Announcement

Collapse
No announcement yet.

MySpace, Facebook....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • MySpace, Facebook....

    Ek wou Woensdagaand uit my vel spring toe my pa se boetie met wie ek laas op my pa se begrafnis gepraat het my op facebook opspoor. Agv die omstandighede van sy dood het ek en my boetie heeltemal kontak verloor met my pa se kant van die familie. Soveel so dat ons nie eers geweet het my ouma is oorlede nie. Dis wanneer sulke goed gebeur dat ek bly is ek is nog op facebook. As dit nie vir facebook was nie sou ek ook nooit iets van my boetie wat permanent in Engeland bly gehoor het nie.

    Maar hoe voel julle oor sulke websites. Ek weet baie mense het 'n probleem daarmee. Hoort 'n christen enigsens daar of moet ons eerder wegbly?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Wel net wat sekuriteit aanbetref is facebook nie 'n baie veilige werf nie, daarom, moet nooit enige persoonlike inligting op so 'n werf plaas nie.

    Comment


    • #3
      Ja, ek stem saam. Geen adresse, telefoonnommers en so aan.... My profile is ook so dat slegs my vriende dit kan sien.
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Lanie ek siem geensins 'n probleem op facebook nie, aangesien jy die keuse het met wie jy wil bevriend word en wie nie.................Ek het ook familielede so deur facebook opgespoor, en ek was in 'n ekstase daaroor!
        Saved by Grace!

        Praying for Mieke and Charles
        Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


        My testimony
        http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

        Comment

        Working...
        X