Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoekom verander alles?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoekom verander alles?

    In 'n artikel op Gereformeerd en Afrikaans wat oor die verandering van Pretoria se naam handel, word die volgende skokkende ironie uitgewys. Wanneer dit oor iets soos verandering van 'n naam van 'n stad gaan, raak mens ongelukkig daaroor en is daar groot aksies daarteen, maar as God se ordes in naam verander word, is daar maar min te sÍ daaroor. Die volgende word dan ook uitgewys...
    Sodomie word gay

    Pornografie word volwasse vermaak

    Prostituut word sekswerker

    Literatuur wat onder die belt is word hygliteratuur

    Kindermoord word aborsie of terminering van swangerskap

    ‘n Baba uit ontug gebore word nou ‘n liefdeskind

    Gevangenis of Tronk word Korrektiewe Dienste

    Bandiete word kliŽnte van Korrektiewe dienste

    Inherente sondigheid en selfsug word mense reg

    VerloŽning van Jesus Christus se uniekheid word dialoog met ander godsdienste genoem

    Toelating van leuens en sondes word verdraagsaamheid

    Tugtiging word nou kindermishandeling genoem

    Pro-familie word homofobie genoem

    Heiliging van die dag van die Here word wettisisties genoem

    Pro-christus word islamofobie genoem

    Die uniekheid van Jesus Christus word onverdraagsaamheid genoem

    Sendingwerk word onverdraagsaamheid genoem

    Die Bybel word een van baie heilige boeke genoem

    Waarheid word relatief genoem

    God se Woord word bloot woorde oor God genoem

    Doodstraf word barbaars genoem

    Sensuur word propaganda genoem

    Reinheid word preutsheid genoem

    Oortuiging word fanaties genoem

    Onwrikbaarheid word fundamentalisme genoem

    Jesus Christus word een van baie weŽ genoem

    Die drie-enige God word een van baie gode genoem
    Last edited by CFJ; Aug 10th 2007, 03:16 PM.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


Working...
X