Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

    Welkom by ons Mari! Sien jou op die kampus, waar alles maklik is om te leer, want ons het 'n Leermeester wat weet om elkeen van ons te lei
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

      Hallo almal.

      Ek het vandag by die forum aangesluit en wil my self aan jul voorstel. Ek is 44 jaar oud en is getroud. Ek en my vrou het drie kinders, twee dogters op universiteit en een seun in graad 11. Ons is woonagtig in Alberton, Johannesburg. Ek hoop ons sal lekker saam kan kuier rondom die woord.

      Comment


      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

        Welkom LJ Fourie !

        Comment


        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

          Hallo Jaco !

          Comment


          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

            Originally posted by LJ Fourie View Post
            Hallo almal.

            Ek het vandag by die forum aangesluit en wil my self aan jul voorstel. Ek is 44 jaar oud en is getroud. Ek en my vrou het drie kinders, twee dogters op universiteit en een seun in graad 11. Ons is woonagtig in Alberton, Johannesburg. Ek hoop ons sal lekker saam kan kuier rondom die woord.
            Welkom by ons en sien jou op die kampus...
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment


            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

              Ek groet u elkeen met die liefde van koning Jesus.Ons is almal broers en susters in die familie van Jesus.Ek is Past Fredrik van Lighuis Bediening te Amanzimtoti,en leef uit die woord van God. Ek is ook nuut hier by julle en vetrou ons gaan mekaar voed met geestelike voedsel.

              Die Here seen elkeen.

              Comment


              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                Baie Welkom aan jou Past Fredrik
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                  Originally posted by Past Fredrik View Post
                  Ek groet u elkeen met die liefde van koning Jesus.Ons is almal broers en susters in die familie van Jesus.Ek is Past Fredrik van Lighuis Bediening te Amanzimtoti,en leef uit die woord van God. Ek is ook nuut hier by julle en vetrou ons gaan mekaar voed met geestelike voedsel.

                  Die Here seen elkeen.
                  Welkom by ons Past Frederik!
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…


                  Comment


                  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                    Lighuis nogal. Baie welkom!

                    Comment


                    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                      I am new here.

                      GOOGLE TRANSLATE

                      Ek het al te plaas op die Afrikaanse kant (Tithing) met behulp van Google vertaal. Ek weet dat sommige state kan kom regoor vreemd, want van die vertaling. Mag ek steeds van tyd tot tyd op jou kant my siening? Is ek hier welkom om dit te doen?

                      Comment


                      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                        So.....gaan niemand my nou hier welkom heet nie?

                        1 Petrus 5:14
                        "Groet mekaar met ‘n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen."

                        1 Korinthiërs 16:20
                        "Al die broeders groet julle. Groet mekaar met ‘n heilige kus."

                        Hallo almal!


                        Comment


                        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                          Originally posted by Grace Alone View Post
                          So.....gaan niemand my nou hier welkom heet nie?

                          1 Petrus 5:14
                          "Groet mekaar met ‘n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen."

                          1 Korinthiërs 16:20
                          "Al die broeders groet julle. Groet mekaar met ‘n heilige kus."

                          Hallo almal!


                          Daar is 'n liedtjie wat ons in ons gemeente sing vir nuwe lede wat by ons aansluit:

                          "U is welkom hier U is welkom hier U is hartlik welkom hier.
                          In die Heer se huis is ons almal tuis, U is hartlik welkom hier!"


                          Dit is "anders" hier. Dit voel "anders" hier.

                          Comment


                          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                            Welkom by ons Grace, lekker om jou so te sien Afrikaans praat oor die Here
                            The Rapture

                            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                            but I must confess, don’t worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            it’s before God’s wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            it’s for all the people in the zoo
                            think about it and refresh…
                            you will see there’s no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhere…


                            Comment


                            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                              Originally posted by CFJ View Post
                              Welkom by ons Grace, lekker om jou so te sien Afrikaans praat oor die Here
                              Dankie CFJ. Ons sing net so lekker in Afrikaans oor die Here.

                              Comment


                              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                                Halo Almal, ek is van Kimberley, besigheids eienaar hier, sien uit daarna om saam met julle meer te leer van God se wonderlike liefde.

                                Comment

                                Working...
                                X