Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nuwe lede, stel jouself voor

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #91
    Goeie naant almal!

    hello mense

    Ek het nou al vir 'n paar dae (letterlik 2) hierdie forum ding uitgekyk. Dit is darem lekker om so met almal dinge van ons God te kan deel!

    Net gedink ek wil myself hier voorstel, ek is Daniel.

    ps, my afrikaans is nie baie goed nie al is ek afrikaans

    Comment


    • #92
      Hi Daniel

      Ons is baie bly om jou hier by ons te hê en moenie kommer nie, my Afrikaans, Engels en Sotho is nie baie goed nie

      Ek hoor graag meer van jou

      Groete
      Phil

      Comment


      • #93
        Originally posted by DanielF View Post
        hello mense

        Ek het nou al vir 'n paar dae (letterlik 2) hierdie forum ding uitgekyk. Dit is darem lekker om so met almal dinge van ons God te kan deel!

        Net gedink ek wil myself hier voorstel, ek is Daniel.

        ps, my afrikaans is nie baie goed nie al is ek afrikaans
        Welkom Daniel... gelukkig het ons baie tyd om Afrikaans te leer, want in die hemel gaan almal Afrikaans praat...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #94
          Ferdi

          Wil jy dan vir my sê ek het verniet 'n King James Bybel gekoop?

          Laat my dink aan die ou tannie wat so geprotesteer het teen die nuwer vertalings, sy sê: "If the King James Version was good enough for Paul, it is good enough for me"

          Comment


          • #95
            Hie hie hie... hoe lag ek nou vir daai ou tannie, want die King James Version kom al van Moses af..., sy het seker nie geweet nie...
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment


            • #96
              Wel, daar is 'n paar mense wat jy sal dink, hulle dink, Genesis is in Afrikaans geskryf

              Comment


              • #97
                Hallo daar. 26-jarige laaitie van PE, werk van die huis af. Het nog nie eintlik so baie gelees wat julle skryf nie, maar stel baie belang. Is hiernatoe gelink van 'n ander forum af. (Sal later bietjie werk maak van die avatar en goed )

                G
                Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. – 1 Kor. 8:1

                Comment


                • #98
                  Welkom Gideon hoop jy gesels nog lekker saam ons.

                  Comment


                  • #99
                    Originally posted by JMN View Post
                    Welkom Gideon hoop jy gesels nog lekker saam ons.
                    JMN

                    Dankie! (Dis eintlik al wat ek wou gesê het maar toe pop daar 'n boodskappie op wat sê my boodskap is te kort! lol)
                    Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. – 1 Kor. 8:1

                    Comment


                    • Hallo daar Gideon, ek is 'n 25 jarige laaitie van Pietersburg. Welkom, ons is baie bly om jou hier met ons te hê en ek hoop ons gaan nog lekker saam gesels.

                      Groete
                      Phil

                      Comment


                      • Originally posted by Gideon JK View Post
                        Hallo daar. 26-jarige laaitie van PE, werk van die huis af. Het nog nie eintlik so baie gelees wat julle skryf nie, maar stel baie belang. Is hiernatoe gelink van 'n ander forum af. (Sal later bietjie werk maak van die avatar en goed )

                        G
                        Welkom hier by ons Gideon! Hier is nou 3 Gideon's op die forum... jyself, oom Gideon (ook daar van die Oos-Kaap) en Gideon van jare terug reg Noord van julle, heelwat Noord (die een in dieselfde boek van die een wat die jakkalse se sterte so vasgeknoop het)
                        The Rapture

                        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                        but I must confess, don’t worry
                        the rapture is not before the Great Tribulation
                        it’s before God’s wrath!!!

                        Because His wrath is not meant for you
                        it’s for all the people in the zoo
                        think about it and refresh…
                        you will see there’s no way out of here, in the flesh

                        If you really believe, you will see
                        the rapture is for you and me
                        when we decide to leave from here
                        that very day, oh! God adhere…


                        Comment


                        • Hallo CFJ, dankie. Hoop nie ek maak julle deurmekaar nie...noem my sommer GJ of Gideon J as julle wil.

                          Ek weet nie of dit die regte draad is daarvoor nie, maar ek wil graag weet hoe ek die forum korrek op Firefox kan oopmaak? Op die oomblik word die reels nie ge”wrap” in Firefox (ek het die nuutste weergawe) nie, net in IE. As iemand my ‘n pointer kan gee sal ek bly wees.
                          Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. – 1 Kor. 8:1

                          Comment


                          • Sorry oukes, ek het op die verkere plek gepost. Anyways, ek is 'n Christian huidiglik in die Evangelical Presbyterian Church Dit is regtag 'n cool plek. Ons het 'n Men's Guild en 'n Women's Guild wat baie active is. Sorry vir die ander posting, ek het nie lekker na die forum gekyk nie.

                            Comment


                            • Hi Klippies, is jy tans woonagtig in Suid-Afrika?

                              Comment


                              • Welkom Klippies .
                                The LORD is my Miracle

                                G_d was gracious He has shown favor


                                Hope is a seed
                                God plants in our hearts
                                to remind us
                                there are better things ahead.
                                -Holley Gerth

                                Comment

                                Working...
                                X