Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat Angus gese het en vraag wat ek nog mee worstel

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Re: Wat Angus gese het en vraag wat ek nog mee worstel

    Originally posted by Ta-An View Post
    En jy vertrou daardie ou se siening !!??
    Nie noodwendig nie, maar meer as die valse lerings wat op die christelike forum rondgaan!

    Comment


    • #17
      Re: Wat Angus gese het en vraag wat ek nog mee worstel

      Originally posted by Johnny View Post
      Nie noodwendig nie, maar meer as die valse lerings wat op die christelike forum rondgaan!
      Jy veralgemeen darm lekker n,, daardie ou se kommentaar klink soos strooi.... ,
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #18
        Re: Wat Angus gese het en vraag wat ek nog mee worstel

        Originally posted by Ta-An View Post
        Jy veralgemeen darm lekker n,, daardie ou se kommentaar klink soos strooi.... ,
        Elke ou hier kan maar vir homself besluit of hy besig is met die ware evangelie of misleiding. Die skoen sal die regte ouens pas. Ons het 'n verantwwordelikheid om alles te toets aan die Woord. Dit is 'n opdrag in die Bybel. Natuurlik sal 'n menigte nie hou van die kritiek wat daarmee saamgaan nie.

        Comment

        Working...
        X