PDA

View Full Version : Amerika in die 'laaste dae'



Gerhard Ebersoehn
Aug 3rd 2017, 09:01 AM
Dit is (nie sal wees nie): Amerika teen die hele węreld…

…of

Dit is (nie sal wees nie): Die hele węreld teen Amerika.

HOEKOM?

Vir my is daar net een rede voor: Amerika is die laaste bastion van Calvinistiese Protestantisme op aarde, terwyl die res van die węreld Katoliek (spesifiek Rooms Katoliek) en antichris is.

Dit is al wat my kan laat begryp hoe Trump die sanksieswet teen Rusland en van alle lande Iran, sonder onderskeiding kon onderteken het. Want Islam is die eersgeborene van die vrou in skarlakenrooi en het die identiese DNA as haar teruggekeerde verlore seun, Lutheraanse, Anglikaanse en tallose ander, pseudo Protestantisme.

Ben Cronje
Sep 3rd 2017, 11:58 PM
Ek weet nie hoeveel data jy het nie, Gerhard.

Ek het min, maar as jy baie het, gaan kyk gerus hierdie dokumentere program:
Hidden Faith of the founding fathers (https://topdocumentaryfilms.com/hidden-faith-founding-fathers/).

Hulle kwoteer uit die briewe van hierdie manne uit; dit laat 'n wenkbrou of twee lig...

Gerhard Ebersoehn
Sep 4th 2017, 12:43 AM
Ek wens net, die oomblik wat daai klein mannetjie sy atoombom van die aarde af laat opstyg, die Amerikaners sal weet hoe, en sal gereed wees om die ding net daar bo-op die ou spulletjie te laat ontplof.

Die Iraniërs s'n moet hulle sommer nog in die ondergrondse maakplek sy skade gekontroleerd bogronds laat aanrig.