Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

    Frikki pos 'n nuwe draad hier
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

      Originally posted by Fluit View Post
      Ek is Frikkie van Durban
      Wat ek bid gebeur, so dat mense vir my bang is
      My vrou is eintlik te bang om betrokke te raak en te getuig van my
      Sy verkies om stil te bly
      Ek sit nog sonder werk, met uitstaande dienste by al my werkgewers
      Selfs by die werk het mense vir my bang geword en van my ontslae geraak
      Sal graag met ander in Suid Afrika wil getuig en deel
      Groete almal
      Welkom by ons Frikkie!
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

        Welkom Frikkie! Hier is 'n hele paar van ons wat baie lief is vir Jesus. Ons vrees God en ons skrik nie vir koue pampoen nie...

        Comment


        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

          Hallo Frikkie. En welkom!
          Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

          Comment


          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

            Ek is Leviet en woon in Suid Afrika
            Ek sien ek mag nie my eie naam noem nie
            Wees gegroet

            Comment


            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

              Originally posted by Leviet View Post
              Ek is Leviet en woon in Suid Afrika
              Ek sien ek mag nie my eie naam noem nie
              Wees gegroet
              Hallo Leviet en baie welkom by ons! Jy kan wel jou naam noem, want hier is van ons lede wat hul eie naam as forum-naam so geregistreer het. Jy is egter nie verplig om jou naam te noem nie en sou jy verkies om annoniem deel te neem, is dit iets wat ons sal respekteer.

              Mooibly,
              Ferdi
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…


              Comment


              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                Originally posted by Leviet View Post
                Ek is Leviet en woon in Suid Afrika
                Ek sien ek mag nie my eie naam noem nie
                Wees gegroet
                Ek het nooit kon droom dat ek eendag 'n Leviet sal welkom heet in ons midde nie. Nou wel, tye verander, né: Welkom Leviet!

                Comment


                • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                  Goeie dag,ek was lank laas hier.Ek het gesoek en ek het Gevind.
                  Groetnis.
                  MARANA THA!

                  Comment


                  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                    Welkom terug Waarheid...
                    The Rapture

                    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                    but I must confess, don’t worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    it’s before God’s wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    it’s for all the people in the zoo
                    think about it and refresh…
                    you will see there’s no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhere…


                    Comment


                    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                      Originally posted by CFJ View Post
                      Welkom terug Waarheid...
                      En hier dag ek ons het nog die hele tyd die Waarheid beet!

                      Welkom terug, Waarheid!

                      Comment


                      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                        Originally posted by Son of the South View Post
                        En hier dag ek ons het nog die hele tyd die Waarheid beet!
                        , hoe wil mens nou sonder díe Waarheid, goed gesê Seun oor die Sêdinge (Son of the South is onder 'n geweldige aanslag, na dese)
                        The Rapture

                        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                        but I must confess, don’t worry
                        the rapture is not before the Great Tribulation
                        it’s before God’s wrath!!!

                        Because His wrath is not meant for you
                        it’s for all the people in the zoo
                        think about it and refresh…
                        you will see there’s no way out of here, in the flesh

                        If you really believe, you will see
                        the rapture is for you and me
                        when we decide to leave from here
                        that very day, oh! God adhere…


                        Comment


                        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                          Ja, die Waarheid sal seevier!!
                          MARANA THA!

                          Comment


                          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                            Hi daar almal

                            Aangesien ek nuut is, wil ek net myself ook voorstel. My naam is Daleen, ek by in Johannesburg en ek 'n iemand ontdek wat onbeskryflik is. Ek was nog my hele lewe 'n Christen, maar ek het altyd leeg gevoel. Ek pas nooit in nie, daar kort altyd iets en nou weet ek wat... Dit is awesome!!!
                            Alhoewel my lewe nou 'n draai vir die beste gevat het, het ek nog soveel vrae en ek dink eerlik ek het leiding nodig. Verder wag ek maar nog om te sien waar ek hierdie leiding gaan kry, maar ek glo sterk dat Liewe Jesus vir my die antwoord sal stuur wanneer ek reg is...

                            Ek sien uit daarna om met almal te gesels.

                            Comment


                            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                              Baie welkom Daleen. Jy is welkom om al jou vrae te vra. Ek hoop jy sal baie seën hier ervaar.
                              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                              Comment


                              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                                Hallo Daleen
                                Welkom
                                The LORD is my Miracle

                                G_d was gracious He has shown favor


                                Hope is a seed
                                God plants in our hearts
                                to remind us
                                there are better things ahead.
                                -Holley Gerth

                                Comment

                                Working...
                                X