View RSS Feed

Oh but for a taste of Living Water!!

What an awesome experience to be loved by a Living G_d!!

  1. Armor of God : Intro

    by , Apr 19th 2012 at 06:49 AM (Oh but for a taste of Living Water!!)
    What does your clothing tell me about you?


    People get dressed because:
    (Slide 2 ) 1. It is all Eve's fault !!
    She was tempted.... and the rest is history
    Thus we dress for Modesty. To cover our shame. . (Slide 3)


    (Slide 4 ) 2.We get dressed to show our occupation, or for identification .. Policemen, army, doctor, scholar even for a bride and groom, or spots-teams


    (Slide 5) 3.We get dressed for protection: ...
    Categories
    Uncategorized
  2. alles in sy hand gegee.

    by , May 25th 2010 at 08:17 PM (Oh but for a taste of Living Water!!)
    Ek weet nie waar ek heengaan met die pos nie, maar ek verstaan nie so mooi nie, en vra asb dat die wat die dinge al mooi uitgepluis het sal deel neem en my in die regte rigting help.

    Johannes 3:35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee.
    en tog se satan dat hy alles aan Jesus sal gee as Hy hom sal aanbid... soos ons lees in Matt 4:1 Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel.

    2 En nadat
    ...
    Categories
    Uncategorized
  3. So dans ons :)

  4. Efesiers Bybelstudie

    by , Apr 25th 2008 at 08:12 PM (Oh but for a taste of Living Water!!)
    Oor die huwelik en onderdanigheid
    Onderdanigheid in die huwelik is soos 'n toebroodjie, vers 22 begin met, vroue wees onderdanig aan jou man (snytjie brood, dan die hele vulsel), die instruksie aan die man van vers 23-32, (dit wat die toebroodjie aan makaar vashou.)...en vers 33 wat weer afsluit met , vrou betoon eerbied aan jou man, (die ander snytjie brood).
    As die vusel nie 'reg' is nie, dan val die hele toebroodjie uitmekaar uit! Daarom het jy eers 'n snytjie brood nodig om mee te ...
  5. Die Heilige Gees my Onderpant

    by , Apr 25th 2008 at 08:10 PM (Oh but for a taste of Living Water!!)
    Met die studie oor EfesiŽrs het ek hierdie mees amazing prentjie gesien

    Die woord "onderpand" was vir my nogals vreemd gewees en ek het begin top oor wat nou eintlik hier gesÍ word.... die Heilge Gees as onderpand van ons erfdeel... (EfesiŽrs 1:14)

    Ek ken die woord "Troupand" en "verpand" en "pand" maar 'onderpand' het my laat kopkrap..... en toe sÍ die Woordeboek... dit is 'n "Belofte"
    En as Jesus ons Bruidegom is en 'n bruid en bruidegom trou met 'n ...
Page 1 of 2 12 LastLast