Sovêr bekend, is daar niemand in die geskiedenis wat soveel name en titels soos Jesus Christus het nie. Allah het iets soos 99 name en titels as ek dit reg het, maar dit is blykbaar die naaste aan die 250 van Jesus. Dit sal nogal interessant wees om dit te ondersoek. Gaan voort waar die laaste nommer ge-eindig het en gee ook die Skrif waar dit staan, as jy graag wil help om hierdie 250 name en titels van Christus te vind.
1. Die Alfa
2. Die Oméga
3. Die begin
4. Die einde
Open 21:6 En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.
1. Die Alfa
2. Die Oméga
3. Die begin
4. Die einde
Comment