Announcement

Collapse
No announcement yet.

bybel skool taak oor "creation"

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief bybel skool taak oor "creation"

    Ek kan kies tussen 4 vakke maar die skepping bly maar die intresantste!!!! ek wil meestal oor die wetenskap vs Bybel en hoe die wetenskaplikes "perongeluk" die Bybel reg bewys skryf. ek wil hÍ dat die persoon wat my taak merk hoendervleis moet kry soos hy dit deur lees!!! as julle slimmes my dalk kan raad gee of web tuistes kan aan beveel waar ek kan gaan kyk, sal ek baie baie bly wees! assebliefies.

  • #2
    Bybeltake

    Het jy al Kent Hovend probeer?

    Comment


    • #3
      Originally posted by Cornelia Russell View Post
      Ek kan kies tussen 4 vakke maar die skepping bly maar die intresantste!!!! ek wil meestal oor die wetenskap vs Bybel en hoe die wetenskaplikes "perongeluk" die Bybel reg bewys skryf. ek wil hÍ dat die persoon wat my taak merk hoendervleis moet kry soos hy dit deur lees!!! as julle slimmes my dalk kan raad gee of web tuistes kan aan beveel waar ek kan gaan kyk, sal ek baie baie bly wees! assebliefies.
      Hier is 'n paar skakels Cornelia en in Afrikaans,
      Jy kan ook in ons Wetenskap Forum waardevolle inligting kry en daar kan jy enige van die twee modereerders nader, hulle het beide (Die Filadelfieer en Philip dT) 'n goeie kennis oor hierdie onderwerp.
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment


      • #4
        Cornelia,
        Skeppingsleer is, soos jy seker al agter gekom het, 'n vreeslike wye veld.
        Is daar iets spesifiek wat jy in jou skooltaak wil behandel ?


        ns : Hier is 'n oulike artikel met verdere skakels onder aan wat ek nou net raak geloop het.

        Comment


        • #5
          Geen verrassings met Fila se skakel nie

          Comment


          • #6
            Cornelia, Cornelia, nou toe dat ek jou nou hier in die hande kry,en dit nogal wanneer ek ook besig is om inligting te soek vir my taak. Toemaar moet nie stress nie dit gaan nie oor die evelusie nie. Ek doen my taak oor die realiteite van die Hemel. Dog maar net ek groet 'n mede student. Sien jou weer as die Bybelskool begin. Geniet jou taak en moet nie vergeet om te leer nie. Hoop jy kry waarna jy soek.

            Geseende dag vir jou, Trudie

            Comment


            • #7
              Evolusie

              My kind se gemiddeld is 85%. Sy het egter laasweek 40% gekry vir 'n vak wat handel oor evolusie. Sy was baie ontsteld. Sy is net 12 jaar oud en ken die verskil tussen evolusie en waar ons regtig vandaan kom. As hulle sÍ die aarde is biljoen jare oud, dan skryf sy in hakies agter haar antwoord (6000 jaar volgens die Bybel)

              Ek sÍ vir haar sy moes eintlik 0% gekry het vir die toets, want evolusie is onwaar en daar is min (geen) waarheid in nie.

              Comment


              • #8
                Originally posted by Trudie Myburgh View Post
                Cornelia, Cornelia, nou toe dat ek jou nou hier in die hande kry,en dit nogal wanneer ek ook besig is om inligting te soek vir my taak. Toemaar moet nie stress nie dit gaan nie oor die evelusie nie. Ek doen my taak oor die realiteite van die Hemel. Dog maar net ek groet 'n mede student. Sien jou weer as die Bybelskool begin. Geniet jou taak en moet nie vergeet om te leer nie. Hoop jy kry waarna jy soek.

                Geseende dag vir jou, Trudie

                Nou toe nou!!! wie sou nou kon raai ek loop jou hier raak!! ek dog ek is die enigste een van ons mal klomp hier!!!! ha ha ha ha ha dis awesome!! nou voel ek nie meer so aleen nie!!!

                Comment

                Working...
                X