Announcement

Collapse
No announcement yet.

April gek

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • April gek

    Ek het vanmore 'n storietjie gehoor wat my regtig laat glimlag het - wil dit graag met julle deel.

    'n Ateis in Florida, VSA het hom tot die hof gewend met die versoek dat 'n ekstra vakansiedag ingestel moet word vir ateiste. Sy argument was dat elke geloof hulle eie dae het, maar dat daar teen die ateiste gediskrimineer word omdat daar geen dag spesiaal vir hulle opsy gesit is nie. Die regter het sy versoek afgekeur en wou die saak uit die hof gooi. Maar die ateis se prokureur het heftig beswaar gemaak en gevra hoe die regter die saak sommer so kan afkeur, aangesien daar tog sekerlik meriete in was.

    Die regter het geantwoord dat die ateis bloot onkundig was en dat daar wel 'n spesiale dag vir hulle op die kalender aangebring is. Op die verbaasde prokureur se vraag, na watter dag die regter dan verwys, het hy geantwoord: Psalm 14:1 se duidelik dat iemand wat nie glo dat daar 'n God is nie, 'n "dwaas" ("Fool") is. 1 April is "April fool's day". Die ateiste het dus wel 'n dag van hulle eie.....

    Sou dit nie "nice" wees as alle regters hulle Bybels so goed geken het nie?

  • #2
    lol............dit het 'n glimlag op my gesig gebring.........En ek bid dat daar meer mense daar buite sal wees, wat vir God sal opstaan!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

    Comment


    • #3
      Dankie Gene, ek het nou lekker gelag.
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        net so op die side-line.....
        Aplril-fool is 'n simboliese verwysing na Christus wat van bak-poort na stuur-poort gestuur is met Sy veroordeling.....
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        Working...
        X