Announcement

Collapse
No announcement yet.

Veels geluk met jou verjaarsdag, Willem :)

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Veels geluk met jou verjaarsdag, Willem :)

    Veels geluk liewe maatjie omdat jy verjaar
    Mag die Here jou seen
    En nog BAIE jare spaar.

    Baie geluk, Willem
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  • #2
    Ai Willem, amperkies mis ek jou verjaarsdag. Baie geluk, man. Ek hoop jy het 'n wonderlike dag gehad, dat jou vroutjie en kindertjies jou vrot bederf het en dat jy 'n geseŽnde lewensjaar saam met hulle en met God sal hÍ.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Baie Geluk
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Baie geluk Willem, miskien moet ons jou mŰre-oggend vir 'n brÍkvis by die Wimpy stiek...
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • #5
          Baie, baaaaaie geluk !!!!! Mag jy so 'n voorspoedige jaar he dat dit eintik vervelig is,

          Comment


          • #6
            Jammer ek is laat, regtig baie jammer, maar ek hoop jy het 'n wonderlike geseŽnde dag gehad en bid dat die Here vir jou in die komende jaar sal dra.

            Groete
            Phil

            Comment


            • #7
              Veel ge---luuuk lieeeeewe maaaaaitjie ommmdat jyyyyy verrrrjaaaaar !!

              Comment


              • #8
                Dankie

                Hi ,

                baide dandkie vir die wense.... soos julle miskien uitfigure is ek lekker vrot vand die verkoue

                Dit was heerlike dag, Vader het regtig lekker sonskyn gestuur en die koue windjie vir vandag gebere.

                Die lekkerste was dat ek niks spesifiek wou he nie... ek het reeds vrou en kinders en die Here as my Verlosser en dis meer as wat ek nodig het..en dis die grootste geskenk wat ek gekry het...

                Al die gelukwense van vrinde en familie (soos julle spulletjie ook) was en is net kersie op die koek.
                Dis alles net genade -Ma Grace
                "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                Comment


                • #9
                  Hi Willem,

                  jammer vir die laatwees van my kant af, maar ja ek is bly om te lees dat jy 'n lekker dag gehad het en dat Vader jou Seen met jou vrou en kinderjies.

                  Mag jy as goeie voorbeeld vir jou vrou, kinders en enigeiemand met wie jy te doen kry, die lig van Jesus laat skyn, tot Eer van onse Vader!

                  Lekker koek van gister klaar eet

                  Comment


                  • #10
                    Liewer laat as nooit! Baie geluk en mag jy die komende jaar in die wil van die Here wandel elke dag want net daar sal jy die vrede van God he wat alle verstand te bowe gaan!

                    Comment

                    Working...
                    X