Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat is belangrik, as mens vir Jesus getuig?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wat is belangrik, as mens vir Jesus getuig?

    In myself moes ek al baie maal agterkom hoe gebroke mens is in jou bediening. Elke mens wat Jesus vind moet in 'n bediening staan, want dit is waarvoor Christus jou geroep het. Tog faal mens so baie, want met tye is die kennis nie daar nie, met tye is die gesindheid nie daar nie, met tye is die inspirasie nie daar nie en so is daar baie maal iets wat mens mis om in 'n werklik vrugbare bediening te kan staan. Die vraag is nou, hoe kan mens jouself en ander help om jou eie bediening so vrugbaar as moontlik te maak.

    Die meningspeiling spreek nie noodwendig alle vrae korrek aan nie, maar is bloot daar om die gesprek te stimuleer en meer as een opsie kan gekies word. Bespreek elke opsie wat jy gekies het asseblief. Bespreek ook die opsies wat jy dink nie noodwendig gaan werk nie en die wat jy dink glad nie gaan werk nie... en belangrik, gee Skrif asseblief! As daar opsies is wat bygevoeg kan word laat weet asseblief dan kan mens dit byvoeg.
    85
    Jy moet teologiese opleiding hê
    0.00%
    0
    Jy kan teologiese opleiding hê
    4.71%
    4
    Jy moet 'n hart vir Jesus hê
    12.94%
    11
    Jy moet geen nonsens van niemand vat nie en moet hard op mense neerkom, dat hulle kan verstaan
    0.00%
    0
    Jy moet taktvol en lankmoedig met mense omgaan dat hulle kan verstaan
    8.24%
    7
    Vertel alle mense dat hulle gaan brand en maak hulle bang
    0.00%
    0
    Jy moet 'n liefde vir 'n ander se siel hê
    11.76%
    10
    Jy moet in 'n verhouding met Jesus staan
    14.12%
    12
    Jy moet elke situasie op meriete hanteer
    5.88%
    5
    Jy moet net doen wat die Skrif leer en moet jou mag as kind van God laat geld
    4.71%
    4
    Fokus op die krag van die kruis en die eie ek wat moet sterf
    12.94%
    11
    Fokus op die doop met water
    1.18%
    1
    Fokus op die verbond wat reeds daargestel is
    3.53%
    3
    Vertel net vir jong gelowiges van die hel
    1.18%
    1
    Ander, verduidelik asseblief
    1.18%
    1
    Gehoorsaamheid aan die opdrag van Christus (Mat 28:19)
    7.06%
    6
    Gehoorsaamheid aan die stem van die Heilige Gees (Hand 1:8)
    7.06%
    6
    Fokus op die doop in Jesus se liggaam (1Kor 12:13)
    1.18%
    1
    Fokus op die doop met die Heilige Gees
    1.18%
    1
    Fokus op die doop met vuur
    1.18%
    1
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Ferdi

    Ja, ek sal graag iets wil byvoeg.

    Gehoorsaamheid.
    • Gehoorsaamheid aan die opdrag van Christus
      • Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
        Matt 28:19
    • Gehoorsaamheid aan die stem van die Heilige Gees
      • maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
        Acts 1:8
    Groete
    Phil

    Comment


    • #3
      Wat mens miskien moet doen, is om te vra dat diegene wat reeds gestem het, miskien moet oorweeg om weer te kom stem. Ek wil graag die meningspeiling oordoen en dan gaan al die stemmings terug na nul. Hier is punte waarvoor ek self wil stem en mens kan net een keer stem, alhoewel mens vir baie opsies kan stem op een slag. Van die opsies is goeie opsies en is eers na die tyd bygevoeg.
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Originally posted by CFJ View Post
        Wat mens miskien moet doen, is om te vra dat diegene wat reeds gestem het, miskien moet oorweeg om weer te kom stem. Ek wil graag die meningspeiling oordoen en dan gaan al die stemmings terug na nul. Hier is punte waarvoor ek self wil stem en mens kan net een keer stem, alhoewel mens vir baie opsies kan stem op een slag. Van die opsies is goeie opsies en is eers na die tyd bygevoeg.
        Ja nee regtig, want dit lyk nou asof ek my eie voorstelle nie ondersteun nie.

        Ferdi, is daar 'n manier hoe 'n gewone lid soos ek 'n poll kan maak? Ek het maar net gewonder

        Comment


        • #5
          Phil,

          Almal kan "polls" maak. Hier is 'n skakel waar jy kan gaan speel met die sagteware en daar kan jy seker al die reëls oortree, solank dit net speel speel is...
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Om 'n getuie vir Christus te wees moet jou werke harder praat as jou woorde, sonder om 'n Bible-puncher te wees
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Ta An ek se ook as jy 'n getuie vir Christus wil wees moet jou werke harder praat as jou woorde. Jesus het aan die Kruis gesterf om ons van sonde te red. Ons moet getuig van wat Jesus aan die Kruis gedoen het om die prys vir ons sonde te betaal sodat ander mense ook van Jesus kan hoor deur ons.

              Comment

              Working...
              X