Announcement

Collapse
No announcement yet.

Verjaarsdagmaatjie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Verjaarsdagmaatjie

    Ek wonder wie dit kan wees, maar ek het 'n vogeltjie hoor vluit dat ons vandag 'n verjaardagmatertjie onder ons het, een wat nogals spesiaal vir my 'n souttertjie of twee gaan bak. Maar wie kan dit tot wees?
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    LANIE

    Baie geluk Laanster, ons is baie bly saam met julle en bid die Here se rykste seŽn oor jou vir die nuwe lewensjaar

  • #2
    Sjoe, maar die mense op Lighuis raak nou oud. Nie besef ID nommers kan so vÍr terug werk nie. Geluk Lanie ! Mag jy 'n wonderlike en gesŽende dag vol soet kinders en groot persente hÍ.

    Comment


    • #3
      Dankie my twee lighuis-boeties....


      (Phil....sjjjjjjjt oor die souttert, nou-nou dink Fila ek is liewer vir jou as vir hom.)
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Maar dit is mos so

        Comment


        • #5
          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          Sjoe, maar die mense op Lighuis raak nou oud. Nie besef ID nommers kan so vÍr terug werk nie. Geluk Lanie ! Mag jy 'n wonderlike en gesŽende dag vol soet kinders en groot persente hÍ.
          Fila
          Jy het nog nie MY ID nommer gesien nie..... (Wanneer ek verjaar, sal jou wens vir my seker groot kinders en soet presente wees....)

          Lanie
          Van my kant af ook BAIE geluk met jou verjaardag. Mag jy net so oud word soos ek (en nog sommer BAAAAIE ouer) Terloops, kan mens souttert per e-pos stuur?

          Groetnis!!

          Comment


          • #6
            Geluk Lanie en mag jy sommer 'n mooi dag hÍ. Gaan jou man vir jou 'n vlakvarknekkie met jou resep gaarmaak vandag? Ek hoop nie die vrouens slaan vuis daaroor nie, ek bedoel trek hare daaroor nie...
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ


            Comment


            • #7
              Baie geluk Lanie!!

              En siende dat ons bestellings mag plaas..... Pampoen koek asseblief
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Pampoen koek.

                Tannie Ann, dit is 'n verjaardag, nie 'n Sondagmiddagete nie

                Comment


                • #9
                  (Ta-An.... moenie van koek praat nie, bid jou aan, ek nooi hom vir tjoklit koek maar kry 'n bestelling vir iets souts.... wie eet nie verjaarsdagkoek nie? )

                  Ek wonner nou net waar kom die gebruik vandaan dat mens wanneer jy verjaar vir mense moet koek gee... eintlik moet die verjaarsdagmaatjie bederf word...
                  The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                  Comment


                  • #10
                    Jy sien die probleem is as volg. As die verjaardagmaatjie 'n koek bak vir almal wat kom kuier is dit alles goed en wel, elkeen kry 'n snytjie koek, drink 'n koppie tee. Maar dink jou nou in, as daar nou 20 mense by jou kom kuier en elkeen bring 'n koek saam, wie gaan die goed opeet?

                    Comment


                    • #11
                      Hey Lanie,

                      Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag alles wat mooi is die jaar vorentoe vul!

                      M

                      Comment


                      • #12
                        Hi Lanie,

                        mag jy 'n Geseende dag beleef, gevul met die Liefde van ons Vader!

                        Mag nie net die dag geseend wees nie maar ook die dae daarna, dae waarin jy groei in jou Gees, en jou Siel en liggaaam onderwerp aan God se Gees, in Jesus Bly en elke oomblik groei in Sy wysheid en verstandig word, sodat jy Sy lig laat skyn, nie onder die tafel nie maar BO OP!

                        Jou kinders in die vrees van God laat opgroei en so ook die regte en goeie voorbeeld vir hulle kan wees.

                        Lekker verjaar en baie Seen

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Phil Fourie View Post
                          Pampoen koek.

                          Tannie Ann, dit is 'n verjaardag, nie 'n Sondagmiddagete nie
                          Boetie Phil, as jy hier kom eet ne, dan sal jy Pampoen brood kry saam met koffie en Pampoentert saam met middagete
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Hi Lanie,

                            Baie Geluk!


                            Mag die beste van dit wat ons Hemelse Vader in die jaar wat verby is vir jou gedoen en beteken het die slegste van die nuwe jaar wees ( alles net goeie wense vir jou en jou familie )

                            Geniet elke oomblik van jou man en jou kinders en alles wat die Vader in genade so oorvloedig vir ons gee.

                            Liefde en groete
                            Willem
                            Dis alles net genade -Ma Grace
                            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                            Comment


                            • #15
                              Geluk met die Bday Lanie......Mag jy die jaar uit jou skoene gebless word

                              Comment

                              Working...
                              X