Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hierdie HITTE!!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hierdie HITTE!!!

    Sjoe ouens kry julle ook warm??
    Phil.... ek sien in julle gebied raak dit sommer 38C op een plek in KZN 39C

    Ek voel sommer vrekkerig in die hitte
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Jy moet sien hoe lyk my arme groentetjies, het nou die dag 55 grade C in die groenhuis gemeet !
    Aan die plus kant het my seuntjie die swembad ontdek, so ek en hy is elke middag na werk in die water tot hy flou gespeel is. Mens voel sommer beter na 'n swem.

    Comment


    • #3
      Wel, een goeie ding van terug wees by die werk is dat ek lugversorging in my kantoor het Dit is moontlik al goeie ding, dankie Eva

      Maar ja, dit is erg warm, ek was op vakansie daar by die Noordkus toe dit so erg warm was daardie paar dae, die warmste wat hulle gehad het laas jaar, temperature was oor die 40C en dan sit dit nog met humiditeit van oor die 80%.

      My droee hitte hier in my vallei is baie beter as dit.

      Lanie, jy mis darm seker nie daardie bedompige hitte waar jy vandaan kom nie?

      Comment


      • #4
        Ja, dis omtrent die enigste ding wat ek nie mis nie.......
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          Hitte, het julle gese hitte............whoo hoo. Ek kan nie wag nie. Ons is so minus 20 grade
          Saved by Grace!

          Praying for Mieke and Charles
          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


          My testimony
          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

          Comment


          • #6
            Ja wel, Linda, dan sal ek maar minder probeer moan want ek kry eerder warm as koud...... maar ek moet s, ons kuier hierdie hele naweek in Phalaborwa en dis so warm op hierdie oomblik dat ek nie eers kan slaap nie, de dat ek 12-uur in die nag maar met julle ouens l en gesels..... dit trek darem mens se aandag bietjie van die hitte af. Ek dink ek gaan nou weer swem....
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #7
              Maak my skoon jaloers......swem, beslis een van die eerste dinge wat ek gaan doen as ek terug is. Geniet die kuier!
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment


              • #8
                Dit reen!!!!

                Dit was gister 38grade, en vanoggend sous dit hier by ons. Jy kan sommer hoor hoe die plante 'n sug van verligting slaag.

                Comment


                • #9
                  Waar ons bly het jy seker die gematigdste klimaat ter wereld. Dit raak nie sommer kouer as 6 grade nie en 26 tot 28 grade is baie warm by ons. Klink dit nie soos die Paradys nie? Ek dink net Walvisbaai klop ons!

                  Comment


                  • #10
                    Ons het heerlike reen gehad gister en vandag..... bietjie koeler, maar die humiditeit maar ek kla nie, ek is bly as dit reen dan hoor mens die plante groei
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by protea View Post
                      Waar ons bly het jy seker die gematigdste klimaat ter wereld. Dit raak nie sommer kouer as 6 grade nie en 26 tot 28 grade is baie warm by ons. Klink dit nie soos die Paradys nie? Ek dink net Walvisbaai klop ons!
                      Ek dink ek wil daar kom bly!!! wat is die werksgeleenthede? Ons het 40mm reen gekry!!! Prys die Heer!!!!

                      Comment


                      • #12
                        Dit ren op die oomblik katte en honde hier in Phalaborwa, wat nogal 'n "big deal" is want hulle kry mos maar min 'n lekker stortbui.... en vannaand gaan ek slapies sonder dat alles aan my lyf vassweet!!!
                        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                        Comment


                        • #13
                          Vandag kry ons so tussen 13 en 16cm sneeu. Vannaand gaan die wind so teen 60 km 'n uur waai. Dit beteken die temp sal so -25 wees.
                          Hitte, wat is dit??? Kan 'n mens dit eet??

                          bennie

                          Comment


                          • #14
                            Droom aan Bennie , droom aan
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by bennie View Post
                              Vandag kry ons so tussen 13 en 16cm sneeu. Vannaand gaan die wind so teen 60 km 'n uur waai. Dit beteken die temp sal so -25 wees.
                              Hitte, wat is dit??? Kan 'n mens dit eet??

                              bennie
                              Ag nee Bennie, as ons -3 is steek ek nie my neus by die deur uit nie. Ek dink my bloed sal in my are vries as ek daar moet wees. Stuur jou adres aan en ek stuur biejtie hitte en sonskyn aan jou, of kan mens dit deesdae e-mail?

                              Comment

                              Working...
                              X