Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Glad nie Kalahari......😃 jy het probeur help.. Baie daniie..
Announcement
Collapse
No announcement yet.
Nuwe lede, stel jouself voor
Collapse
This is a sticky topic.
X
X
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Originally posted by âmeperdue View PostEk will ASB maar weet glad nie hoe nie..
Klik net op hierdie skakel >>> Chat to the Moderators
Jy kan 'n draad oopmaak soos jy verkies in C2M (ons noem vir kort die forum "Chat to the Moderators" = C2M). Om jou te help sal ek graag die Afrikaanse modereerders wat almal bevoeg is om vir die Here te werk, kortliks aan jou bekend stel en ook sommer iets bondig oor wie hulle is. Ta-An (ons enigste vrou in ons span en ek sien jy stel belang om meer te weet van Bybelse feeste en sy sal verseker lekker met jou daaroor kan gesels) en die mans is, PhilipdT (hy is teologies baie goed onderlê en die enigste voltydse predikant by ons), Son of the South (hy is 'n baie sagte mens met baie deernis), Kalahari (jy sal gou uitvind sy passie is aansteeklik) en myself (CFJ). Jy kan 'n keuse maak met wie jy wil gesels of jy kan met ons almal gelyktydig gesels, maar net ons kan daar lees en dit is privaat.
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Originally posted by âmeperdue View PostBaie dankie CFJ, ek glo ons dien dieselfte Vader. Ek is glad nie nou op hierdie stadium in 'n gemoedstoestand vir geloofs verskille nie. Elke ou loop sy eie padjie.. Maak sy eie keuses .. En Vader werk met elkeen volgens die keuses wat hy/sy maak. Wat dan die diepte van jou geloofsoortuiging bepaal.
My behoeftes .. Wel dis effens moeilik .. Vir nou net enige iets mooi ..en werklik(gebaseer op 'n ware werhaal). opbouend . ondersteunend .. Tot dusver vermy ek die bybelse gesprekke bietjie ek weet nie waarom nie maar dit is geneig om konfrontasie uit te lok. Ekt nie energie daarvoor nie. Ek kan ook nie rerig van Vader vra om my, Sy vrede te gee nie. Daarom teer ek nou net op getuinessie van ander ..
Ek wil nie rerig so baie se nie.. Ek is so bang enige iets wat ek se lok konfrontasie uit ...wat ek geensins soek nie. Ek soek net ...nét myself terug.. Dis al..
Die forum is so opgestel dat ons nie debatte in van die forums toelaat nie en juis vir diegene wat net opbouende leestof wil lees. Kyk in die forum vir "Gebed, Getuienisse en Bediening", daar kan jy gerus gaan lees en as jy privaat met enige een van ons wil gesels, kan jy dit ook doen.
Sterkte vir jou!
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Baie dankie CFJ, ek glo ons dien dieselfte Vader. Ek is glad nie nou op hierdie stadium in 'n gemoedstoestand vir geloofs verskille nie. Elke ou loop sy eie padjie.. Maak sy eie keuses .. En Vader werk met elkeen volgens die keuses wat hy/sy maak. Wat dan die diepte van jou geloofsoortuiging bepaal.
My behoeftes .. Wel dis effens moeilik .. Vir nou net enige iets mooi ..en werklik(gebaseer op 'n ware werhaal😀. opbouend . ondersteunend .. Tot dusver vermy ek die bybelse gesprekke bietjie ek weet nie waarom nie maar dit is geneig om konfrontasie uit te lok. Ekt nie energie daarvoor nie. Ek kan ook nie rerig van Vader vra om my, Sy vrede te gee nie. Daarom teer ek nou net op getuinessie van ander ..
Ek wil nie rerig so baie se nie.. Ek is so bang enige iets wat ek se lok konfrontasie uit ...wat ek geensins soek nie. Ek soek net ...nét myself terug.. Dis al.. 😳
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Welkom by ons Niki. Ons forum is met tye baie besig en dan word dit weer stiller, soos wat dit nou is. Watter onderwerp stel jy in belang of eerder, wat lê op jou hart en dan kan mens jou verwys na van die goeie gesprekke wat ons al gehad het.
Net vir interessantheid. Hierdie forum is nie 'n denominasie-gedrewe forum nie en vanuit 'n Suid-Afrikaanse konteks neem hoofsaaklik Gereformeerde en Charismatiese gelowiges deel en ook almal wat hulleself in 'n "middelgrond" tussen hierdie denkwyses bevind. Hier is verskille en dit is goed om gekonfronteer te kan word oor hoe mens dinge verstaan. Ons laat egter nie Rooms Katolieke leerstellings en 'n paar ander sektes toe om hulle leringe hier te propageer nie, maar hulle mag deelneem aan gesprekke.
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Baie dankie Son of the South .. Ek weet nie of ek op die verkeerde plek kyk nie, maar ek sien nie vreeslik aktiwiteit in 2016 nie? Enige raad of leiding watter interessante threads om te volg?
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Hi Niki, baie welkom hier by ons en lekker saamgesels so in lekker Afrikaans.
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Dankie Kalahari..
Jip daar is 'n geskiedenis en n betekenis agter die naam.. Âme perdue. Dit is Frans. Ek kan nie rerig meer se as dit nie. Want aamm ... Dit gaan my "odd one out" maak op hierdie web werf . en ek het rerig nodig om hier te wees. En deel te voel van die gemeenskap.. As dit moontlik is....
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Welkom by ons Niki. Ek hoop jy sal dit geniet soos ons ander dit geniet en meer leer van ons Vader.
Ek isa nuuskierig, is daar 'n geskiedenis/betekenis agter die naam wat jy gekies het?
Groete
Kalahari
Leave a comment:
-
Re: Nuwe lede, stel jouself voor
Hallo, ek is Niki en dit is baaaie lekker om op 'n forum te kan wees waar ek in my taal kan gesels. Ek is getroud en ons het 4 kinders almal 10ners😱 Ons woon op n plaas in die Vrystaat , en is dankbaar om die stilte daagliks te kan beleef.
Ek swerf nou 3 jaar rond in my geestelike lewe.. Voel soos "rubber woman" want ek weet my voete is geanker aan my Lewende Vader. Maar ek kry net nie my rigting weer gevind nie. Dit voel wel of ek nou tuis gekom het. Baie dankie vir 'n geleentheid om myself voor te stel..
Leave a comment:
-
Re: Vivian
Kan jy nou meer, ek is getroud met n suidwester, droog en sanderig..hahahahaha
Leave a comment:
-
Re: Vivian
Welkom by ons Mike. Ek is ook in die Kaap, was voor dit so ruk in die ou Transvaal, maar kom eintlik van die goeie ou Suidwes af... Sal lekker wees om met jou te deel en mag jy dit geniet hier by ons!
Leave a comment:
-
Re: Vivian
Hi, ek is Mike van wyk. Waardeer om sieninge te kan lees en eskatologie van ander te ontleed. Ek bly in die Kaap waar ek ook gebore is. Vrede vir julle.
Leave a comment:
-
Re: Vivian
Baie dankie!!! Ek weet sommer ek gaan baie leer.
Leave a comment:
Leave a comment: