PDA

View Full Version : Gratis aanlyn Vertalers - Free online Translators



David Taylor
Jul 25th 2007, 06:00 PM
Hier is 'n vry afrikaans to engels vertaling webpage.

Dit behoort te 'n handig hulpbron vir hierdie forum.

Afrikaans:
http://interpret.co.za/
http://www.freedict.com/onldict/afr.html

ook,

Afrikaans-Swahili:
http://www.dicts.info/2/afrikaans-swahili.php

Swahili:
http://www.freedict.com/onldict/swa.html




Bariki Mungo, Bwana asi fewe!!

Pastor Dennis
Jul 25th 2007, 09:14 PM
Groete Dawid... die lewe is vol verrassings. Swahili? Moet ons aanneem dat jy Oos Afrika konneksies het?

CFJ
Jul 25th 2007, 09:38 PM
Dankie David, miskien moet mens 'n "sticky" maak met handige skakels, want die skakels wat jy hier gegee het sal mens goed kan gebruik.

Sherrie
Jul 26th 2007, 02:58 AM
haai koel!dankie!Ek was opsoek na 'n vry vertaler aanlyn, maar kan nie vind een dat vertaal afrikaans to engels!waardeer dit baie!

Sherrie

Ta-An
Jul 26th 2007, 12:08 PM
Bariki Mungo, Bwana asi fewe!!En wat sÍ jy nou David?? Seker ietsie in Swahili :confused

CFJ
Jul 28th 2007, 11:30 AM
David het in die eerste plasing 'n skakel geplaas wat kan help om Engels na Afrikaans te kan vertaal. Dit kan egter vir enige taal aangewend word en hieronder is nog 'n gratis aanlyn Vertaler (Free online Translator);

http://www.worldlingo.com/en/products_services/worldlingo_translator.html

Pastor Dennis
Jul 28th 2007, 05:48 PM
David het in die eerste plasing 'n skakel geplaas wat kan help om Engels na Afrikaans te kan vertaal. Dit kan egter vir enige taal aangewend word en hieronder is nog 'n gratis aanlyn Vertaler (Free online Translator);

Maar nie vir Afrikaans nie? Of is daar n ietsie wat ek nie raaksien nie?

CFJ
Jul 28th 2007, 07:27 PM
O gaats Dennis, jy is reg. Ek het nooit werklik so gaan kyk nie, daar is niks vir Afrikaans nie. Dankie man, ek sal dit maar daar los vir getuienis, hulle diskrimineer mos teen Afrikaans lyk dit my! :lol: :)