Announcement

Collapse
No announcement yet.

Basiese Bybelse Grieks

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Basiese Bybelse Grieks

    Vir diegene wat belang stel. Hier is 'n skakel vir basiese Nuwe Testamentiese Grieks. Laat weet hoe dit gaan:

    http://www.ibiblio.org/koine/greek/lessons/
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  • #2
    Originally posted by Philip dT View Post
    Vir diegene wat belang stel. Hier is 'n skakel vir basiese Nuwe Testamentiese Grieks. Laat weet hoe dit gaan:

    http://www.ibiblio.org/koine/greek/lessons/
    Dis rÍrig Grieks daai. Dis vir my moeilik om 'n "mindset change" te maak na die feit dat dit 'n taal is, want ons het al daai simbole destyds in Wiskunde op varsity gebruik. Daai simbole het almal veranderlikes voorgestel.

    Dit voel so mens Wiskunde moet praat. Dis eintlik simpel, maar ek probeer daaroor kom.

    Comment


    • #3
      Ja, ook in die mediese wetenskap gaan jy baie Griekse terme en simbole:

      bv. kardiologie (hart-kunde) kom van kardia
      pneumonie (longontstekeing) kom van pneuma = asem / gees
      ens.

      Baie ander fakkundige terme stam ook van Grieks af:

      biologie, antropologie, filosofie, teologie, filologie, etimologie, hermeneutiek, ens.
      Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

      Comment

      Working...
      X