PDA

View Full Version : Bespreking Die leuen van Larkin



samaritaan
Jul 25th 2015, 07:30 AM
Die leuen van Larkin.

Die prent van Larkin wat 'n voorstelling maak van twee opstandings wat heel ongegrond is vir die heiliges. Daar is net twee opstandings die eerste en tweede waarvan die eerste opstanding alleenlik vir die heiliges bedoel is. Die tweede opstanding het alleenlik betrekking met die opstanding van die goddelose na die 1000 jaar tydperk. Onthou die eerste opstanding het alleenlik betrekking op die regverdiges. Dus, moet ons maar wag totdat die voltaligheid van hulle wat ter wille van die evangelie gedood word volbring word.
12827