PDA

View Full Version : Economist 2015



paidforinfull
Mar 8th 2015, 06:29 PM
Het julle al na die Economist 2015 se voorblad gekyk? As julle nog nie het nie doen dit gerus, want dit is nogal insiggewend. Dit is so vol simboliek, en daar is goeie webblaaie wat dit verduidelik, maar ek wil liewers nie 'n 'link' hier plaas nie.

Groete,
B.

CFJ
Mar 10th 2015, 12:21 PM
Het julle al na die Economist 2015 se voorblad gekyk? As julle nog nie het nie doen dit gerus, want did is nogal insiggewend. Dit is so vol simboliek, en daar is goeie webblaaie wat dit verduidelik, maar ek wil liewers nie 'n 'link' hier plaas nie.

Groete,
B.

Jy kan maar die link plaas B, want of mens nou dit noem en mense soek dit self of klik net op die link, dit is seker maar 'n half dosyn van die een en 6 van die ander... :)

paidforinfull
Mar 10th 2015, 08:05 PM
Jy kan maar die link plaas B, want of mens nou dit noem en mense soek dit self of klik net op die link, dit is seker maar 'n half dosyn van die een en 6 van die ander... :)

Dankie, F. Die een link is: http://vigilantcitizen.com/vigilantreport/economist-2015-cover-filled-cryptic-symbols-dire-predictions/

Ek se nie ek stem saam met hoe hulle elke puntjie verstaan of verduidelik nie, veral nie die een met die pyltjies gemerk 11.5 en 11.3 nie.
Ek het 'n bietjie navorsing gaan doen en toe vind ek dit is die IP adres van die DoD Network Information Center (Department of Defense Network Information Center - kyk maar na die website Acronym Finder asook ander). Ok, so hoekoms skiet die DoD pyltjies af?

Nou ja, die 'powers that be' is glad nie skaam om hulle voornemens en planne vir hierdie jaar met ons almal te deel nie. Nie goed nie.

B.

CFJ
Mar 10th 2015, 08:18 PM
Dit is nou wat mens in Engels sou beskryf as, 'breaking news'. Ek wonder watter Afrikaanse woord beskryf dit ook so lekker. Dis 'n baie leersame artikel en daar is genoeg prentjies ook, vir die wat nie kan of wil lees nie, wat meer as 'n 1000 woorde sÍ. Dankie B...

paidforinfull
Mar 10th 2015, 08:27 PM
Dit is nou wat mens in Engels sou beskryf as, 'breaking news'. Ek wonder watter Afrikaanse woord beskryf dit ook so lekker. Dis 'n baie leersame artikel en daar is genoeg prentjies ook, vir die wat nie kan of wil lees nie, wat meer as 'n 1000 woorde sÍ. Dankie B...

Ja, dis nogal iets om oor na te dink.

Jong, dinge lyk op so baie vlakke nie goed nie. Ek glo vas ons staan op die drumpel van die begin van die Groot Verdrukking. Mag die Here ons beskerm!

B.

CFJ
Mar 10th 2015, 08:55 PM
Ek glo dit ook B. Dit wat in daardie artikel geskryf is, is 'n 'wake-up call' sonder weerga. Dis is al die groot kanonne wat geluide begin maak en hulle is sommer blatant ook!

Rapture Ready
Jun 8th 2015, 05:42 PM
Gaan kyk gerus na Jonathan Cahn se lering oor Jesaja 9/10 op Youtube.

paidforinfull
Jun 8th 2015, 10:14 PM
Gaan kyk gerus na Jonathan Cahn se lering oor Jesaja 9/10 op Youtube.

Ek sal so maak, dankie. Ek het wel al na heelwat van sy clips op YouTube gekyk, en ek het sy boek getiteld 'Harbinger' wat ek hierdie komende vakansie gaan lees.

B.

Son of the South
Jun 9th 2015, 10:11 AM
Gaan kyk gerus na Jonathan Cahn se lering oor Jesaja 9/10 op Youtube.Vreeslik dramaaaties, maar lyk my nie dit sÍ eintlik veel nie. Verskoon my sarkasme, maar dit verg regtig nie 'n profeet om: "Die oordeel is naaaby." te sÍ, met dramatiese musiek en flitsende beelde in die agtergrond nie. Kan iemand my dalk sÍ of hy darem iets met substans sÍ op 'n stadium?