Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

    Welkom Merweda!

    Die broer van my broer is my...Broer. Ek is seker ons kan baie by jou leer vanuit jou ondervinding.

    Comment


    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

      Originally posted by Merweda View Post
      Haai Julle,
      Ek is JP van der Merwe van Oudtshoorn, is baie lief vir Jesus, het in 1989 my hart ten volle vir Jesus gegee en is sedert 1999 voltyds `n sendeling. Ek, my vrou Rosa en dogter, El-mari het ons eerste drie jaar van ons bediening, in `n plakkerskamp sendingwerk gedoen, waar die Here ons deur `n leerskool geneem het. Dit was baie harde werk en ons moes vinnig leer om die verskillende kulture baas te raak, maar Jesus het ons wonderlik bygestaan en kon ons die groei saam met die mense beleef. Eers na agt jaar in sendingwerk, het die Here ons na naburige lande gestuur om Sy werk daar voort te sit. My vrou is `n verpleegkundige en behartig sy altyd die klinieke wat ons daar aanbied. El-mari gaan volgende jaar graad 10 toe, en ja ons beleef elke dag GOD se goedheid. Eintlik is ek en Ferdi Alberts ou vriende en het hy my baie van die Lighuis vertel. Dankie dat ek kan deel wees van GOD se familie. Groete in Jesus
      Baie Welkom JP ! Verskoon maar vir Ferdi, hy was so toe ons hom gekry het.

      Comment


      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

        Originally posted by Merweda View Post
        Haai Julle,
        Ek is JP van der Merwe van Oudtshoorn, is baie lief vir Jesus, het in 1989 my hart ten volle vir Jesus gegee en is sedert 1999 voltyds `n sendeling. Ek, my vrou Rosa en dogter, El-mari het ons eerste drie jaar van ons bediening, in `n plakkerskamp sendingwerk gedoen, waar die Here ons deur `n leerskool geneem het. Dit was baie harde werk en ons moes vinnig leer om die verskillende kulture baas te raak, maar Jesus het ons wonderlik bygestaan en kon ons die groei saam met die mense beleef. Eers na agt jaar in sendingwerk, het die Here ons na naburige lande gestuur om Sy werk daar voort te sit. My vrou is `n verpleegkundige en behartig sy altyd die klinieke wat ons daar aanbied. El-mari gaan volgende jaar graad 10 toe, en ja ons beleef elke dag GOD se goedheid. Eintlik is ek en Ferdi Alberts ou vriende en het hy my baie van die Lighuis vertel. Dankie dat ek kan deel wees van GOD se familie. Groete in Jesus
        Welkom vrind! Ek weet sommer jy sal 'n groot bate vir ons by Lighuis wees!
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

          Welkom JP! Ek sien uit daarna om jou insette hier te sien.
          Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

          Comment


          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

            welkom !!
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

              Welkom JP , en al die wat ek intussen gemis het.
              Dis alles net genade -Ma Grace
              "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

              Comment


              • Dis ekke - Kobus Dippenaar

                My naam is Kobus Dippenaar en saam met my vrou Fransie is ons woonagtig in die groen wereld van Tzaneen. Gebore en groot geword in Gauteng en Vaal Driehoek.

                1983 Tot bekering gekom. Het Groot geword in die NG Kerk en soos baie op 'n dag agtergekom maar jy sit in die kerk en jy is verlore. Kop kennis is nie reddende, wedergebore genade nie. Het by die PPK geswot asook EEIII.

                Het 'n Biker's kerk in Tzaneen vir 3 jaar bedien "True Life Ministries".
                Wag nou vir 'n nuwe deur om oop te gaan.

                Wat Glo ek?
                Die kerk as die liggaam van Christus moet so leef dat dit die ander nader trek.
                Alhoewel ons liefde moet uitleef, moet ons ons integriteit uitleef sonder om kompromie aan te gaan. (Waar is die "special characters")
                Ek Glo ook God genees vandag nog. Genesing kom na ons toe op drie maniere: Die liggaam self, Dokters en Bonatuurlik direk van God af.

                Genoeg vir eers.
                Vrede en vreugde vir julle almal.
                Aborsie, en Homseksualiteit le swaar op my hart. So ook die oordrewe seksualiteit op TV. (Dit gaan vir my oor ons lewensdoel - Ons is geskape met 'n doel - Birth is God ordained"
                BYe!

                Comment


                • Re: Dis ekke - Kobus Dippenaar

                  Baie welkom Kobus. Hoop jy voel gou tuis hier!
                  Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                  Comment


                  • Re: Dis ekke - Kobus Dippenaar

                    Welkom by ons Kobus en dankie vir jou getuienis. Bloot in wat ek kon lees glo ek met my hele hart jy is by die regte plek, want ons is almal behoudende Christene of gelowiges wat hier deelneem en ons verskil wel oor dinge, maar in wese is jou skrywe wat jy hier ook sal vind.
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ


                    Comment


                    • Re: Dis ekke - Kobus Dippenaar

                      Welkom Kobus !

                      >>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

                      Comment


                      • Re: Dis ekke - Kobus Dippenaar

                        Welkom Kobus, ek is bly jy het ons gevind
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • Re: Dis ekke - Kobus Dippenaar

                          Kobus, welkom hier by ons! Met die winterkoue wat so nader sluip wonder ek sommer of ek nie met jou plekke kan ruil nie, maar dan dink ek weer aan die lekker biltong wat ek gaan maak.

                          Lekker saamgesels.

                          Comment


                          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                            Ek is Frikkie van Durban
                            Wat ek bid gebeur, so dat mense vir my bang is
                            My vrou is eintlik te bang om betrokke te raak en te getuig van my
                            Sy verkies om stil te bly
                            Ek sit nog sonder werk, met uitstaande dienste by al my werkgewers
                            Selfs by die werk het mense vir my bang geword en van my ontslae geraak
                            Sal graag met ander in Suid Afrika wil getuig en deel
                            Groete almal

                            Comment


                            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                              Welkom Frikki van Durbs by the sea

                              SÍ Dankie dat die Here jou gebede beantwoord..... maar sommer net 'n vragie.... as jy jou gebede dan waar word, hoekom is jy sonder werk
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment


                              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                                Originally posted by Ta-An View Post
                                Welkom Frikki van Durbs by the sea SÍ Dankie dat die Here jou gebede beantwoord..... maar sommer net 'n vragie.... as jy jou gebede dan waar word, hoekom is jy sonder werk
                                Goeie vraag
                                My vrou wil ook weet
                                Last edited by Fluit; Jun 19 2011, 12:19 PM.

                                Comment

                                Working...
                                X