Announcement

Collapse
No announcement yet.

Dis nou hoe mens met hoenders boer :)

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Dis nou hoe mens met hoenders boer :)

    http://dovefarm.org/eggs.htm

    'n Hoenderhok wat jy kan verskuif na gelang van weiding

    R30 per dosyn eiers

    Maar dit klink of dit lekker kan smaak
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Dit is mos baaaie meer vriendelik!! Die wreedheid teen diere, le-hoenders inkluis pla my al lankal. Ek koop maar die free range, vir wat dit werd is.

    Comment


    • #3
      Lekker vars grassies elke dag, hulle is beskermd.... en die res van die gras kry kans on the groei
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        My jitte ja. Uiteraard kan mens dit nie op groot of selfs medium skaal wil doen nie, maar dit bly 'n oulike idee vir 'n huisgesin. Mens sal verbaas wees oor hoeveel eiers van net 'n paar flukse hennetjies kom.

        Ek hou ook daarvan dat hulle dit so organies as moontlik hou. Ek vermoed ons besef nie aldag hoe sleg moderne kos met al die bygevoegde chemikaliŽ vir ons is nie ( eiers ingesluit ) , maar die hoŽ insidente van metabolies gedryfde siektes soos diabetes is 'n duidelike indikator hiervan.

        Comment


        • #5
          Fila, ek soek so 'n stukkie grond soos joune
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Ons is inderdaad baie geseŽnd met ons stukkie grond, jy sal nie glo hoeveel kos wat ons self verbou ons weg gee nie, en nog steeds land daar baie op die komposhoop.

            Maar,

            'n Klein stukkie grond, selfs in mens se tuin in die dorp, kan 'n groter oprengs lewer as wat die meeste mense besef. Ons speel nog steeds die organiese speletjie, is meer werk, maar dit bly lekker. Ek sal dit veel eerder aanbeveel as om groente te groei wat vol gif gepomp is.

            Comment

            Working...
            X