Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Originally posted by FNell View Post
    Baie dankie man. Ek geniet die middelgrond want dit gee my ruimte om daai ondersoekingsreis sonder "kettings" te doen. Ek heg baie hoë waarde in die vryheid wat ek in Christus het ... en dit het baie wroeginge geneem om dit te verstaan en te waardeer (gee dit nooit weer op nie). Ek het geleer dat daar 'n sterk genade/liefde "draad" is wat my aan God verbind wat my baie ruimte gee om te ondersoek sonder om van Hom geskei te word.
    Francois,

    Ek kan net saamstem oor hoe jy voel betreffende ons vryheid in Christus. Ons vryheid in Christus is ons behoud, want slegs 'n verhouding kan dit bewerk en instandhou. Mense wat godsdiens bedryf, sal nooit vryheid in Christus kan hê nie en dit is iets wat mens net kan verstaan of probeer verstaan, as mens werklik 'n persoonlike pad met Hom stap.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • Welkom Francois, Cindy,

      hoop ons kan help en ook by julle leer en ondersteuning gee.

      groete Willem
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment


      • Newby

        Hello julle, ek het so baie vrae en is op soek na antwoorde. Ek glo dat ek baie antwoorde hier sal kry. Ek sit alreeds die hele oggend en posts lees. Dit is BAIE interressant!

        Comment


        • Originally posted by Eloise View Post
          Hello julle, ek het so baie vrae en is op soek na antwoorde. Ek glo dat ek baie antwoorde hier sal kry. Ek sit alreeds die hele oggend en posts lees. Dit is BAIE interressant!
          Welkom by ons Eloise. Mag daar 'n groot rustigheid oor jou kom soos jou geloof versterk word. Mag jou vrae beantwoord word en mag ons saam met jou nuwe antwoorde by ons Vader vind.

          Comment


          • Welkom by ons Eloise
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • Welkom Eloise. Hoop die forum kan jou help met die regte antwoorde.

              Comment


              • Hi

                My naam is Wouter van Pretoria. Ek is maar n moeilike ou en veg hard om elke dag staande te bly (seker hoekom ek nou hier uitgekom het)

                Comment


                • Originally posted by Wouter View Post
                  Hi

                  My naam is Wouter van Pretoria. Ek is maar n moeilike ou en veg hard om elke dag staande te bly (seker hoekom ek nou hier uitgekom het)
                  Wouter baie welkom. Ons het almal dieselfde probleem, maar in HOM het ons krag en genade.

                  Comment


                  • Welkom Wouter
                    Ek is bly dat jy hier uitgekom het, veral na die misverstand met die aanteken slag
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • Welkom Wouter! God hou ons veilig in Sy hand, veral wanneer ons besef dat ons nie self kan nie, maar dat ons 'n verlosser nodig het. Hoop jy kry sommer baie antwoorde en dat jou geloof daardeur versterk sal word.

                      Comment


                      • Hi Almal,
                        Yip, ek's nuut en kan jy glo, ek het op die web werf af gekom, deur die soek oor meer inligting van die taliet (hoop spelling is reg). Lekker deur die drade gelees, werklik goed om almal se standpunte te lees. Ek wil 'n raai skoot vat en se dat ek Johnny ken. Hoe weet ek dit (as ek reg is)? Niemand kyk daai Israel vlag mis nie. Ek sal nie die 2009 toer vergeet nie.

                        Shalom

                        Comment


                        • Welkom hier by ons Faan

                          Is jy op soek na 'n Taliet, of wil jy meer daaroor weet
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • Aan Wouter en Faan, baie welkom by ons!
                            The Rapture

                            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                            but I must confess, don’t worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            it’s before God’s wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            it’s for all the people in the zoo
                            think about it and refresh…
                            you will see there’s no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhere…


                            Comment


                            • Originally posted by Faan View Post
                              Hi Almal,
                              Yip, ek's nuut en kan jy glo, ek het op die web werf af gekom, deur die soek oor meer inligting van die taliet (hoop spelling is reg). Lekker deur die drade gelees, werklik goed om almal se standpunte te lees. Ek wil 'n raai skoot vat en se dat ek Johnny ken. Hoe weet ek dit (as ek reg is)? Niemand kyk daai Israel vlag mis nie. Ek sal nie die 2009 toer vergeet nie.

                              Shalom
                              Shalom Faan.....is jy al reg vir die volgende toer? Welkom hier by ons my broer. Loer bietjie in by my website.

                              Comment


                              • Ta-an - ek is opsoek na meer inligting, het reeds een. Johnny, is nie seker of jy ook een gekoop het met die laaste toer nie. Ek het die draad gelees op die werf waar dit bespreek is, maar nie spesifieke inligting gekry wat ek op soek is na nie. Daar was 'n CD beskikbaar met die detail, wat ek ongelukkig nie gekoop het nie.

                                Dalk moet ek 'n foto neem en dit plak hierin??

                                Johnny - ek het jou web site al besoek en redelik ver deur gegaan, sal weer besoek maak een of ander tyd.

                                Shalom

                                Comment

                                Working...
                                X