Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Baie welkom by ons André! Dit is seker die grootste geskenk wat enige mens kan ontvang buiten die wedergeboorte, die instruksies wat met die wedergeboorte saamgaan. Om Bybels te versprei is een van die heel beste maniere om die Here te verheerlik.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • Baie welkom Andre, hoop om nog lekker kopstukke te gesels oor die Here wat ons almal se lewens nuutgemaak het. Ja weet jy, dis wanneer 'n mens uit jou gemaksone beweeg en diensbaar word vir die Here, dat 'n mens werklik geestelik begin groei..... dis wanneer 'n mens ander seen dat die Here jou begin seen.... Sterkte met julle projek!

      Comment


      • Welkom Andre..... wees geseënd met julle projek !!
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • Baie welkom by Lighuis, André!
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • Hello Andre, ek is ook maar nog nuut hier, maar baie welkom ook van my kant af!

            Comment


            • Originally posted by Gene View Post
              Baie welkom Andre, hoop om nog lekker kopstukke te gesels oor die Here wat ons almal se lewens nuutgemaak het. Ja weet jy, dis wanneer 'n mens uit jou gemaksone beweeg en diensbaar word vir die Here, dat 'n mens werklik geestelik begin groei..... dis wanneer 'n mens ander seen dat die Here jou begin seen.... Sterkte met julle projek!
              Haai daar julle

              Dis so waar wat jy se oor mens se gamaksones. Sjoe. Dit herinner my oor hoe die Here my in die werkplek bediening ingeroep het so amper 'n jaar en 'n half gelede. Ek werk by die aandelebeurs as 'n programmeerder - maar my doel hierso is om 'n selgroepie te versorg. Ons kom bymekaar twee keer per week, en gesels oor die Here se sake, en sy woord. Dis 'n wonderlike seen. In die laaste 16 maande het die Here so amper 60 van Sy kinders by ons groepie laat aansluit.

              Comment


              • Originally posted by AndreHa View Post
                Haai daar julle

                Dis so waar wat jy se oor mens se gamaksones. Sjoe. Dit herinner my oor hoe die Here my in die werkplek bediening ingeroep het so amper 'n jaar en 'n half gelede. Ek werk by die aandelebeurs as 'n programmeerder - maar my doel hierso is om 'n selgroepie te versorg. Ons kom bymekaar twee keer per week, en gesels oor die Here se sake, en sy woord. Dis 'n wonderlike seen. In die laaste 16 maande het die Here so amper 60 van Sy kinders by ons groepie laat aansluit.
                Sjoe. Jy is gelukkig. Ek het gevra of ek elke dag mag open met gebed en is gese dat dit nie kan gebeur nie omdat ek saam met 3 atieste werk. Ek het met die een probeer praat oor Vader, maar hy het my net afgeskiet. Nou bedien ek hulle maar met Gospel musiek elke dag . Die een ou het al begin saam sing met van die liedjies. Wonder of hy ooit dink dat hy dankie gese het vir Vader toe hy saam met die een liedjie gesing het
                'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                Bemidbar 6:24-26
                [Numbers 6:24-26]

                Comment


                • Ek is beslis ge-seen hierso. Selfs my bestuurder staan in vir my tydens ons sel groep vergaderings. So rukkie terug het ons nie 'n raadsaal gehad om in bymekaar te kom nie, toe vra ek vir ons Vader om vir ons 'n plek te gee. Net so rukkie daarna word ek toe gelei om na die CEO se persoonlike asistent te gaan en te vra vir 'n raadsaal wat ons permanent kan boek. Toe stem sy in en nou het ons 'n permanente plek. Dis wonderlik.

                  Ateiste was aanhou om ateisme to probeer beoefen is soos iemand wat teen 'n bungee koord probeer stry. Ek dink nou aan 'n getuienis van 'n ateis wat doodgegaan het, en hel toe was. Hy het God se stem gehoor, wat vir hom gese het hy moet Jesus se naam aanroep. Toe kom hy terug, en is nou 'n pastoor. Die Here het 'n manier om sy stem te verhef, sodat mense luister. Dis maklik om 'n fluistering te ignoreer, maar dis nogal taai om die klank van 'n 747 se enjins in jou ore te ignoreer.

                  Comment


                  • Welkom Andre and AndreHa ?

                    hoop julle voel welkom hier en dat ons saam baie kan leer en groei in ons verhoudings as kerk hier en ook self met God.

                    Ja, dis baie snaaks as die ateiste so saamsing, of luister al "glo" hulle nie... maar as daai 747 kom kan jy nie anders nie, dan WEET jy Hy IS God en jy gaat hel toe!
                    Dis alles net genade -Ma Grace
                    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                    Comment


                    • Originally posted by Willem View Post
                      Welkom Andre and AndreHa ?

                      hoop julle voel welkom hier en dat ons saam baie kan leer en groei in ons verhoudings as kerk hier en ook self met God.

                      Ja, dis baie snaaks as die ateiste so saamsing, of luister al "glo" hulle nie... maar as daai 747 kom kan jy nie anders nie, dan WEET jy Hy IS God en jy gaat hel toe!
                      Die Ha gedeelte van AndreHa is die eerste twee letters van my van - Hartzenberg. Ek gebruik dieselfde user naam vir alles

                      Ek wens partykeer ander mense kon beleef het wat ek al beleef het. Hulle sou vir seker dan geglo het. Maar die ding is natuurlik dat mens eers moet glo, dan sien jy.

                      Comment


                      • Hi almal,

                        Ek is Cindy. Ons woon in Australia, Adelaide. Het 2 pragtige kinders en 'n wonderlike man. Ek ken Jesus nog altyd en is baie lief vir Hom.
                        Ek sien vreeslik uit om hier lekker te kan kuier en meer te leer oor die Here. Ek wil vreeslik graag saam bid vir mekaar en het self ook gebed nodig. My man is tans werkloos (ons het nuut Australia toe gekom en is nog in die proses om werk te soek) Alle gebede hierin sal vreeslik waardeer word.
                        Dis so lekker om aan so forum te behoort waar ons net lekker kan gesels en kos vir die siel kan kry :-)
                        Kan nie wag nie.....

                        Comment


                        • Welkom Cindy mag die drukkie jou eg welkom laat voel.... ons praat Boere Afrikaans
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • Welkom by ons Cindy en weet dat daar 'n uitkoms is, soos daar nog elke keer in jou en ons almal se lewens 'n seker uitkoms is. Ons moet net wag en kyk hoe God dit gaan doen, dit is al wat ons nie weet nie, maar dat Hy dit gaan doen mag ons glo en as ons dit glo, sal ons self sien hoe Hy dit doen!
                            The Rapture

                            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                            but I must confess, don’t worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            it’s before God’s wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            it’s for all the people in the zoo
                            think about it and refresh…
                            you will see there’s no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhere…


                            Comment


                            • Welkom Cindy.
                              Ek hoop en bid dat dinge sommer gou sal uitwerk vir julle in Aus

                              Comment


                              • HI Cindy,

                                Ek is van 'n gemeente in Vaalpark naby Sasolburg en ons hoof intersessrors het laasjaar verhuis na Australie. Hier is hul e-pos as jy dalk met hulle wil gesels. Jy kan ook my webblad besoek van oorkant die see.

                                Sterkte en welkom.

                                Comment

                                Working...
                                X