PDA

View Full Version : Chiasme en Profesie.



mastermike
Jan 10th 2016, 08:19 AM
Sover ek verstaan word chiasme as term gebruik onder die vak "Sitogeneties" wat behels die bespreking van plante, diere en mens. Wat hierdie biologiese wetenskaplike bevinding met profesie te doen het maak geen sin nie. Profesie word deur die Heilige Gees voortgebring wat die mens waarsku van toekomstige gebeure wat moet plaasvind. Daar is nie n wetenskaplike aanwysing na profesie nie. Dit is gebeure wat nog moet plaasvind in n toekomstige tydperk deur God bepaal. Ons het die profetiese woord wat vasstaan tot in ewigheid. 2 Petrus. 1:19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ‘n lamp wat in ‘n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte;

Daarom die rede vir profete wat die toekoms kan verduidelik uit die boek openbaring. Die boek openbaring is nie n lering boek nie, maar die apokalips van die heiliges wat aan die Apostel geopenbaar is. Geskiedenis is nie profesie nie, maar vervulde profesie as daarvan gespreek was deur die profete in die Bybel. Om chiasme te gebruik as n aanknopingspunt is belaglik en onskriftuurlik.

Ben Cronje
Jan 10th 2016, 08:36 AM
Sover ek verstaan word chiasme as term gebruik onder die vak "Sitogeneties" wat behels die bespreking van plante, diere en mens. Wat hierdie biologiese wetenskaplike bevinding met profesie te doen het maak geen sin nie.

...Om chiasme te gebruik as n aanknopingspunt is belaglik en onskriftuurlik.


Chiastic structure, or chiastic pattern, is a literary technique in narrative motifs and other textual passages. An example of chiastic structure would be two ideas, A and B, together with variants A' and B', being presented as A,B,B',A'. Alternative names[citation needed] include ring structure, because the opening and closing 'A' can be viewed as completing a circle, palistrophe,[1] or symmetric structure. It may be regarded as chiasmus scaled up from clauses to larger units of text.

These often symmetrical patterns are commonly found in ancient literature such as the epic poetry of the Odyssey and the Iliad. Various chiastic structures are also seen in the Hebrew Bible and the New Testament, where biblical writers used it to illustrate or highlight details of particular importance. - Wiki


chi·as·mus.


[kīˈazməs]

NOUN

1.a rhetorical or literary figure in which words, grammatical constructions, or concepts are repeated in reverse order, in the same or a modified form; e.g. ‘Poetry is the record of the best and happiest moments of the happiest and best minds.’

Powered by Oxford Dictionaries · © Oxford University Press


What's a Chiasm?


A chiasm (or chiasmus if you rather) is a writing style that uses a unique repetition pattern for clarification and/or emphasis. Chiasm is pronounced ky′-az-um. Often called the chiastic (ky′-az-tic) approach or the chiastic structure, this repetition form appears throughout the Bible yet it is not well known. The way you approach the Scriptures should be dramatically enhanced as you learn what a chiasm is, how to recognize chiasms, and how to glean a fresh application from these New or Old Testament passages.

Chiasms are structured in a repeating A-B-C ... C′-B′-A′ pattern:



A As I was with Moses, so I will be with you. I will never leave you nor forsake you (5b)
B Be strong and courageous … be strong and very courageous (6,7a)
C Be careful to obey all the law … that you may be successful (7b)
D Do not let this Book of the Law depart from your mouth (8a)
D′ Mediate on it day and night (8b)
C′ Be careful to do everything written in it … you may be prosperous and successful (8c)
B′ Be strong and courageous. Do not be terrified; do not be discouraged (9a)
A′ for the Lord your God will be with you wherever you go. (9b)
(Joshua 1:5b-9)

Simply put, a chiasm is a repetition of similar ideas in the reverse sequence. The importance of the chiastic structure is found in its hidden emphasis. (See Being an Overcomer for an interpretation of the above chiasm, adapted from my book). And it is not insignificant – I suspect there are more than two thousand examples in the Bible! - hierso (http://bible-discernments.com/joshua/whatisachiasm.html).

Bly om te kon help, Mike. ;)

mastermike
Jan 10th 2016, 09:09 AM
In die artikel die boek openbaring het jy die woord chiasma gebruik wat deur ander ook gebruik word.. hoe nou? Waarom die verskillende verduidelikings van die woord. Ek het n spelfout gemaak weet nie hoe om dit reg te stel nie met die opskrif van chiasma en profesie. Daar is n verskil tussen "chiasme en chiasma"

CFJ
Jan 11th 2016, 04:56 PM
'n Chiasma is 'n woordorde of woordskikking in Afrikaans. Net vir interessantheidshalwe, hier is iets wat al voorheen bespreek was en dit gaan oor juis Chiasma's om dalk net aan te sluit by julle bespreking.

Die doel van hierdie letterkundige strukture, in die konteks van die Bybelse węreld en spesifiek die Ou Testamentiese węreld, was bloot om stories makliker te kon onthou. Tipies van daardie tyd en ook later, was 90% tot 95% van mense ongeletterd en was inligting hoofsaaklik verbaal oorgedra. Vir die gemiddelde persoon in daardie tyd, was dit nodig om deur sekere patrone of strukture in stories te skep, ‘n storie makliker te kon onthou. In teenstelling hiermee, was die JEDP teorie juis van die veronderstelling wat in Engels bekend is as, ‘a graphocentric (a prejudice in favour of writing) view’. Gevolglik was die artefakte van verbale oorlewering negeer deur hierdie denkwyse (JEDP) en was daar in wese onverantwoordelik en ook oneffektief omgegaan, met letterkundige praktyke. M.W.J. Phelan het verskeie van hierdie letterkundige strukture opgemerk in die Pentateug, wat genoem word, chiasma’s of woordordes, ook bekend as woordskikkings. ‘n Chiasma word as volg gedefinieer deur “Concise Oxford Dictionary of Literary Terms” as, ‘a figure of speech by which the order of the terms in the first of two parallel clauses is reversed in the second’. Uit die aangehaalde artikel word chiasma’s kortweg so verduidelik, ‘A short, non-biblical example of a chiasmus would be the saying of Winston Churchill, ‘Some men change their party for the sake of their principles; others their principles for the sake of their party.’ Another chiasmus in a different form would be, ‘[Norman Vincent] Peale would find Paul appealing; but Paul would find Peale appalling.’

In Genesis 9:6 is ‘n baie mooi voorbeeld van ‘n eenvoudige Bybelse chiasma, Hy wat die bloed van ‘n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word.

Dieselfde gedeelte kan in die Engelse vertaling as volg uitgebeeld word,


A Whoever sheds
>>>B the blood
>>>>>>C of man
>>>>>>C’ by man shall
>>>B’ his blood
A’ be shed

Daar is verskeie Chiasma's opgestel oor die vloed verhaal, wat juis die kronologiese orde onderstreep en hier is seker een van die grootstes, soos deur G.J. Wenham weergegee is...


Die Struktuur van die Vloed Verhaal – Reuse Chiasma
(Genesis 6:10- Genesis 9:19)



A Noag (6:10a)
>>B Sem Gam en Jafet (6:10b)
>>>>C Ark moet gebou word (6:14-16)
>>>>>>D Vloed word aangekondig (6:17)
>>>>>>>>E Verbond met Noag (6:18-20)
>>>>>>>>>>F Kos in die ark (6:21)
>>>>>>>>>>>>G Bevel om in ark te gaan (7:1-3)
>>>>>>>>>>>>>>H 7 dae wag vir vloed (7:4-5)
>>>>>>>>>>>>>>>>I 7 dae wag vir vloed (7:10)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>J Gaan ark binne (7:11-15)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>K HERE sluit Noag toe (7:16)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>L 40 dae vloed (&:17a)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>M Water vermeerder (17b-18)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>N Berge bedek (7:19-20)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>O 150 dae oorheersing deur water (7:[21]-24)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>P GOD DINK AAN NOAG (8:1)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>O- 150 dae afname van water (8:3)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>N- Bergtoppe word sigbaar (8:4-5)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>M- Water neem af (8:5)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>L- 40 dae se einde (8:6b)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>K- Noag open venster van ark (8:6b)
>>>>>>>>>>>>>>>>>>J- Kraai en duif verlaat ark (8:7-9)
>>>>>>>>>>>>>>>>I- 7 dae wag vir water (8:10-11)
>>>>>>>>>>>>>>H- 7 dae wag vir water (8:12-13)
>>>>>>>>>>>>G- Bevel om ark te verlaat (8:15-17 [22])
>>>>>>>>>>F- Kos buite ark (9:1-4)
>>>>>>>>E- Verbond met alle vlees (9:8-10)
>>>>>>D- Geen vloed in toekoms (9:11-17)
>>>>C- Ark (9:18a)
>>B- Sem Gam en Jafet (18b)
A- Noag (9:19)

In Afrikaans oor vertaal uit die volgende bron. G.J. Wenham, “The Coherence of the Flood Narrative,” Vetus Testamentum 28 (1978): 338.

CFJ
Jan 11th 2016, 05:00 PM
In die artikel die boek openbaring het jy die woord chiasma gebruik wat deur ander ook gebruik word.. hoe nou? Waarom die verskillende verduidelikings van die woord. Ek het n spelfout gemaak weet nie hoe om dit reg te stel nie met die opskrif van chiasma en profesie. Daar is n verskil tussen "chiasme en chiasma"

Ek kan dit regstel Mike, hoe moet dit lees..., Chiasma's en Profesie....?

Ben Cronje
Jan 12th 2016, 11:28 PM
Dankie CFJ. Dis 'n waardevolle bydrae. :thumbsup: