Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

    Originally posted by Ta-An View Post
    Welkom...

    Jou avatar laat my dink aan Danie Botha se: "Wenners"
    Geniet jou dag!!
    Met 'n skÍr in die hand gaan hy dalk die wenner van 'n ongeluk wees!

    Comment


    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

      Originally posted by Son of the South View Post
      Met 'n skÍr in die hand gaan hy dalk die wenner van 'n ongeluk wees!
      O floute... ek het nie die skÍr gesien nie .... miskien knip hy sy eie wenners lint ??
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

        Hi

        Ek het gister eers hier aangesluit en vind dit baie interresant hier.Ek het gedurende 2004 my hart oorgegee aan ons Lewende Jesus Christus en is dit wonderlik om deel te maak van Sy gemeente. Ek het die afgelope jare geweldig baie geleer en leer nog steeds.Ek wil dan ook deel wees van die forums en graag n' bydra lewer.

        Comment


        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

          Baie welkom by ons Henry en ek glo jy kan soos baie van ons 'n plek vind waar mens werklik baie kan leer en ook groei.
          The Rapture

          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
          but I must confess, donít worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          itís before Godís wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          itís for all the people in the zoo
          think about it and refreshÖ
          you will see thereís no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhereÖ


          Comment


          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

            Welkom Henry ! <><><><<><><>

            Comment


            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

              Henry....Welkom!!
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                Hallo julle. Nog 'n nuwe een...
                Ek is Ben en bly in Gordonsbaai. Het per toeval op jul webwerf afgekom in my soeke na 'n Afrikaanse boek. So eintlik het my web-soeker julle gevind en my agterna gesleep as't ware. En nee, ek het nie die boek gevind nie.. :-).
                Het my hart jare terug vir Jesus gegee, maar vinnig weer daarna "afgekoel". Maar God laat los nie! Iemand het eenmaal die volgende kwyt geraak: "Mens kan in God se hand om val, maar nie uit val nie." Hoe waar. Aan God al die eer! En hier is ek steeds deur die genade van ons Skepper. Hierdie forum bied ons 'n geleentheid om saam met mede-gelowiges te verkeer en idees van verstaan uit te ruil in ons almal se soeke na God se waarheid. God se Woord is so dinamies dan geen siel ooit kan roem dat hy/sy nou alles weet nie. En dit is ongelooflik.
                My passie is God se profesiee en ek strewe om elke dag meer te leer.
                Seengroete aan almal

                Comment


                • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                  Welkom Ben
                  Mag ons almal mekaar tot seŽn wees hier
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                    Welkom by ons Ben en bly dat jy ons kon vind!
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ


                    Comment


                    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                      Baie welkom, Ben! Ek het al opgemerk dat wanneer ons so saam gesels op Lighuis, dan het die waarheid die manier om na vore te kom. Ek is baie bly dat jy saam met ons na die waarheid kom soek.

                      Comment


                      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                        Originally posted by CFJ View Post
                        Welkom by ons Ben en bly dat jy ons kon vind!
                        Dankie. Ek het sommer weg gespring deur 'n "eier te le" op een van jou threads, "Hy wat nou tee hou".

                        Comment


                        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                          Hi, ek is nuut ... nuut in die netwerk storie, en ook op die site. Dissipelskap is belangrik vir my, doen dit by die kerk, die werk en by die huis. Die dag toe die Here aan my deur kom klop het, was ek bitter eensaam, en raadop. Hy het al die antwoorde gehad, en het van toe af my op Sy pad begin lei... Vandag is ek ewig dankbaar daarvoor... en is bly, ek kan ander van Sy liefde en genade leer...

                          Ek gesels uit 'n ysige Bloem... halfverkluimd van koue, maar met 'n warm hart. Ek het actually ander goed gesoek, en toe op die site afgekom... hoop dit bly so interesant, soos dit nou is.

                          Groete
                          Mari
                          Ps. 46:10a : Be still, and know that I am God ....

                          Comment


                          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                            Hallo Mari. Welkom uit koue Bloem!. Ek't ook iets anders gesoek en hier geland.
                            Baie "cool" avatar wat jy het.....
                            Sien jou op die drade...

                            Comment


                            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                              Hi Mari, baie welkom hier, ek is baie bly dat jy saam met ons kom gesels oor Jesus! 'n Mens kan nooit genoeg praat oor Jesus nie, nť.

                              Comment


                              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                                Baie dankie, wat die avatar betref, dit vertel so stukkie van my geskiedenis.... toe ek dit sien, het ek geweet, dis vir my. Ek sal maar die forums deurgaan, en sien waarvan ek hou... beter, watter praat met my. Dan kan ek saam gesels...
                                Ps. 46:10a : Be still, and know that I am God ....

                                Comment

                                Working...
                                X