Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat is jou naam?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Wat is jou naam?

    Ek weet werklik nie waar om hierdie draad te plaas nie, dus speel ek dit maar veilig voor ek weer oor die vingers getik word.
    Ons susters begin met 'n studie onder Ian Nell, een van die eerste vrae wat hy vra is "wat is jou naam" Mens se naam het blykbaar 'n sekere betekenis wat daaraan gekoppel word. Hoe vind mens dit uit, en hoe vors jy dit na? Ek glo nie enig iets wat mense aan my opdis nie, daarom die vraag. Het my naam 'n invloed op my lewe?

  • #2
    As jy Bybelname het, dan is dit natuurlik baie maklik om na te vors. Ek het lank terug 'n goeie skakel gehad met 'n alfabetiese lys van die betekenisse van Bybelname, maar my hond het dit geet (ok, ek lieg nou blatant, eintlik kan ek net nie onthou nie ). Ek het sommer gou ge-googeleer en op hierdie skakel afgekom wat seker net so goed is. (Die betekenisse word in Engels aangegee - verskoon maar die Brits.)

    As mens die betekenisse van die mense se name in die Bybel ken en dit inlees in die konteks in, dan is dit nogal baie insiggewend en verreikend. Jy sal gou agterkom dat die betekenisse van name nogal vir God 'n groot rol speel in die Bybel. Ek glo mens se eie naam kan sekerlik ook in God se o belangrik wees.

    PS Die eerste een wat my kan s (PM my asseblief) wat my eerste naam is, wen 'n prys! (CFJ, jy maggie kroek nie, n!)

    Comment


    • #3
      Gerhardus , Lodewikus, Jakobus, ......?

      Comment


      • #4

        Comment


        • #5
          Al gehoor van : Jou naam loop jou vooruit... in dieselfde sin.... you live up to your name, jammer , ek weet nie hoe om dit in Afr. te se nie..

          Hier is 'n paar ou threads in Brits oor die betekenis van name
          http://bibleforums.org/showthread.ph...hlight=meaning

          http://bibleforums.org/showthread.ph...hlight=meaning

          http://bibleforums.org/showthread.ph...hlight=meaning

          Enjoy!!
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Weet nie soveel van betekenis nie, maar wel dat die Here my gehelp het deur naam vir my meisiekind te gee wat haar 2de naam is.... dit is en sal altyd spesiaal wees vir my ; maar as ek na betekenisse van name kyk en jou naam beteken so of so, dan begin ek benoud raak dat ons begin speel met die mag wat in 'n woord of naam opgevang le ; en daar is net een naam bo alle name wat saak maak.

            Hoekom so versigtig en miskien oor krities? Ek het D&D gespeel en name en betekenisse ens is baie groot in meeste fantasie en role-playing en sword en sorcery tipe goete... vertrou my hierop en het omtrent alles gelees en ek kan lees ( so 6 uur per boek ) voor ek grtoud was en voor ek gered was was ek 'n nerd en sci-fi en fantasy was my passie ; kan nou nog quote uit pratchett se boeke so .... dit gee my net nie vrede in my hart nie....
            Dis alles net genade -Ma Grace
            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

            Comment


            • #7
              In sekere kerke is daar 'n leer dat die naam wat jy jou kind gee geweldig belangrik is want elke keer wat jou kind op sy/haar naam genoem word "spreek jy die betekenis van die naam oor hom uit". Nog een van die baie goeters wat ek ook geglo het agv mense (wat ook sekere maar goed bedoel het) wat goed in my kop geprop het. Dit gaan maar saam met die hele "moenie spreek wat jy nie wil h moet gebeur nie, en woorde dra krag-idee. Ek besef net weer hoe geweldig belangrik dit is dat jong christene by die regte leesstof (net Bybel?), kerk en ander gelowiges uitkom want as mens jonk in die geloof is, wil jy alles weet en kennis en alles rondom christenskap opslurp en dan is mens seker maar meer oop vir dit wat misleidend is ook.
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Lanie

                Skies dit is van die draad af, ek wou jou reps gee, maar ek moet eers weer bietjie vir ander mense reps gee, so dan se ek dit sommer maar hier op die draad, verskoon maar.

                Ek wil net se dat jou geestelike groei vandat jy hier by ons aangekom het is vir my wonderlike, 'n wonderlike voorbeeld vir ander. Skies, maar ek wou dit maar net se.

                CONTINUE

                Comment


                • #9
                  Originally posted by ACCM View Post
                  Al gehoor van : Jou naam loop jou vooruit... in dieselfde sin.... you live up to your name, jammer , ek weet nie hoe om dit in Afr. te se nie..

                  Hier is 'n paar ou threads in Brits oor die betekenis van name
                  http://bibleforums.org/showthread.ph...hlight=meaning

                  http://bibleforums.org/showthread.ph...hlight=meaning

                  http://bibleforums.org/showthread.ph...hlight=meaning

                  Enjoy!!

                  Hi julle,
                  A, ek het probeer om by die skakels in te gaan maar dit laat my nie toe nie. Is dit iewers waar ek nie mag wees nie?

                  Ek het een jaar by 'n vriendin 'n Bybel vir my verjaardag gekry, en sy het voor in my name (soos in my id boek), gevat en die betekenisse daarvan vir my gegee saam teksverse (beloftes). Dit is vir my nogal spesiaal want sy het dit vir my gegee net nadat ek tot bekering gekom het.

                  Ek het ook geglo 'n mens se naam moet van so aard wees dat jy nie goed oor iemand se lewe uitspreek nie, maar ek het later tot die besef gekom dat God ons name ken nog voor ons dit gekry het, en dat elkeen van ons se name baie spesiaal vir Hom is want dis in sy Hand gegrafeer!

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Sonia Smit View Post
                    Hi julle,
                    A, ek het probeer om by die skakels in te gaan maar dit laat my nie toe nie. Is dit iewers waar ek nie mag wees nie?
                    Nee.... dit is 'n ou draad, en iemand het besluit om dit te 'archive'
                    Probeer hierdie

                    http://www.behindthename.com/nmc/bibl.php

                    http://www.parenthood.com/parent_cfmfiles/babynames.cfm

                    http://www.zelo.com/firstnames/index.asp

                    http://www.behindthename.com/

                    http://www.vangelis.com.au/names.asp

                    http://www.homepagers.com/names/

                    http://www.ebusinessrevolution.com/babynames/
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      http://www.my-hebrew-name.com/index.html

                      'n baie spesiale link
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by protea View Post
                        Gerhardus , Lodewikus, Jakobus, ......?
                        My geheim is nog veilig, he, he, he.

                        Julle sukkel ook maar...

                        Comment


                        • #13
                          'n Bietjie misterie is partykeer meer pret n?
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Son of the South View Post
                            ...As mens die betekenisse van die mense se name in die Bybel ken en dit inlees in die konteks in, dan is dit nogal baie insiggewend en verreikend. Jy sal gou agterkom dat die betekenisse van name nogal vir God 'n groot rol speel in die Bybel. Ek glo mens se eie naam kan sekerlik ook in God se o belangrik wees. ...
                            Vat nou maar as voorbeeld die naam van Johannes die doper. As jy soek onder John op die skakel wat ek vroer ook gegee het, dan kry jy:
                            JOHN

                            Gender: Masculine
                            Usage: English, Biblical Pronounced: JAHN (English) [key]

                            English form of Iohannes, the Latin form of the Greek name Ιωαννης (Ioannes), itself derived from the Hebrew name יוֹחָנָן (Yochanan) meaning "YAHWEH is gracious".
                            Die een wat die koms van Jesus aangekondig het se naam beteken met ander woorde: "Die genadegawe van God." of "God is genadig."

                            Comment


                            • #15
                              Ek moes net...

                              Jesus:
                              JESUS

                              Gender: Masculine
                              Usage: Theology, Biblical Pronounced: JEE-zəs (English) [key]

                              English form of Ιησους (Iesous), which was the Greek form of the Aramaic name יֵשׁוּעַ (Yeshu'a). Yeshu'a is itself a contracted form of Yehoshu'a (see JOSHUA). Yeshua ben Yoseph, better known as Jesus Christ, was the central figure of the New Testament and the source of the Christian religion. The four Gospels state that he was the son of God and the Virgin Mary who fulfilled the Old Testament prophecies of the Messiah. He preached for three years before being crucified in Jerusalem.


                              JOSHUA

                              Gender: Masculine
                              Usage: English, Biblical Pronounced: JAH-shə-wə (English), JAW-shwə (English) [key]

                              From the Hebrew name יְהוֹשֻׁעַ (Yehoshu'a) meaning "YAHWEH is salvation". Joshua was one of the twelve spies sent into Canaan by Moses in the Old Testament. After Moses died Joshua succeeded him as leader of the Israelites. As an English name, Joshua has been in use since the Protestant Reformation. The name Jesus comes from a Greek translation of the Aramaic short form יֵשׁוּעַ (Yeshu'a), which was the real name of Jesus.
                              JESUS = GOD IS REDDING !!!

                              Comment

                              Working...
                              X