Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Boodskap aan almal wat Harold Camping/Johannes Coetsee se leringe gevolg het.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK 'n Boodskap aan almal wat Harold Camping/Johannes Coetsee se leringe gevolg het.

    Jy het seker hierdie Forum gevind omdat jy op soek is na antwoorde oor hoekom die voorspelling van 21 Mei 2011 nie gematerialiseer het nie.
    Ek is seker dat jy baie verward is, maar wees gerus, jy het nie die HERE se wederkoms gemis nie.
    Harold Camping is nie 'n man wat God se spreekbuis is nie.
    Hierdie draad is vir jou om te help antwoorde vind op die baie vrae wat jy nou het.

    Ons verwelkom jou hier om hoop dat jy hier antwoorde op jou vrae sal vind.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

Working...
X