Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gelukkige Vadersdag....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ta-An
    replied
    Re: Gelukkige Vadersdag....

    Gelukkige Vadersdag aan al die Adams

    Leave a comment:


  • Johnny
    started a topic Gelukkige Vadersdag....

    Gelukkige Vadersdag....

    Aan al my Lighuis boeties....gelukkige Vadersdag. Elzane sing vanoggend in die kerk "My Pa is die Koning".....en dit het betrekking op ons Hemelse Vader, maar in Openbaring maak Hy ons ook Priesters en Konings hier op aarde. Elzane se vanoggend vir my ek is ook haar koning hier op aarde. Geniet die dag.

    Openbaring 1:5 ".........Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed
    Openbaring 1:6 en ons gemaak het konings en priesters vir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen."
Working...
X