View RSS Feed

Phil Fourie

  1. Test entry

  2. Familie in Christus

    Ek het hierdie naweek weer besef wat dit is om die liggaam van Christus te wees, wat dit beteken om broers en susters in Christus te h.

    Om in jou kar te klim en te ry om mense te gaan ontmoet ver van jou af wat jy nie eers ken nie, is effe weird vir my, maar die wonderlikste is altyd dat as jy daar kom, dan is daar nie 'n styfgeit nie, daar is nie nodig om mekaar te leer ken en gewoont raak aan mekaar nie, want jy sien, as jy vir die eerste keer 'n broer of suster in Christus ontmoet, ...
    Categories
    Sommer net
  3. The Seven Spirits

    We find reference to the seven Spirits a few times in Revelations, to be exact, 4 times.

    1. John to the seven churches which are in Asia: Grace be unto you, and peace, from him which is, and which was, and which is to come; and from the seven Spirits which are before his throne;
      Revelation 1:4
    2. And unto the angel of the church in Sardis write; These things saith he that hath the seven Spirits of God, and the seven stars; I know thy works, that thou hast a name that thou livest,
    ...
    Categories
    Word Revelations
  4. Van water en 'n rots

    Ek voel net lus om vandag bietjie in my blog te skryf, sommer te skryf oor hoe ek voel, jy weet, dit is mos goed om soms net hierdie goed uit te kry, of so s almal

    Daar is iets wat ek op die harde manier besig is om te leer en dit is dat mens in jou lewe woestyntye kry, soos die tye in die Bybel waar die volk in die woestyn rondgedwaal het of selfs die tyd wat Jesus ook in die woestyn versoek is. Ek is nou daar.

    Maar wat het ek geleer, of is ek besig om te leer? ...

    Updated Feb 23rd 2008 at 05:28 PM by Phil Fourie

    Categories
    Sommer net
  5. Ephesians 6

    These are the seperate units of the armour of God.
    1. Loins girt about with truth
    2. Breastplate of righteousness
    3. Feet shod with the preparation of the gospel of peace
    4. Shield of faith
    5. Helmet of salvation
    6. sword of the Spirit, which is the word of God
    Now, I will try to keep it simple, hope you are able to follow.

    You will see that 2 and 5 I sort of seperate from the rest, I will get to them after I explain the other 4.
    • Truth is the belt that holds the whole armour
    ...
    Categories
    Word Revelations
Page 1 of 2 12 LastLast