Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar is die fotograwe?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Waar is die fotograwe?

    Op die Engelse deel van die forum het hulle 'n draad waar jy jou fotos kan gaan insit.

    Ek wil graag vra as hier een van julle is wat mooi fotos kan neem om dit hier te plaas, ek is mal vir fotos. As jy nie weet hoe nie, vra net en ek probeer my bes om dit vir jou te verduidelik. Nou nie hoe om 'n foto te neem nie, as jy dit nie kan doen nie, dan is dit beter jy vermy hierdie draad, ek bedoel as jy nie weet hoe om hom hier op te kry nie.

    Hier is solank een van my fotos



    En nog enetjie



    Groete
    Phil

  • #2
    Aaaaaaahhhhhh
    Ek hou van skilder, dit lyk my ekke gaat 'n bietjie inspirasie op die draad kry

    Comment


    • #3
      Hier is nog 'n paar vir die inspirasie



      Comment


      • #4
        Het die forum 'n snaakse manier hoe mens fotos pos ?

        Comment


        • #5
          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          Het die forum 'n snaakse manier hoe mens fotos pos ?
          Ek glo nie so nie, dit is dieselfde manier as op ander forums.

          Hoekom, sukkel jy?

          Comment


          • #6
            Originally posted by Phil Fourie View Post
            Ek glo nie so nie, dit is dieselfde manier as op ander forums.

            Hoekom, sukkel jy?

            So die forum het nie sy eie "image server" nie ? Mens gebruik dus Imageviper of photobucket ?

            Comment


            • #7
              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
              So die forum het nie sy eie "image server" nie ? Mens gebruik dus Imageviper of photobucket ?
              Ek dink nie die forum het 'n image server nie, ek gebruik maar steeds photobucket

              Comment


              • #8

                Comment


                • #9

                  Comment


                  • #10




                    Hierdie foto is eenvoudig maar ek vind dit altyd treffend. Die kleure het net mooi saamgewerk :

                    Comment


                    • #11
                      Baie nice Fila.

                      Comment


                      • #12

                        Comment


                        • #13

                          Comment


                          • #14
                            Ek het gaan visvang Saterdag by die Doorndraai dam tussen Potgietersrus en Naboomspruit.

                            Ek het nogals baie van hierdie twee foto's gehou. (Moet ek maar net sÍ ja, dit het die hele dag gereŽn en ons het nie 1 vis gevang nie)



                            Comment


                            • #15

                              Comment

                              Working...
                              X