Announcement

Collapse
No announcement yet.

'Fireproof" beskikbaar op DVD.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting 'Fireproof" beskikbaar op DVD.

    Na wat voel soos jare se gewag is die film uiteindelik beskikbaar. Het dit gekyk en ek glo dit gaan net so gesŽend wees soos Giants en Flywheel.

    'n Definitiewe moet vir getroudes ! Ek verstaan die "love dare" boek wat in die film behandel word is ook beskikbaar, sal nogals oulik wees om saam met jou wederhelfde deur te werk.

  • #2
    Dankie Fila, ek kon ook nie meer wag dat dit uitreik nie. Sal beslis 'n plan maak om dit op een of ander manier gesien te kry.... Het ook nog nie Flywheel gekyk nie want ons local videowinkel het net Facing the Giants gehad. Maar eendag as ek groot is gaan ek al 3 vir my koop want dis regtig flieks wat jy oor en oor en oor kan kyk. Ek het Facing the Giants al 4 keer gekyk en elke maal iets nuuts daaruit gekry....
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
      Na wat voel soos jare se gewag is die film uiteindelik beskikbaar. Het dit gekyk en ek glo dit gaan net so gesŽend wees soos Giants en Flywheel.

      'n Definitiewe moet vir getroudes ! Ek verstaan die "love dare" boek wat in die film behandel word is ook beskikbaar, sal nogals oulik wees om saam met jou wederhelfde deur te werk.
      Thanks Fila,

      het oor die in Joy gelees en toe die boek by Cum gesien , maar vroulief wil nog nie byt nie ... saak vir gebed of miskien is ek nog nie reg nie( ander goed wat ek eers moet uitsort?)

      Miskien moet ek dvd gaan kry vandag as daar stock is


      P.S. daar kom afr weergawe van Joy tydskrif uit, sal Juig genoem word as ek reg onthou, hulle gevra dat ons bid dat winkels dit sal stock
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment


      • #4
        Willem,
        As ek dit reg verstaan is die DVD tot vandag toe nog beskikbaar teen 'n spesiale prys. Ek stem saam, dalk sal vroutjie meer gemoedelik wees vir die "dare" as sy die film gekyk het.

        Ek sal die boek gaan kry en dit bietjie beloer.

        Comment


        • #5
          Gister middag gekoop; gister aand gekyk! Definitief die moeite werd, julle.

          Dit is nou wel fiksie, ja, maar ten minste is dit opbouend en nie afbrekend soos meeste hedendaagse kykmateriaal nie. Ek sal net sÍ dat as die fliek jou inspireer om daadwerklik aan jou huwelik te werk, dan moet mens nie daar stop nie, maar iemand kry wat julle kan help. Ons het baie baat gevind by die bediening van Deon en Karin du Toit van Huweliksfokus. (Ongelukkig het die skakel nie gewerk by die plasing van hierdie pos nie, maar probeer maar later weer, of kontak hulle by die blog.)
          Nee Kosie, jy hoef nie te wag tot jy probleme het voor jy aan jou huwelik begin werk nie. Julle sal baie baat vind daarby om op enige stadium aan julle huwelik te werk.

          Comment


          • #6
            Ja ek het dit teen discount gekry en sal kans soek om te kyk.... dan die boek tackle.... sal interessant wees ,maar ek dink kan ons net nader aan mekaar en aan Here bring in ons huwelik.
            Dis alles net genade -Ma Grace
            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

            Comment


            • #7
              Die DVD gekyk en lekker getjank.... sien ek is die emsionele een in die verhouding

              DVD verkoop teen R120 die boek is R 180
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                .... sal nogals oulik wees om saam met jou wederhelfde deur te werk.
                Ek voel as mens saam werk uit die boek uit kan dit verwagtinge skep by die ander persoon.... en maklik lei tot..... wel jy het nie gedoen wat jy moes nie, hoekom moet ek....

                So om jou lewensmaat te surprise met nuwe toegewydheid mag dalk wondere verrig.
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment

                Working...
                X