Announcement

Collapse
No announcement yet.

Kom deel jou hart met ons aanlyn Berader/Predikant

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Kom deel jou hart met ons aanlyn Berader/Predikant

    Vir Privaat Gesprekke:

    Meeste van ons is beskikbaar om mense te bedien, want dit is hoekom ons hier is. Ook van ons gewone lede help in hierdie bediening en nie net die modereerders alleen nie. As iemand reeds bekend is met een van ons, kan jyself besluit wie jy sou verkies, maar ons het iemand (Kalahari) wat 'n besonderse hart vir berading het, wat spesifiek hier is vir iemand wat hulp nodig het. Jy kan privaat met hom gesels of enige een van ons in die Chat to the Moderators (C2M) forum. Net privaat gesprekke word in C2M hanteer, dis belangrik dat elkeen dit weet. Klik net op die skakel, dan maak jy daar 'n draad oop en meld spesifiek iets soos die volgende,
    • Gesprek met Kalahari
    • Help asseblief Kalahari
    • Kalahari asseblief...

    As jy met enige modereerder wil gesels of met 'n paar van die modereerders gelyktydig, kan jy of een van ons name meld of as dit enige iemand kan wees, dan kan jy ook in C2M iets soos die volgende begin in 'n draad wat jyself daar moet oopmaak,
    • Aan die modereerders van Lighuis
    • Help asseblief Lighuis-modereerders
    • Ek het hulp nodig





    Vir Gesprekke wat nie Privaat is nie, maar enige een se hulp verlang word:

    As jy egter nie omgee om dit in die ope te vra nie en nie noodwendig privaat wil gesels nie en jy enige een se raad wil hê, doen dit dan in die forum, Gebed, Getuienisse en Bediening. Let daarop, dat dit belangrik is dat as jy nie privaat wil gesels nie, dat jy dit spesifiek in hierdie forum moet doen, naamlik, Gebed, Getuienisse en Bediening. Klik net op die skakel. Maak 'n draad daar oop en al ons lede, kan jou daar bedien of jy kan ook daar vir Gene of enige ander een vra, as jy dit nie spesifiek privaat wil bespreek nie.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


Working...
X