If this is your first visit, be sure to
check out the FAQ by clicking the
link above. You may have to register
before you can post: click the register link above to proceed. To start viewing messages,
select the forum that you want to visit from the selection below.
Aangesien ek nuut is, wil ek net myself ook voorstel. My naam is Daleen, ek by in Johannesburg en ek 'n iemand ontdek wat onbeskryflik is. Ek was nog my hele lewe 'n Christen, maar ek het altyd leeg gevoel. Ek pas nooit in nie, daar kort altyd iets en nou weet ek wat... Dit is awesome!!!
Alhoewel my lewe nou 'n draai vir die beste gevat het, het ek nog soveel vrae en ek dink eerlik ek het leiding nodig. Verder wag ek maar nog om te sien waar ek hierdie leiding gaan kry, maar ek glo sterk dat Liewe Jesus vir my die antwoord sal stuur wanneer ek reg is...
Ek sien uit daarna om met almal te gesels.
Hi Daleen, baie welkom by ons en mens kan net vertrou dat die Here jou al die leiding sal gee wat jy nodig het en dat Hy ons wysheid sal gee, waar dit toepaslik in jou eie lewe is. Hierdie forum behoort jou baie te kan help, soos wat ons almal al hier hulp op vele gebiede ontvang het.
The Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Ek was so bly om hierdie te ontdek !! Ek het gesoek en gesoek en gesoek en dis so moeilik om 'n afrikaanse blad te kry
vir Christene.
Ek het 'n lang verhaal , wat ek dalk eendag sal opsit as ek die vrymoedigheid kry. Maar die kort weergawe , ek het 20 jaar lank
rond geploeter in sonde en ongehoorsaamheid aan God. Op die 31ste Oktober 2011 het ek tot bekering gekom en my hele hart en lewe
vir die Here gegee En wat 'n wonderlike pad van vrede en vreugde was dit nie al gewees nie.
Ek sien uit na vele gesprekke met ordentlike mense hier. Iets wat baie skaars is op die net.
Ek was so bly om hierdie te ontdek !! Ek het gesoek en gesoek en gesoek en dis so moeilik om 'n afrikaanse blad te kry
vir Christene.
Welkom by BF, Mazal
Jeremiah 29:11
"For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)
Baie welkom hier, Mazal. Daar is soveel skatte wat die Here aan jou wil openbaar in die volgende jaar! Natuurlik sal die toetse ook kom om jou geloof te louter, maar ek is seker hier is baie wat jou sal help om die swaarkry ook met lekkerkry klaar te kry.
Welkom by ons Wikus en bly om te sien dat jy ons gevind het. Alhoewel ons in algemene terme nie baie groot is nie, is ons die grootste, aktiewe Afrikaanse Christelike forum en dit sê nie noodwendig iets nie, ons is maar net 'n groepie wat onsself geniet en mag jy dit saam met ons geniet om net die Here te dien.
The Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Ek sien hier is darem al so paar menere wat jou reeds verwelkom het...
The Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Comment