Announcement

Collapse
No announcement yet.

"The Shack" of "Die Shack" 'n Oorsig

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • "The Shack" of "Die Shack" 'n Oorsig

    Ek het vanoggend die Shack gelees wat 'n vriend vir my gegee het vir Kersfees. Ek het die eerste vier hoofstukke regtig geniet, en latere gedeeltes ook geniet. Tog los die boek 'n na-smaak in my gedagtes wat my regtig bekommerd maak oor die "vlak" en "diepte" van ons teologie.

    Hier is my redes:
    1) Ons trek God af tot op ons vlak - wat soms grens aan laster.
    2) Ons is vaag oor ons teologie - daar is nie meer absolute waardes nie.
    3) Ons neem die tyd / geld om boeke te lees wat regtig ons nie kan voed nie, maar trek ons neuse op as daar goeie materiaal beskikbaar is maar "Engels" is, of te "kompleks" is.
    4) Ons lesers sal soms nie die onderskeid kan maak tussen fiksie en realiteit, tussen mense skeppings en bybelse teologie nie.

    Ek plaas 'n volle boek "Kritiek" as 'n aanhegting.
    Attached Files
    10
    Ons behoort boeke soos die "Shack" te lees
    40.00%
    4
    Ons behoort glad nie boeke soos die "Shack" te lees niel
    20.00%
    2
    Daar is 'n beter besteding van lees-tyd
    40.00%
    4

    The poll is expired.

    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  • #2
    Anton, ek kan net 20% van die resensie oopmaak . Le die probleem by my of die skakel?

    Comment


    • #3
      Ek is nog nie so seker, wat ek kan en nie kan lees nie, al wat ek wel weet, is dat daar vele boeke is om mense in Christenskap te mislei, so om veilig te speel hou ek maar by die Bybel vir eers. Natuurlik lees ek verskriklik baie, maar as ek nie van iets oortuig is nie, gaan soek ek dit weer op in die woord, en as dit nie vir my sin maak nie, verkies ek om dit neer te sit, en nuwe leessstof te soek!
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        Lindakie..... (Ek hoop nie jy gee om dat ek jou so noem nie, want jy lyk 'breekbaar en kelin' ons is omtrent almal 6 voeters in die huis....)

        wanneer jy by die huis is, dan stuur ek vir jou 'n lekker boek om te lees.... 'The Choice'...... baie beter vir jou sielegenot
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Anton..... so ,,, liewer moet ek nie my geld mors op die boek nie..??
          Ek kon myself nog nie so vÍr kry om dit te koop nie.... dit sit nie lekker in my gemoed nie....
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Ek plaas my "Review" van "The Shack"

            Ek dog ek plaas my evaluasie van "Die Shack" in die plasing - se my tog net of ek te 'krities' is. Ek wonder net as ons 'n beeld van God skep wat hy nie is nie - al is dit met taal en verbeelding is ons nie besig met 'n "afgods-diens" nie?

            A Review on “The Shack” authored by William P. Young
            A pastor friend of mine who highly recommended the value of the book gave me this book. Once I started reading it I simply could not put It down again – it captivated me right from the start. There is thus little doubt in Young’s ability as an author. “The Shack” was very much like a ride at six flags amusement park, and like most roller coasters, it takes the rider through phases of enjoyment – a phase of sheer exhilaration, then a phase of simply enjoying a ride, then a last minute twister that nauseates the rider.

            In an interview with World Magazine's Susan Olasky, Young, who is no longer a member of a church, said "(The institutional church) doesn't work for those of us who are hurt and those of us who are damaged. . . . If God is a loving God and there's grace in this world and it doesn't work for those of us who didn't get dealt a very good hand in the deck, then why are we doing this? . . . Legalism within Christian or religious circles doesn't work very well for people who are good at it. And I wasn't very good at it."


            Young’s theology is not conventional and this becomes very clear in the book. For one Jesus, appears to be the most conventional of the members of the Trinity, God the Father however appears to Mackenzie as an African-American woman called Papa – reminiscent of colonial America who seems to be an excellent cook. The third person of the Trinity who the author calls ‘Sarayu’ (a word connected with Hinduism) – is an Asian “worker class” women with some extra-ordinary abilities. William Young’s theology becomes clear – it is eclectic (drawing from Khalil Gibran, Bob Dylan, Soren Kierkegaard).

            “The Shack” in its entirety leaves an after- taste of “emergent-theology.” It is doused with anti-traditional straw-man caricatures like the main character’s drunken “Bible-punching father (also see pp. 93, 107, 119 for more such examples). He never seems very clear on theological matters (p. 182); then again, which emergent proponent is? In what Young communicates and what the reader may perceive as “truth” leaves the door wide open, large enough for a big-rig to pass through. Face it – readers of Christian novels seem to have an expectation that such novels do contain biblical truth. Christian readers often expect the author’s statements to contain at least some level of theological truth woven in between pages of fantasy.

            On this very basis it will make me a little hesitant to recommend it to just anyone. Young’s vague, fantasy-world-theology makes me nervous about the distortions that it may create in the minds of unsuspecting (undiscerning) readers. In fact, it may really mess-up your perception of God if you are not really discerning.

            But, there are some good statements in the book, there are several really good statements e.g. regarding the law, which as Young states “is a mirror to reveal how filthy your face gets when you live independently” (202). On the other hand, his statements on page 182 about variety of religions, he leaves the door wide open for a variety of interpretations. He also makes some dubious statements that humans are “worthy of love,” – this statement is completely foreign to the pages of Scripture. Some statements may simply be communicating some falsehoods about God and his character e.g. that “there is no way he could sentence Katie, or any of his other children, to an eternity in hell just because she had sinned against him.” No – the Bible is clear that God will send people to hell even for just one sin and Young seems to leave the perception that it is not the case.

            So, here is my opinion. If you are curious to read “The Shack” why not rather pick-up something like “Don’t Waste Your Life” by John Piper, or “The Cross-Centered Life” by C.J. Mahaney which will nourish your soul to a much greater degree than reading this type of fiction.
            Anton VS

            Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

            -- Abraham Kuyper --


            www.collegia.blogspot.com

            Comment


            • #7
              Dankie Anton..... elke keer as ek die titel van die boek sien lees ek 'die' nie as die Afr. nie maar as 'die' in Engels.....
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                [quote=Antonvs;1920221]Ek dog ek plaas my evaluasie van "Die Shack" in die plasing - se my tog net of ek te 'krities' is. Ek wonder net as ons 'n beeld van God skep wat hy nie is nie - al is dit met taal en verbeelding is ons nie besig met 'n "afgods-diens" nie?


                Nee, ek dink nie jy is geensins krities nie. Nadat ek die evalusie gelees het, stem ek beslis saam dat dit wel 'n afgods diens is!
                Saved by Grace!

                Praying for Mieke and Charles
                Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                My testimony
                http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                Comment


                • #9
                  Thanks Anton!

                  Ek sukkel al ruk om mense en familie te waarsku dat shack nie volgens woord is nie. Het in begin reviews gelees en die mense het reguit gese dat nie in woord pas nie.

                  Nou het ek sel - lede en familie wat liries is oor die boek en se dat dit hulle nuwe insigte gegee het en ek het nie die gelees om iets te kan aanhaal nie.

                  ďthere is no way he could sentence Katie, or any of his other children, to an eternity in hell just because she had sinned against him.Ē No Ė the Bible is clear that God will send people to hell even for just one sin and Young
                  seems to leave the perception that it is not the case.

                  Dis mos nie God nie! Waar is sy Regverdigheid en Geregtigheid dan? En as mens verder wil gaan dan begin genade en vergifnis en Christus se offer vir ons ook maar bysaak word en dit gaan alles oor liefde...
                  Dis alles net genade -Ma Grace
                  "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                  Comment


                  • #10
                    Een van my famililede het ook die vakansie die boek gelees, en is net so negatief, sonder om werklik te besef hoekom.... sy sÍ "iets pla haar omtrent die boek".
                    Ek gaan vir haar hierdie draad wys, dankie Anton.

                    Comment


                    • #11
                      Wat pla omtrent die boek?

                      Die feit dat dit amper in totaliteit New Age Begingsels promofeer en 'n god probeer skep wat meer aanvaarbaar is vir die norm van die dag, nie 'n heilige God nie, nee, 'n god soos jy hom wil he, op jou vlak.

                      Glad nie 'n goeie boek om te lees nie, ek het te veel slegte ondervindings al gehad rondom hierdie boek.

                      Groete
                      Phil

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Phil Fourie View Post
                        Wat pla omtrent die boek?

                        Die feit dat dit amper in totaliteit New Age Begingsels promofeer en 'n god probeer skep wat meer aanvaarbaar is vir die norm van die dag, nie 'n heilige God nie, nee, 'n god soos jy hom wil he, op jou vlak.

                        Glad nie 'n goeie boek om te lees nie, ek het te veel slegte ondervindings al gehad rondom hierdie boek.

                        Groete
                        Phil
                        Phil, mag ons weet watter slegte ondervindings jy gehad het ? Ek skraap nog moed bymekaar om my eie resensie van The Shack te plaas....

                        Comment


                        • #13
                          die shack....

                          Hallo daar, almal,

                          Ek moet bieg, ek het vandag by BF aangesluit as lid - en het in 'n bitter kort tydjie 2 verwelkomings ontvang - sjoe, dit was lekker!!!!!

                          Om die eerlike waarheid te se, ek het die boek "Die shack" gelees, en in my kinderlike geloof het dit my regtig getref, en die 3 dinge in die boek wat vir my uitgestaan het, was :

                          God se onvoorwaardelike liefde - altyd
                          Ons absolute afhanklikheid van Jesus - altyd
                          Die Drie-enige-God wat onafskeidbaar van mekaar is - altyd

                          Ek verstaan dit nou beter as voorheen, want as jy die Een nie erken nie, dan verwerp jy as't ware al Drie.

                          Na aanleiding van "Die Shack" wat ek gelees het, het ek op Google search "Die Shack" ingetik, en dit is hoe ek op hierdie wonderlike Forum afgekom het. En na aanleiding daarvan het ek toe besluit om aan te sluit.

                          Ek hoop nie ek affronteer mense in enige manier nie, maar ek wil graag ook my eerlike opinie lewer. Ek weet net in myself hierdie boek het my lewe in baie opsigte verander, en ek sien die Drie-enige-God nie nou as minderwaardig nie, inteendeel, my respek en geloof en liefde in die Drie-enige-God het verdriedubbel.

                          God is so WAARDIG dat ons onwaardige mense nooit die perke van Sy liefde ooit sal verstaan nie, en hierdie boek het my bietjie meer "waardig" laat voel om te probeer om Sy oneindige liefde 'n bietjie te verstaan. Nooit, maar ooit het "Die shack" my laat voel dat God verlaag word na my vlak toe nie, maar eerder die teendeel, dat ek 'n bietjie nader na Sy vlak (as dit enigsins moontlik) geestelik beweeg het.

                          Baie dankie dat ek deel kan wees van hierdie Forum, en mag God se seen oor almal wees wat in Hom glo, en Sy Liefde met ander deel wat dit so broodnodig het.

                          Hierdie is maar my kinderlik opinie.

                          Liefde groete
                          Anel Frylinck

                          Comment


                          • #14
                            Baie welkom by ons Anel! Jy is meer as welkom om jou opinie te lug en hopenlik sien ons jou gereeld.
                            The Rapture

                            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                            but I must confess, donít worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            itís before Godís wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            itís for all the people in the zoo
                            think about it and refreshÖ
                            you will see thereís no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhereÖ


                            Comment


                            • #15
                              hallo cfj

                              Baie dankie vir die verwelkomingsboodskap. Ek weet dat die Klein Jerusalem mense gewoonlik oor die berg kom na Mosselbaai toe vir hulle rustyd, as die groot lawaai terug is in Gauteng, Vrystaat en self Natal!!!! By julle is dit gewoonlik so snikhete warm dat selfs 'n stormwind julle sal afkoel. Ken jy dalk toevallig vir Nico en Alicia Minie, en hul 2 dogters. Ek en my man, het 'n wonderlike besigheidsvriendskap met hom. Stuur vir hom groete as jy hom ken. Hy was ook toevallig vanoggend hier by ons!!!!!

                              Nou ja, as die Here ons spaar, sal ek nog baie verryk word met hierdie forum, en ook my insette lewer - ek glo mos alles gebeur met 'n doel en rede.

                              Vrolike, optimistiese, opgewonde en gelukkige vreugde groete,
                              Anel

                              Comment

                              Working...
                              X