Announcement

Collapse
No announcement yet.

Boer soek 'n vrou

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Boer soek 'n vrou

    Julle kyk seker ook na hierdie sage, 'Boer soek 'n vrou'. Iets wat ek mis in hul definisies of eienskappe is relatief vaag en om dit meer bondig te stel, is waarna moet 'n man dan nou regtig kyk as hy vrou soek? Nie een van hierdie hubare boere is noodwendig verkeerd nie, maar daar is net iets wat nie een van hulle so definieer, dat mens kan sê, dit is presies wat ek in 'n vrou soek nie.

    Die van julle wat reeds vrouens het, laat weet of julle gevind het? Die wat nog niks het nie, wat dink julle, wil julle vind as julle vrou soek?
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Re: Boer soek 'n vrou

    Lyk my niemand soek vrouens nie en die wat vrouens het is te bang om te praat oor hulle...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Re: Boer soek 'n vrou

      Ek is so bly ek het nie 'n TV nie, maar ek het al gehoor van die mense wat praat oor die program.

      Ek weet wat ek in 'n vrou soek. Nommer 1 sy moet die Here ken, en die Here moet haar ken. Wat ek voor kyk is 'n vrou wat haar ouers met respek hanteer. Dan ook iemand wat ek mee dinge kan deel en oop kan wees, en so persoon moet my ook vertrou en oop wees. Ek wil nie 10 jaar na trou lewe uitvind dat sy een aand sonder klere die straat af gehardloop het nie. Ek sal haar aanvaar soos sy is, en sy moet dieselfde doen. Ek wil ook nie weer iemand hê wat my die hele tyd in iemand anders maak as wat ek nie is nie. Ek is wie ek is. En daai dame moet nie tussen my en G-d probeer kom nie. Dan kan sy maar haar goedjies pak en die straat vang, en nie eens terug kyk nie.
      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

      Bemidbar 6:24-26
      [Numbers 6:24-26]

      Comment


      • #4
        Re: Boer soek 'n vrou

        Originally posted by CFJ View Post

        Die van julle wat reeds vrouens het, laat weet of julle gevind het? ..
        Welll.... ek weet nie presies waarvoor ek opsoek was nie, maar wat dit ookal was het ek definitief gekry !

        Nee ernstig nou, ek het nooit 'n spesifieke idee gehad van wat ek in 'n vrou gesoek het nie, het my nooit gepla nie en toe ek vroutjie-douwtjie ontmoet het was ek verseker nie besig om trou-vrou te soek nie. Ek het nog nooit dit reg gekry om te verbaliseer presies hoekom ons tweetjies bymekaar is nie, behalwe dat ons net doodeenvoudig van minuut een bymekaar gepas het, soos twee stukkies van 'n legkaart. Ons was nooit vreemd vir mekaar nie, asof ons mekaar al jare lank geken het , en ons liefde vir mekaar was so half 'n gegewe in plaas van 'n proses..... maak dit sin ?

        Comment


        • #5
          Re: Boer soek 'n vrou

          Originally posted by Francois Marais View Post
          Ek is so bly ek het nie 'n TV nie, maar ek het al gehoor van die mense wat praat oor die program.
          Persoonlik dink ek die program (Boer soek 'n vrou) forseer dinge wat onnodig is, want nie een van die boere het tot op hierdie stadium daarvan gehou om sommer net iemand uit te skakel nie. Dis redelik harteloos wat die reëls van die program betref en ek weet nie of ekself daarvan kan hou nie, maar een ding wat my opval, is dat daar hierdie jaar regtig oulike deelnemers is en dit geld vir die mans en vrouens. Gisteraand het een van die manne baie hartseer geword om een van die dames huis toe te stuur en nog een het heel uit sy plek gevoel en elke ander een het gesê dit is nie baie aangenaam om dit te doen nie.

          Dankie dat jy jou mening gegee het Francios, dit is iets waarmee ek kan saamstem. Ek sal graag later my mening gee, maar kyk nog eers wat sê die ander...
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Re: Boer soek 'n vrou

            Originally posted by Die Filadelfieer View Post
            Welll.... ek weet nie presies waarvoor ek opsoek was nie, maar wat dit ookal was het ek definitief gekry !

            Nee ernstig nou, ek het nooit 'n spesifieke idee gehad van wat ek in 'n vrou gesoek het nie, het my nooit gepla nie en toe ek vroutjie-douwtjie ontmoet het was ek verseker nie besig om trou-vrou te soek nie. Ek het nog nooit dit reg gekry om te verbaliseer presies hoekom ons tweetjies bymekaar is nie, behalwe dat ons net doodeenvoudig van minuut een bymekaar gepas het, soos twee stukkies van 'n legkaart. Ons was nooit vreemd vir mekaar nie, asof ons mekaar al jare lank geken het , en ons liefde vir mekaar was so half 'n gegewe in plaas van 'n proses..... maak dit sin ?
            Ek dink dit is seker die maklikste as dinge so uitwerk Fila, want alhoewel iemand sal sê hulle soek dit en dat en die en daai in 'n vrou, is ek nie so seker of enige man of ook vrou hierdie lysie al vervolmaak het nie. Dit is seker maar iets wat werk of nie werk nie en 'n paar mense wat ekself goed tot redelik goed ken, het sogenaamd al hulle droom-vrouens ontmoet en elke punt op daai lysie was vir hulle 100% tot relatief volmaak, maar aan die einde van die dag het dit nie gewerk nie. Wat het die lysie dan gehelp?

            Dit is veel meer dit wat die Here verwag en nie ons eie verwagtinge nie...
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment


            • #7
              Re: Boer soek 'n vrou

              Ek kyk dit ook nie, maar ek dink 'n GROOT fout wat mense maak, en dit sluit jong ongetroudes in, is om nie op die Here te vertrou vir 'n lewensmaat nie. Ek is op 32 eers getroud. 'n Mens maak partykeer keuses omdat jy voel al my vriende is al getroud en het kinders, en hier sit ek nog op die rak. Nie ek of my vrou was wedergebore toe ons getroud is nie......maar ons is in die NG kerk getroud. Beteken eintlik nie veel nie, maak nie saak in watter kerk jy getroud is nie. Ek dink dat as jy 'n kind van die Here is, waarvan ek nou nie kan se die deelnemers op die program is of is nie, maak tog 'n groot verskil in jou latere jare. Baie onnodige konflik kan uitgeskakel word. Ek glo as twee persone wat opreg lief is vir mekaar en dan nog op die Here gewag (en bekeer is) het vir 'n huweliksmaat, dan sou die skei syfer ook soveel laer gewees het. Gelukkig het die Here later in ons huwelik 'n werklikheid geword en Hy kon red wat daar te redde was.

              Ek persoonlik dink nie die manier waarop hulle dit doen is 'n bybelse manier nie.......maar aan die ander kant....wat is vandag nog Bybels?

              Comment


              • #8
                Re: Boer soek 'n vrou

                Ek is nie tans in die posisie om veel te sê nie

                Comment


                • #9
                  Re: Boer soek 'n vrou

                  Originally posted by Phil Fourie View Post
                  Ek is nie tans in die posisie om veel te sê nie
                  Hmmm Phil, dan soek jy nie eintlik iets wat mens nie vind nie... en miskien vind jy wat mens nie soek nie..., soos Fila, wat gevind het sonder om te soek.
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…


                  Comment


                  • #10
                    Re: Boer soek 'n vrou

                    Ferdi, ek glo, soek en jy sal vind, ek het gesoek, nou .......... (Jy kan self die blanks invul)

                    Comment


                    • #11
                      Re: Boer soek 'n vrou

                      Originally posted by Phil Fourie View Post
                      Ferdi, ek glo, soek en jy sal vind, ek het gesoek, nou .......... (Jy kan self die blanks invul)
                      .................................., bly vir jou!
                      The Rapture

                      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                      but I must confess, don’t worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      it’s before God’s wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      it’s for all the people in the zoo
                      think about it and refresh…
                      you will see there’s no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhere…


                      Comment


                      • #12
                        Re: Boer soek 'n vrou

                        Wanneer gaan ons nou bly wees vir jou oom F?

                        Comment


                        • #13
                          Re: Boer soek 'n vrou

                          Originally posted by Phil Fourie View Post
                          Wanneer gaan ons nou bly wees vir jou oom F?
                          Ek moet eers my verstand verloor en ouens wat baie het verloor gou 'n klompie hier en 'n kompie daar. Ek moet my bietjie maar oppas...
                          The Rapture

                          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                          but I must confess, don’t worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          it’s before God’s wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          it’s for all the people in the zoo
                          think about it and refresh…
                          you will see there’s no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhere…


                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by CFJ View Post
                            Re: Boer soek 'n vrou



                            Ek moet eers my verstand verloor en ouens wat baie het verloor gou 'n klompie hier en 'n kompie daar. Ek moet my bietjie maar oppas...
                            Ja Ferdi, om vrou te kies is om n keuse te maak tussen die wet of genade. Die vrou van die wet wil die man onderdruk, terwyl die vrou van genade jou n vrye keuse gee. Maar hy wat nie trou nie is die gelukkigste omdat Paulus se dat hy wil ons van verdrukking spaar.
                            To God be the Glory

                            Comment

                            Working...
                            X