Announcement

Collapse
No announcement yet.

Kuier, kuier, kuier!!!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Kuier, kuier, kuier!!!!

    Ons wil graag 'n Lighuis-kuier/braai reŽl, as dit die Here se wil is, vir Saterdag 11 April. Ta-An en haar man was so gaaf of hulle plekkie vir ons beskikbaar te stel. Dis Írens in Pretoria (as ek dit reg het, An?) So dit is redelik sentraal, behalwe nou vir al die maatjies in KZN en die Kaap... (sorry jong... julle moet maar julle strandhuise vir die Gautengers beskikbaarstel sodat ons 'n slag daai kant toe kan kom.... (ek was nog nooit eers verby Kimberley nie... ))

    Een en almal is welkom. Indien jy en jou vroutjie (oeps - of hubbie) en kiddies en poedel en hamsters wil kom saamkuier, laat weet my asseblief op hierdie draad sodat ons verdere reŽlings kan tref. Ons gaan net lekker kuier, mekaar beter leer ken en 'n broodjie saam breek. Elke ou moet sy eie eetgerei, vleis en koeldrank saambring (geen drank word daar toegelaat nie...) en ek dink seker stoele, nť An? Ek sal dan later meer reŽlings deurgee oor slaaie en ander bykosse vir die vroutjies... en die manne moet asseblief net reŽl vir braaiers en daai tipe goed.... dis nie ons afdeling nie....

    So... wie sien kans om vir Phil te ontmoet????
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Originally posted by Lanie View Post
    So... wie sien kans om vir Phil te ontmoet????
    Ai jai jai jai jai jai jaaaaaaaaiiiiiii. Ek is nie SO 'n bad mens nie, julle darm

    Comment


    • #3
      Originally posted by Lanie View Post


      So... wie sien kans om vir Phil te ontmoet????

      Ek self is bietjie ..uhhmmmm ..... "versigtig".

      Comment


      • #4
        Versigtig vir wat, jy ken al my geite persoonlik. Ai en ek noem julle vriende

        Comment


        • #5
          Ek het vergeet om te sÍ, daar is ongelukkig nie slaapplek by Anneke vir die wat vÍr ry nie, maar daar is 'n klomp B&B's en oornagplek binne 'n 5km radius van hulle huis. En vir die wie se budget so vrot soos myne lyk sal ons boere tussen ons 'n plan kan maak. Ons self gaan by my ouers kuier en daar is ekstra slaapplek vir 1 gesinnetjie minus die poedel....
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            Julle kan maar die eetgerei los, ek het genoeg, los asseblief net julle hamsters en poedels by die huis.

            My swembad area is nie omhein nie en dit is reg by die voordeur

            Lanie, 'n goeie uur suid van Pretoria

            Daar is 3 hotelle binne 3km omtrek vir slaap plek.
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Tannie Ann

              Hoe ver anderkant Centurion? Of sommer makliker, waar presies is julle?

              Hoef nie presiese adres te gee nie, net waar, Gauteng is vir my soos 'n land op sy eie, 'n land wat ek nie graag besoek nie

              Comment


              • #8
                Tannie An, 'n adres per pm asb ? Sodoende kan Racheltjie, my trusty Gee-pee-Ís die navigasie werk doen.

                Comment


                • #9
                  Originally posted by ACCM View Post

                  My swembad area is nie omhein nie en dit is reg by die voordeur
                  Sal mens dit maak as iemand, hoogs teoreties natuurlik, van die dak af sou spring ?

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                    Sal mens dit maak as iemand, hoogs teoreties natuurlik, van die dak af sou spring ?
                    Jy maak alweer my dag!!!
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment


                    • #11
                      Ek hoop my dinge werk reg uit, want ek moet iemand sien vir besigheid en dit kan net dalk in daardie tyd wees, dan kan ek ook weer vir Phil ontmoet...
                      The Rapture

                      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                      but I must confess, donít worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      itís before Godís wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      itís for all the people in the zoo
                      think about it and refreshÖ
                      you will see thereís no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhereÖ


                      Comment


                      • #12
                        Ek hoop ook so, Ferdi... Ek gaan darem vreeslik teleurgesteld wees as ek jou nie ook van aangesig tot aangesig kan ontmoet nie. Ek moet darem vir myself sien of alles wat Phil my vertel, die waarheid is....
                        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                        Comment


                        • #13
                          Ek het nou nie eers die ergste van Ferdi vertel nie

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Phil Fourie View Post
                            Ek het nou nie eers die ergste van Ferdi vertel nie

                            oe ! oe ! oe ! Wag, ek gaan haal gou die popcorn dan vertel jy bietjie vir ons.

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                              oe ! oe ! oe ! Wag, ek gaan haal gou die popcorn dan vertel jy bietjie vir ons.
                              Oppas dat ek nie jou skandes uit hom uit trek nie....

                              Okay, WIE GAAN SAAMKUIER???

                              Lanie +3 (2 kiddies)
                              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                              Comment

                              Working...
                              X