Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Re: Vivian

    Hi

    Dankie dat jy my plasing geskuif het, ek het nie regtig geweet waar ek wat moet doen nie. Mag dalk weer so fout maak. jammer!
    Ek is seker dat ek baie antwoorde gaan kry wat my net kan help !!!!
    Dankie weereens. Sien baie uit daarna om deel van die groep te wees.
    Ek is sommer opgewonde oor die vooruitsig van al die kennis wat ek gaan opdoen, en toepas

    Comment


    • Re: Vivian

      Baie dankie!!! Ek weet sommer ek gaan baie leer.

      Comment


      • Re: Vivian

        Hi, ek is Mike van wyk. Waardeer om sieninge te kan lees en eskatologie van ander te ontleed. Ek bly in die Kaap waar ek ook gebore is. Vrede vir julle.

        Comment


        • Re: Vivian

          Welkom by ons Mike. Ek is ook in die Kaap, was voor dit so ruk in die ou Transvaal, maar kom eintlik van die goeie ou Suidwes af... Sal lekker wees om met jou te deel en mag jy dit geniet hier by ons!
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • Re: Vivian

            Kan jy nou meer, ek is getroud met n suidwester, droog en sanderig..hahahahaha

            Comment


            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

              Hallo, ek is Niki en dit is baaaie lekker om op 'n forum te kan wees waar ek in my taal kan gesels. Ek is getroud en ons het 4 kinders almal 10ners😱 Ons woon op n plaas in die Vrystaat , en is dankbaar om die stilte daagliks te kan beleef.
              Ek swerf nou 3 jaar rond in my geestelike lewe.. Voel soos "rubber woman" want ek weet my voete is geanker aan my Lewende Vader. Maar ek kry net nie my rigting weer gevind nie. Dit voel wel of ek nou tuis gekom het. Baie dankie vir 'n geleentheid om myself voor te stel..

              Comment


              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                Welkom by ons Niki. Ek hoop jy sal dit geniet soos ons ander dit geniet en meer leer van ons Vader.

                Ek isa nuuskierig, is daar 'n geskiedenis/betekenis agter die naam wat jy gekies het?

                Groete
                Kalahari

                Comment


                • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                  Dankie Kalahari..
                  Jip daar is 'n geskiedenis en n betekenis agter die naam.. Âme perdue. Dit is Frans. Ek kan nie rerig meer se as dit nie. Want aamm ... Dit gaan my "odd one out" maak op hierdie web werf . en ek het rerig nodig om hier te wees. En deel te voel van die gemeenskap.. As dit moontlik is....

                  Comment


                  • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                    Hi Niki, baie welkom hier by ons en lekker saamgesels so in lekker Afrikaans.

                    Comment


                    • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                      Baie dankie Son of the South .. Ek weet nie of ek op die verkeerde plek kyk nie, maar ek sien nie vreeslik aktiwiteit in 2016 nie? Enige raad of leiding watter interessante threads om te volg?

                      Comment


                      • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                        Welkom by ons Niki. Ons forum is met tye baie besig en dan word dit weer stiller, soos wat dit nou is. Watter onderwerp stel jy in belang of eerder, wat lê op jou hart en dan kan mens jou verwys na van die goeie gesprekke wat ons al gehad het.

                        Net vir interessantheid. Hierdie forum is nie 'n denominasie-gedrewe forum nie en vanuit 'n Suid-Afrikaanse konteks neem hoofsaaklik Gereformeerde en Charismatiese gelowiges deel en ook almal wat hulleself in 'n "middelgrond" tussen hierdie denkwyses bevind. Hier is verskille en dit is goed om gekonfronteer te kan word oor hoe mens dinge verstaan. Ons laat egter nie Rooms Katolieke leerstellings en 'n paar ander sektes toe om hulle leringe hier te propageer nie, maar hulle mag deelneem aan gesprekke.
                        The Rapture

                        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                        but I must confess, don’t worry
                        the rapture is not before the Great Tribulation
                        it’s before God’s wrath!!!

                        Because His wrath is not meant for you
                        it’s for all the people in the zoo
                        think about it and refresh…
                        you will see there’s no way out of here, in the flesh

                        If you really believe, you will see
                        the rapture is for you and me
                        when we decide to leave from here
                        that very day, oh! God adhere…


                        Comment


                        • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                          Baie dankie CFJ, ek glo ons dien dieselfte Vader. Ek is glad nie nou op hierdie stadium in 'n gemoedstoestand vir geloofs verskille nie. Elke ou loop sy eie padjie.. Maak sy eie keuses .. En Vader werk met elkeen volgens die keuses wat hy/sy maak. Wat dan die diepte van jou geloofsoortuiging bepaal.

                          My behoeftes .. Wel dis effens moeilik .. Vir nou net enige iets mooi ..en werklik(gebaseer op 'n ware werhaal&#128512. opbouend . ondersteunend .. Tot dusver vermy ek die bybelse gesprekke bietjie ek weet nie waarom nie maar dit is geneig om konfrontasie uit te lok. Ekt nie energie daarvoor nie. Ek kan ook nie rerig van Vader vra om my, Sy vrede te gee nie. Daarom teer ek nou net op getuinessie van ander ..
                          Ek wil nie rerig so baie se nie.. Ek is so bang enige iets wat ek se lok konfrontasie uit ...wat ek geensins soek nie. Ek soek net ...nét myself terug.. Dis al.. 😳

                          Comment


                          • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                            Originally posted by âmeperdue View Post
                            Baie dankie CFJ, ek glo ons dien dieselfte Vader. Ek is glad nie nou op hierdie stadium in 'n gemoedstoestand vir geloofs verskille nie. Elke ou loop sy eie padjie.. Maak sy eie keuses .. En Vader werk met elkeen volgens die keuses wat hy/sy maak. Wat dan die diepte van jou geloofsoortuiging bepaal.

                            My behoeftes .. Wel dis effens moeilik .. Vir nou net enige iets mooi ..en werklik(gebaseer op 'n ware werhaal��). opbouend . ondersteunend .. Tot dusver vermy ek die bybelse gesprekke bietjie ek weet nie waarom nie maar dit is geneig om konfrontasie uit te lok. Ekt nie energie daarvoor nie. Ek kan ook nie rerig van Vader vra om my, Sy vrede te gee nie. Daarom teer ek nou net op getuinessie van ander ..
                            Ek wil nie rerig so baie se nie.. Ek is so bang enige iets wat ek se lok konfrontasie uit ...wat ek geensins soek nie. Ek soek net ...nét myself terug.. Dis al.. ��
                            Hallo Niki,

                            Die forum is so opgestel dat ons nie debatte in van die forums toelaat nie en juis vir diegene wat net opbouende leestof wil lees. Kyk in die forum vir "Gebed, Getuienisse en Bediening", daar kan jy gerus gaan lees en as jy privaat met enige een van ons wil gesels, kan jy dit ook doen.

                            Sterkte vir jou!
                            The Rapture

                            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                            but I must confess, don’t worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            it’s before God’s wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            it’s for all the people in the zoo
                            think about it and refresh…
                            you will see there’s no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhere…


                            Comment


                            • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                              Originally posted by CFJ View Post
                              en as jy privaat met enige een van ons wil gesels, kan jy dit ook doen.

                              Sterkte vir jou!
                              Ek will ASB maar weet glad nie hoe nie..

                              Comment


                              • Re: Nuwe lede, stel jouself voor

                                Originally posted by âmeperdue View Post
                                Ek will ASB maar weet glad nie hoe nie..
                                Hi Niki,

                                Klik net op hierdie skakel >>> Chat to the Moderators

                                Jy kan 'n draad oopmaak soos jy verkies in C2M (ons noem vir kort die forum "Chat to the Moderators" = C2M). Om jou te help sal ek graag die Afrikaanse modereerders wat almal bevoeg is om vir die Here te werk, kortliks aan jou bekend stel en ook sommer iets bondig oor wie hulle is. Ta-An (ons enigste vrou in ons span en ek sien jy stel belang om meer te weet van Bybelse feeste en sy sal verseker lekker met jou daaroor kan gesels) en die mans is, PhilipdT (hy is teologies baie goed onderlê en die enigste voltydse predikant by ons), Son of the South (hy is 'n baie sagte mens met baie deernis), Kalahari (jy sal gou uitvind sy passie is aansteeklik) en myself (CFJ). Jy kan 'n keuse maak met wie jy wil gesels of jy kan met ons almal gelyktydig gesels, maar net ons kan daar lees en dit is privaat.
                                The Rapture

                                My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                                but I must confess, don’t worry
                                the rapture is not before the Great Tribulation
                                it’s before God’s wrath!!!

                                Because His wrath is not meant for you
                                it’s for all the people in the zoo
                                think about it and refresh…
                                you will see there’s no way out of here, in the flesh

                                If you really believe, you will see
                                the rapture is for you and me
                                when we decide to leave from here
                                that very day, oh! God adhere…


                                Comment

                                Working...
                                X