Announcement

Collapse
No announcement yet.

London Busse Advertensie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • London Busse Advertensie

    Ek was gister geskok tot in my skoene!! 800 busse in London het advertensies op wat se: "There's probably no God. Now stop worrying and enjoy your life."
    Mense, waar gaan ons wereld heen?
    Is daar so min Christene in die wereld dat ons geloof so getrap kan word, of is ons te geneig om dit net te aanvaar? Die ergste is, is dat die advertensie reels dit beina onmoontlik maak om van hierdie advertensie veldtog ontslae te raak!
    'n Donker wolk hang oor hierdie klein landjie, en dit voel of 'n mens se hande afgekap is.
    Ek vra asseblief vir gebede! Nie net vir die dwaasheid hier nie, maar ook vir leiding van ons regerings om op te staan teen hierdie Godslastering!

  • #2
    Hi Clover,

    Dit is duidelik net satan self wat so veldtog in die mou voer. Verseker moet mens bid dat mense nie mislei word nie, maar aan die anderkant is dit goed om te sien dat alles verval, want dan weet ons, Christus se koms is voor die deur!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Ek sit hier en bid vir 'n Wonderwerk! Silly Me, maar ek bid dat die Here Iets sal doen - in my "kinderlike onskuld" bid en glo ek die Here sal aan daai mense WYS dat Hy wel bestaan! Sal dit nie snaaks wees as die Skrif op die busse verdwyn, of so iets nie?!

      Comment


      • #4
        Mens sal wil reken dat jou reaksie die normale Christelike reaksie behoort te wees, want dit is nooit goed om te sien hoe God belaster word nie. Enige mens wat lief is vir regverdigheid, sal sonde haat of 'n weersin daarin hê.
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment

        Working...
        X