Re: Goeie Christelike, Afrikaanse Webwerwe
Op Facebook kan julle gerus David Malan se webruimte, Die volle Wapenrusting besoek
Announcement
Collapse
No announcement yet.
Goeie Christelike, Afrikaanse Webwerwe
Collapse
This topic is closed.
X
This is a sticky topic.
X
X
-
Re: Goeie Christelike, Afrikaanse Webwerwe
Daar is nie baie Afrikaanse Christelike forums op die internet nie, maar as julle nog 'n goeie forum wil probeer, gaan besoek gerus Suider Kruis. Na wat ekself daar kon lees lyk dit werklik behoudend en interessant.
Leave a comment:
-
Hier is nog 'n blog wat gerus besoek kan word, Retha se blog, met 'n opwindende uitdaging om saam in een jaar die Bybel deur te lees en te bespreek. Retha verwys self...
(My blog se aankondiging hieroor by http://gelowigenondersoekend.wordpre...jaar-wie-is-in )
(Leesplan by http://www.bible-reading.com/bible-plan.pdf)
Leave a comment:
-
Goeie Christelike, Afrikaanse Webwerwe
Hierdie draad het ten doel om 'n databasis daar te plaas van goeie Christelike webwerwe in Afrikaans wat steeds binne hoofstroom protestantisme val.
Slegs die moderators kan in hierdie draad plasings maak en dit is vir die eenvoudige rede dat ons nie hierdie draad wil volstop met besprekings en klomp plasings nie, maar om alle skakels in 1 plasing te sit sodat dit maklik bereikbaar is en mens nie deur onnodige plasings hoef te sif om by die skakels uit te kom nie.
Indien u 'n skakel wil laat plaas in hierdie draad, stuur asseblief daardie skakel saam met 'n kort beskrywing van die werf vir my in 'n private boodskap, dan sal hierdie skakel na al die moderators van Lighuis geneem word om die werf te evalueer en goed te ondersoek om sodoende te verhoed dat dwalinge op die werf geplaas word en toe te sien dat alle skakels binne die doel van hierdie draad val.
Dievolgende skakels kan waarlik aanbeveel word, gaan maak gerus daar 'n draain indien u kans kry:
Philip du Toit se webwerf
Truth Exposed
'n Webwerf aangaande die eindtye
Die Laaste Week
Ankura se webwerf
Ankura
'n Praktiese uiteensetting van God se plan
God se Plan
e Bediening van Gereformeerde Kerk Centurion
e Bediening
Prof Johan Malan se webwerf met uitstekende artikels
Bible Guidance
'n Afrikaanse apologetiese werbwerf
Antwoord
Christo Nel se webwerf
Nuwe Wyn
Johnny van der Merwe se bediening met baie bruikbare inligting
Oospoort
'n Afrikaanse webwerg oor evolusie
Evolusie - Feit of Fiksie?
Tom Lessing se blog
Waak en Bid
Ons hoop waarlik u kan baat vind by hierdie skakelsTags: None
- Stuck
Leave a comment: