Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #31
    Originally posted by oppiweb View Post
    Wel sedert ek by die forum angesluit het is dit seker al die vierde of vyfde keer wat ek hier kom draai maak om myself voor te stel.

    Ek weet net eenvoudig nie wat om van myself te se nie...ek sou eerder soos Paulus wou kon se dat ek van dag tot dag sterwe sodat Christus in my kan lewe want eintlik is ek minder as niemand nie, maar Hy wat in my woon, Hom van Wie ek getuig, Hy wat my bekwaam gemaak het om hier te mag deelneem....mag dit so wees dat julle Hom in my sal sien. Ongelukkig sterf ek nie heeltemal soos Paulus nie en dan sal julle dalkies die onaagename ware ek ook sien.

    Maar, om myself op te som, ek spel vreeslik sleg, is nie goed met tale en woorde nie, ek HAAT godsdienstigheid of godsdiens...die Here wat alles gemaak het en in stand hou deur die Woord van Sy krag het geen mens se dienste nodig nie....daarom het Hy hulle heel laaste gemaak en die vrou is selfs na die mens Adam gemaak sodat daar geen misvestand kan wees nie.

    Terwyl ons nou in die Genesis omgewing van die skrif is, ons mense is ook nie beeld draers van God nie...Adam was dit op die dag toe God hom gemaak het....maar na sy wedergeboorte uit die lewe in die dood in, duidelik nie meer na die beeld van God geskape nie. ( Gen. 5:1 en 3 ) So, moet dus nie die beeld van God in my soek nie of my verwyt omdat ek nie meer soos Hy lyk nie.....Hy is sedert my wedergeboorte op 16/12/1984 besig om my te her-skep terug na Sy ewebeeld toe....en Sy tyd is Sy tyd.

    Vrede vir julle almal, nie vrede soos die wereld se vrede wens ek julle toe nie, want hier sal daar nooit weer vrede wees nie, want daar was sedert Genesis 3:6 nog nooit....Sy vrede wens ek julle toe en mag Sy vrede in julle harte heers en so bewerkstellig dat julle almal binne Sy volmaakte wil sal wandel! Amen!
    Welkom hier Dirk! Jammer dat ek nou eers reageer, maar as mens reeds iemand ontmoet het op 'n ander plek dan vergeet mens soms jou goeie maniere

    Moenie bekommerd wees oor die spelling nie, dit kom later self reg, veral as jy soos ek gelukkig is om 'n gratis "spelchecker" van die internet te kan aflaai. Dit werk nogal vir my, mens hoop maar net hulle spel reg.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #32
      Originally posted by Gene View Post
      Hi almal

      Ek is sedert 4 Junie 1994 'n wedergebore kind van die Here met 'n duidelike roeping en 'n passie om siele vir God se Koninkryk te wen. (Terloops, ek glo dat ELKE christen daardie roeping het en dat dit die grootste enkele rede is waarom ons op aarde leef.)

      Ek woon al 27 jaar in Lichtenburg, in die ou Wes-Transvaal, gelukkig getroud met een kind. Ek glo dat kontak met boeties en sussies in die Here noodsaaklik is vir enige kind van die Here om staande te bly, en om geestelik te groei. Dis die hoofrede waarom ek by hierdie forum, waarvan ek onlangs eers gehoor het, aangesluit het.

      EK het grootgeword in die era voor rekenaars, en dus is die elektroniese media vir my nog 'n redelik onbekende veld. Ek is nog lekker dom, maar ek leer elke dag, en is baie opgewonde oor die moontlikhede wat lidmaatskap aan hierdie forum inhou. Ek sien baie uit daarna om julle hier te ontmoet en saam te gesels oor dinge wat saak maak.

      Groetnis!
      Hallo Gene! Welkom hier en vra maar as daar iets oor die sagteware is. Ek is self ook maar dom met dit, maar het maar so met die tyd 'n ding of twee geleer wat my nou so effe "slimmer" laat voel.

      Ek glo en vertrou dat ons die regte omgewing het om mekaar te kan bou in ons enigste hoop, Jesus.
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment


      • #33
        Originally posted by Gene View Post
        Hi almal

        Ek is sedert 4 Junie 1994 'n wedergebore kind van die Here met 'n duidelike roeping en 'n passie om siele vir God se Koninkryk te wen. (Terloops, ek glo dat ELKE christen daardie roeping het en dat dit die grootste enkele rede is waarom ons op aarde leef.)

        Ek woon al 27 jaar in Lichtenburg, in die ou Wes-Transvaal, gelukkig getroud met een kind. Ek glo dat kontak met boeties en sussies in die Here noodsaaklik is vir enige kind van die Here om staande te bly, en om geestelik te groei. Dis die hoofrede waarom ek by hierdie forum, waarvan ek onlangs eers gehoor het, aangesluit het.

        EK het grootgeword in die era voor rekenaars, en dus is die elektroniese media vir my nog 'n redelik onbekende veld. Ek is nog lekker dom, maar ek leer elke dag, en is baie opgewonde oor die moontlikhede wat lidmaatskap aan hierdie forum inhou. Ek sien baie uit daarna om julle hier te ontmoet en saam te gesels oor dinge wat saak maak.

        Groetnis!
        Hi Gene

        Baie welkom en ek hoop jy kry sommer baie seŽn uit hierdie forum. Ek sien uit daarna om met jou hier te gesels en saam met jou deel te hÍ aan die gemeenskap van die gelowiges.

        Groete en baie seŽn
        Phil

        Comment


        • #34
          Aangename Kennis!

          Hallo almal,

          Nuut hier - ook uitgenooi deur Ferdi.
          Ek is Gideon Aggenbag, gebore en getoŽ Namakwalander. Emeritus, 74, springlewendig en gesond, op kontrakpos wat eindig op 30/4/08. Bedien ook die plaaslike Afrikaanse VGK.

          Op 40 tot bekering gekom (alleen in my huis - wys net hoe werk God se Gees!). Op 42 Matie geword, en op 49 predikant.
          Goue bruilof gehad in Mei 2007, maar nie een van ons wil bles raak nie!

          Woon nou op Pearston, Oos-Kaap. Klein dorpie - naaste bank, apteek, dokter & hospitaal is 50 km. vÍr. Hoofsaaklik boeregemeenskap.

          My passie vir die Evangelie nog steeds soos altyd.Probleme is daar wel, maar God besluit mos wanneer Hy die saad wat gesaai word, gaan laat groei.

          Baie lief vir sang en musiek, humor en vernuwing maar ai, die tradisionele groewe is maar moeilik om te oorwin. Maar nouja, hulle sÍ mos aanhouer wen. My gunsteling instrumente is kitaar, klavier, orrel, klarinet, HawaÔese kitaar en saksofoon. Ek besit nie 'n klavier nie (daarvoor gaan ek meer as net Sondae kerk-toe!) en kan geen noot lees nie.

          Ek het ook 'n passie vir bejaardesorg, en bedien 'n buurgemeente se huis vir bejaardes, ook trauma en verjaarsdae van lidmate oor 70. Ek probeer Jesus teenwoordig maak in my omgang met almal.

          Baie dankie, Ferdi, vir die bekendstelling. Dit is nogal 'n sprong vanaf KK. Ek kan sien dis goeie, opbouende geselskap, en baie om te leer. Ek sal baie aande nie hier kan kom kuier nie, maar dit sal wees so dikwels as wat ek kan. Daar is nogal heelwat verpligtings.

          Hoop ek was nie tť lang-asem nie!

          Groetnis.

          Comment


          • #35
            Mag ek sÍ hallo oom Gideon, want daar is so 50 jaar verskil tussen ons.

            Baie welkom en ek hoop ons kan mekaar hier ook versterk in die geloof en getuig van hoe groot God is en oor hoe goed Hy vir ons is.

            Weereens baie welkom en ek sien uit na lekker gesprek met "oom". Jammer, dit is maar 'n respek ding.

            Groete
            Phil

            Comment


            • #36
              MŰre Gideon! Ek is bly jy het ons gekry, na jy eers 'n draai daar op die Engelse forum moes maak.

              Iets wat net interessant is, is hoe jy tot bekering gekom het en dat my eie bekering ook alleen in my kamer was.
              The Rapture

              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
              but I must confess, donít worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              itís before Godís wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              itís for all the people in the zoo
              think about it and refreshÖ
              you will see thereís no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhereÖ


              Comment


              • #37
                Originally posted by Gene View Post
                Hi almal

                Ek is sedert 4 Junie 1994 'n wedergebore kind van die Here met 'n duidelike roeping en 'n passie om siele vir God se Koninkryk te wen. (Terloops, ek glo dat ELKE christen daardie roeping het en dat dit die grootste enkele rede is waarom ons op aarde leef.)

                Ek woon al 27 jaar in Lichtenburg, in die ou Wes-Transvaal, gelukkig getroud met een kind. Ek glo dat kontak met boeties en sussies in die Here noodsaaklik is vir enige kind van die Here om staande te bly, en om geestelik te groei. Dis die hoofrede waarom ek by hierdie forum, waarvan ek onlangs eers gehoor het, aangesluit het.

                EK het grootgeword in die era voor rekenaars, en dus is die elektroniese media vir my nog 'n redelik onbekende veld. Ek is nog lekker dom, maar ek leer elke dag, en is baie opgewonde oor die moontlikhede wat lidmaatskap aan hierdie forum inhou. Ek sien baie uit daarna om julle hier te ontmoet en saam te gesels oor dinge wat saak maak.

                Groetnis!
                Baie welkom....ek kan hoor jy is 'n kind van die Here want ek hoor die nuwe lied!
                Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe. - Jesus soos aangeteken in Joh. 6:45

                Comment


                • #38
                  Dankie vir die warm ontvangs, ouens. Waardeer dit. En Phil, ek verstaan die "oom", Het nie eintlik daarmee fout nie, al voel ek nognie so nie!

                  Ferdi, ek het 'n gediggie (my eie), maar ek kan nie die draad kry wat jy oopgemaak en ek gelees het toe ek die eerste maal hier kom rondkyk het nie. Kan jy my reghelp, asseblief?

                  Sal later begin deelneem aan die gesprekke - bly vir eers toegegooi - moet nou gaan slaap. Lyk na baie interessante drade. Het self ook 'n vraag of twee.

                  Groetnis en seŽn.

                  Gideon.
                  Last edited by Gideon88; Sep 13 2007, 10:24 PM. Reason: Wou Phil se naam insit.

                  Comment


                  • #39
                    Gideon,

                    Hier is die draad waarvan jy praat. Ek hoop dit is die regte draad, dit handel oor 'n getuienis met jou eie gedigte.
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ


                    Comment


                    • #40
                      Nuwe lede

                      Ek is so bly dat daar ander van my ouderdom is soos Gideon. Ek het uit die aard van my gebrek aan kennis van die nuwe tegnologie effens gesukkel om hier uit te kom. Ek is 67jaar oud, afgetree en woon op Stellenbosch. Ek het die Here Jesus in 1972 ontmoet as my Saligmaker en is nou nog so vurig vir die Evangelie boodskap van God se reddende ganade in Christus Jesus soos 35jaar gelede. Ek het so effens in die teologie "geswot" en is nou steeds besig met 'n studie vir 'n M-graad oor God en lyding. Ek sie baie daarna uit om van julle almal te leer en saam te groei tot die volle gestalte van Christus.

                      Fanie

                      Comment


                      • #41
                        Aggenee, nog iemand vir wie ek moet oom sÍ

                        Baie welkom (oom) Fanie, baie bly om jou hier te hÍ en ek hoop en glo ons sal lekker saam in die dieptes van God se Woord kan delf.

                        Sien uit daarna om te gesels op die forums.

                        Groete en baie seŽn
                        Phil

                        Comment


                        • #42
                          Baie welkom hier by ons Fanie. Ons beoog 'n hele paar dinge om in die veld vir die Here te werk en sal nog later die dinge deel met almal wat sou belangstel. Mens hoop en vertrou dat ons mekaar kan bemoedig en mekaar kan bou in ons enigste hoeksteen, Jesus Christus.
                          The Rapture

                          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                          but I must confess, donít worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          itís before Godís wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          itís for all the people in the zoo
                          think about it and refreshÖ
                          you will see thereís no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhereÖ


                          Comment


                          • #43
                            Ek is bietjie laat

                            Hallo

                            Ek is Nardus Tredoux en het hierdie hele ding verkeerd om gedoen aangesien ek my voorstelling op die hoof bord gedoen het, nogal in Afrikaans!

                            Wel ek word die 22ste van die maand 45. Ek is geskei van my eerste vrou en het 'n sestienjarige seun (Jacques) wat ons bly. Ek is in April van die jaar weer getroud met n pragtige vroutjie (Doris) wat twaalf jaar jonger as ek is.

                            Ek het op 22 Januarie 2002 opnuut die Here gevind nadat ek vir 'n lang ruk afwesig was. Sedertdien was ek maar een van daai lou warm Christene maar in 2007 het ek rerig baie geestelik gegroei en uiteindelik die juk van konserwatisme afgeskud! Prys die Here!

                            Ek is n rekenmeester en praktiseer in Randburg. Natuurlik die oorsprong van konserwatief wees.

                            My belangstellings is die internet, sport, motorfietse en fotografie. Gelukkig deel ek en Doris al die belangstellinge behalwe die internet wat sy vervelig vind. Sy verkies om 'n Saterdag die rugby te kyk as om saam met haar vriendinne te shop! What a bargain!

                            Ons deel ook ons passie vir die Here en snaaks genoeg ons is op dieselfde dag gebore, ek in 1962 en sy in 1974. Ons aanbid tans by die NG Gemeente Wilgespruit wat rerig 'n great gemeente is. Glad nie 'n tradisionele NG gemeente nie. Ons voel tuis daar. Ons behoort ook aan 'n "home cell" wat 11 lede het en een maal 'n week byeen kom.

                            My persoonlike passie is die sendelinge en is deel van twee ondersteun spanne, een ondersteun 'n vrou in Afghanistan en die ander n gesin in Kenya. Hierdie mense se geloof is vir my absoluut 'n aansporing.

                            Nou is my vraag, hoe verander ek my usernaam nadat ek oorhaastig was tydens registrasie?

                            Comment


                            • #44
                              Hi Nardus

                              Baie bly jy is hier, ek het jou ook op jou boo-boo op die Ingelse forum gegroet.

                              Wat wil jy hÍ moet jou username wees, dan kyk ek of ek gou vir jou hom kan verander of laat verander. Ek is seker dit behoort geen probleem te wees nie.

                              Groetnis
                              Phil

                              Comment


                              • #45
                                Welkom Fanie

                                Dis lekker om ook ouens wat al lank 'n pad loop met Jesus op onse forum te hÍ.

                                SeŽn vir jou.
                                Anton
                                השייך לאלוהים דרך ישו

                                Comment

                                Working...
                                X