Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die dag toe jy breek!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die dag toe jy breek!

    Ek was hier gewees, die dag toe jy breek,
    Die tyd toe middernag in jou lewe kop uitsteek!
    Stukkie vir stukkie met deurboorde hand het ek jou opgetel,
    Jy het my aangeneem, en soos belowe sal Ek jou herstel!

    Ek sal heelmaak, jou gebreekte kruik,
    Jou die weg aanwys, en alles heel met tyd!
    Soos 'n kind wat leer loop, het Ek jou by die hand gevat
    Deur beproewings sal ek jou lei, met my liedesband

    Ek gaan jou wys, waar le die ware Noord,
    Alles net jou vir saamgevat, in My kosbare Woord,
    Jy sal vind, saam met jou het ek tot dusver gerou,
    Hierdie trane wat loop, is trane net vir jou!

    Linda Steyn
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Linda, Dit is nou pragtig!! Ek wil dit sommer met 'n paar mense deel.

    Comment


    • #3
      Pragtig Linda! Hou hierdie gedigte alles op rekord en wie weet , dalk kan ons ook oor n paar jaar se: Ons ken Linda Steyn wie se nuutste digbundel nou by alle uitgesoekte boekwinkels verkrygbaar is.....

      Comment


      • #4
        Hiers mos iemand wat 'n musiek onderwyser is, mens kan dit dalk toonset. Dink dit sal pragtig wees! Daardie woorde is treffend.

        Comment


        • #5
          Kan jy glo, dit was my eerste reaksie!!!

          Comment


          • #6
            Ek sien 'n nuwe beroep oopgevlek op papier ... (En dit is profeties gesę)
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Van sit en staan kom niks gedaan. Laat ek my musiek manuskrip boek gaan uitruk en afstof. Die musieknootjies 'waai' al hoeka deur my drome... en wag om neergepen te word.

              Comment


              • #8
                Originally posted by protea View Post
                Van sit en staan kom niks gedaan. Laat ek my musiek manuskrip boek gaan uitruk en afstof. Die musieknootjies 'waai' al hoeka deur my drome... en wag om neergepen te word.
                Cool, skryf jy musiek..............?
                Saved by Grace!

                Praying for Mieke and Charles
                Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                My testimony
                http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                Comment


                • #9
                  Ja , ek kan ,maar het in die verlede my tyd meer met verwerking van bestaande musiek verwyl.

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by protea View Post
                    Ja , ek kan ,maar het in die verlede my tyd meer met verwerking van bestaande musiek verwyl.
                    Nou ja, tyd om daardie talente dan te ontwikkel............ Wil net noem, dat ek dink om musiek te kan maak seker een van die mooiste talente is wat 'n mens kan besit, maak my skoon jaloers..................Musiek is een van die dinge in die lewe waarvan ek natuurlik die beste hou! Ek kan vir dae lank op een deuntjie vashaak.......lol
                    Saved by Grace!

                    Praying for Mieke and Charles
                    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                    My testimony
                    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by MercyChild View Post
                      ................Musiek is een van die dinge in die lewe waarvan ek natuurlik die beste hou!

                      Hmmmmmm, dan is dit mos tyd dat jy leer om 'n instrument te speel. Ek is nou graad 2 met my lesse, en geniet dit verskriklik baie. Ek be-oog nie om in die openbaar te speel nie, net vir eie plesier.

                      Comment


                      • #12
                        Nou JA, twee musikante, 'n liedjie, en ons het 'n orkes
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by marline View Post

                          Hmmmmmm, dan is dit mos tyd dat jy leer om 'n instrument te speel. Ek is nou graad 2 met my lesse, en geniet dit verskriklik baie. Ek be-oog nie om in die openbaar te speel nie, net vir eie plesier.
                          Gaan dit help as ek se ek kan dromme speel, 'n klein bietjie klavier, maar die instrument wat ek die heel beste speel is die radio........lol.
                          Saved by Grace!

                          Praying for Mieke and Charles
                          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                          My testimony
                          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                          Comment


                          • #14
                            Linda, jou gedig is werklikwaar uitstekend! Jy het 'n Godgegewe gawe ontvang, en ek weet Hy is verheug omdat jy jou talente gebruik. Mag die woorde wat Hy so vir jou gee nog baie mense laat keer na Hom.

                            Blessings
                            B.
                            Jeremiah 29:11
                            "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                            Comment

                            Working...
                            X