Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Faan, wat wil jy weet oor die Tallis ??
    Watter draad het jy gelees?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • Faan ek het een met die vorige toer gekry in Tiberias as 'n geskenk met my verjaarsdag in Israel van iemand kosbaars. Haai, ek het al 3 keer in Israel verjaar.

      Comment


      • Welkom Faan, Wouter en Eloise.

        Die familie groei!
        Dis alles net genade -Ma Grace
        "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

        Comment


        • My naam is Danie. Ek het lank gesoek met google om by julle uit te kom. Ek het net geweet iewers moet daar iets op die internet wees waar ek in Afrikaans oor ons verlosser Jesus Christus met ander kan gesels.

          Comment


          • Welkom DanieB. Bid dat jy geseend sal wees op die forum.

            Comment


            • Originally posted by DanieB View Post
              My naam is Danie. Ek het lank gesoek met google om by julle uit te kom. Ek het net geweet iewers moet daar iets op die internet wees waar ek in Afrikaans oor ons verlosser Jesus Christus met ander kan gesels.
              Welkom by ons Danie! Google is soms 'n wonderlike ding!
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…


              Comment


              • Welkom DanieB,

                Ja, Jesus het vir ons Afrikaans sprekendes ook gekom as verlosser, né. Mag jou vingers sommer so ontspan as jy saam met ons in Afrikaans oor Hom gesels.

                Comment


                • Originally posted by DanieB View Post
                  My naam is Danie. Ek het lank gesoek met google om by julle uit te kom. Ek het net geweet iewers moet daar iets op die internet wees waar ek in Afrikaans oor ons verlosser Jesus Christus met ander kan gesels.
                  Hallo Danie en baie welkom hier!
                  Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                  Comment


                  • Hallo boet!

                    welkom hierso. Hoop ons kan ook by jou leer deur wat die Gees jou leer.
                    Dis alles net genade -Ma Grace
                    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                    Comment


                    • Ek is Andre Botha. Ek bly in Windhoek en is getroud met Gerine. Ek sien uit daarna om meer te leer en hoop om my beskeie bydrae te lewer.

                      Comment


                      • Welkom Andre. Hier leer ons van alles. Van bekering tot die wederkoms. Vertrou jy sal geseend wees hier.

                        Comment


                        • Originally posted by Andre_Botha View Post
                          Ek is Andre Botha. Ek bly in Windhoek en is getroud met Gerine. Ek sien uit daarna om meer te leer en hoop om my beskeie bydrae te lewer.
                          Baie welkom by ons André!
                          Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                          Comment


                          • Originally posted by Andre_Botha View Post
                            Ek is Andre Botha. Ek bly in Windhoek en is getroud met Gerine. Ek sien uit daarna om meer te leer en hoop om my beskeie bydrae te lewer.
                            Hi André, welkom hier by ons neef!
                            The Rapture

                            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                            but I must confess, don’t worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            it’s before God’s wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            it’s for all the people in the zoo
                            think about it and refresh…
                            you will see there’s no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhere…


                            Comment


                            • Welkom Andre'

                              al baie van julle mooi wereld in tydskrift gesien, daai stiltes wat ons in Jannesberg partykeer so nodig het..
                              Dis alles net genade -Ma Grace
                              "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                              Comment


                              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                                hello almal. My naam is Maruis. Ek is hier om meer te leer van ons skepper. ek praat nie juis baie nie, maar ek het my ommblikke van waansin

                                Comment

                                Working...
                                X