Announcement

Collapse
No announcement yet.

Raad aan mans

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Raad aan mans

    GESONDE-HUWELIKSRAAD ( aan mans )

    No.1. ERKEN........as jy verkeerd is ! !

    No.2. BLY STIL........as jy reg is ! !
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Of soos ons spot, "you can be happy or right.........me I'm happy!"
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

    Comment


    • #3
      Originally posted by CFJ View Post
      GESONDE-HUWELIKSRAAD ( aan mans )

      No.1. ERKEN........as jy verkeerd is ! !

      No.2. BLY STIL........as jy reg is ! !
      No. 3........en hardloop as sy die koekroller vat!

      Comment


      • #4
        Originally posted by Johnny View Post
        No. 3........en hardloop as sy die koekroller vat!

        Nei man oom, maak seker daai koeroller verdwyn... hmm dan kom die potte...

        het jy 'n ekstra bank broer he he
        Dis alles net genade -Ma Grace
        "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

        Comment


        • #5
          Originally posted by Willem View Post

          Nei man oom, maak seker daai koeroller verdwyn... hmm dan kom die potte...

          het jy 'n ekstra bank broer he he
          Ek het.......maar die hond het hom klaar gedeps.

          Comment


          • #6
            Originally posted by Johnny View Post
            Ek het.......maar die hond het hom klaar gedeps.
            so dan slaap ek saam met die vlooie 8-( wag biejtie ek is heppie ... dit beteken ek is nie reg nie... sagte warm bed met liefie om langs te doedoe .... I WIN !
            Dis alles net genade -Ma Grace
            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

            Comment


            • #7
              4. Daardie gesegde wat se "Dis makliker om vergifnis te vra as om toesteming te vra" - het 'n klomp fyn skrif ("Fine print")

              Comment

              Working...
              X