Announcement

Collapse
No announcement yet.

Skrifte van God se beloftes!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Skrifte van God se beloftes!

    Sommige kere het 'n mens skrif nodig om ons weer net op te lig. Ek plaas sommer net 'n paar skrifte wat vir my van aller belang geword het die afgelope tyd!

    Wat sal ons dan van hierdie dinge se? As God vir ons is, wie kan teen ons wees? (Rom 8:31)
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Joh 6:37
    Al wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

    Comment


    • #3
      Heb 4:16
      Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade kan vind om op die regte tyd gehelp te word.
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        (34:20) Resj. Menigvuldig is die tespoede van die regverdige, maar uit di almal red die HERE hom.
        (Psa 34:19)

        Comment


        • #5

          Jesaja 11:1 - 9

          "Maar daar sal n takkie uitspruit uit die stomp van Isai, en n loot uit sy wortels sal vrugte dra;
          en op Hom sal die Gees van die HERE rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die HERE. En Hy het n welgevalle aan die vrees van die HERE; en Hy sal nie regspreek na wat sy o sien nie, en nie oordeel na wat sy ore hoor nie; maar aan die armes sal Hy in geregtigheid reg doen en die sagmoediges van die land met billikheid oordeel; maar Hy sal die aarde slaan met die roede van sy mond en met die asem van sy lippe die goddelose doodmaak. En geregtigheid sal die gordel van sy lendene en trou die gordel van sy heupe wees. Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan l by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en n klein seuntjie sal hulle aanja. Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies l bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os; en die suigling speel by die gat van n adder, en die gespeende kind steek sy hand uit na die kuil van n basilisk. Hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op my hele heilige berg nie; want die aarde sal vol wees van die kennis van die HERE soos die waters die seebodem oordek."

          Ek kry trane in my o van blydskap en opgewondenheid wanneer ek dit lees!

          Comment


          • #6
            Sjoe ! Ek dog eers jy stel die twee idees teenoor mekaar.

            Hier is ene om oor na te dink :

            1 Joh 5:14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
            15 En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.

            Comment


            • #7
              Spr 3:5-6
              Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
              Ken Hom in al jou we, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment


              • #8
                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                Sjoe ! Ek dog eers jy stel die twee idees teenoor mekaar.
                Lol............ek is jammer Fiela, ek is effens stadig van begrip vanmore. Ek het gepoog om die titel te verander, maar ek kon nie.....ek dink ek was net te haastig om die skriffies hier te kry. God se beloftes is werklik iets waaraan 'n mens kan vashou! Dit bemoedig, ondersteun, bou op, inspireer en soveel meer. God se Woord is waaragtig lewendig en kragtig!
                Saved by Grace!

                Praying for Mieke and Charles
                Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                My testimony
                http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                Comment


                • #9
                  Num 23:19 God is geen man dat Hy sou lieg nie; of n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets s en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?
                  Num 23:20 Kyk, ek het ontvang om te sen; en het Hy gesen, dan kan ek dit nie keer nie.
                  Saved by Grace!

                  Praying for Mieke and Charles
                  Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                  My testimony
                  http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                  Comment


                  • #10
                    Ek het onmiddellik aan die situasie in die Midde Ooste gedink toe ek die gedeelte lees:

                    2 Kron. 20
                    vs15 : Moenie vrees nie, moenie bang wees vir hierdie groot menigte nie, want hierdie oorlog is nie n saak vir julle nie , maar vir God.
                    vs 17 :Julle hoef nie te veg nie, neem net posisie in en staan en kyk na die oorwinning van die Here vir julle.

                    Comment


                    • #11
                      Jud 1:24 Aan Hom nou wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,
                      25 aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou en tot in alle ewigheid! Amen.
                      Saved by Grace!

                      Praying for Mieke and Charles
                      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                      My testimony
                      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by protea View Post
                        2 Kron. 20

                        vs 17 :Julle hoef nie te veg nie, neem net posisie in en staan en kyk na die oorwinning van die Here vir julle.
                        YES!!!!!! .
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Markus 5:34 En Hy s vir haar: Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees van jou kwaal genees.



                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Fil 4:6

                            Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.
                            Saved by Grace!

                            Praying for Mieke and Charles
                            Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                            My testimony
                            http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                            Comment


                            • #15
                              MercyChild, maar jy is lekker dweperig n! Na ek tot bekering gekom het, het ek die Bybelverse met die hand uitgeskryf en teen my koshuiskamer se mure opgeplak. Nou "plak" ons dit sommer hier en dit stig sommer almal. Tegnologie is darem maar lekker.

                              Comment

                              Working...
                              X