Announcement

Collapse
No announcement yet.

die betekenis van 'n naam...

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting die betekenis van 'n naam...

    Hello boeties en sussies
    Ek het oor ietsie gewoner Name het mos ook 'n betekines in di geestelike realm, reg? wat beteken die naam Annekin? ek wil graag al twee (negatief en positief) uitvind, dit behoort aan 'n 7 jaarige seuntjie wat baie baie kwaad binne hom rond dra en ek weet die Here kan my gebruik om hom te help, ons het by die kinderkerk vegadering vir hom gebid en sodat die Here my leiding kan gee oor hoe om die situasie te hanteer en HY het dit onder my aandag gebring dat ek moet begin met die betekinis van sy naam.

  • #2
    Hi Cornelia,

    Annekin klink vir my baie soos Anakin Skywalker wat karakter uit Star Wars is.. hulle noem hom ook Ani.

    Verder op google kon ek nie juis iets klinkklaar kry nie... warrior ( opgemaak ) en foneties van Nigeries dialek anikan ( who is greater than God )

    Hoop dit help? Verder sal ons bid en WEET dit sal help.

    Groete
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

    Comment


    • #3
      ANAKIN
      Gender: Masculine
      Usage: Popular Culture
      Pronounced: AN-a-kin [key]

      Meaning unknown. This is the name of a character (also known as Darth Vader) in the 'Star Wars' movie saga by George Lucas. Lucas based it on the surname of his friend and fellow director Ken Annakin.

      ANNIKEN
      Gender: Feminine
      Usage: Norwegian


      ***
      Darth Vader (meaning Dark Father) is actually Dutch. From Holland. The Netherlands. Whatever you want to call it.
      ***
      Die naam van 'n Latynse robot
      ***
      The Name Anakin is a boy's name. The origin of the baby name Anakin is American with the meaning(s) depending on Gender/Origin being

      American- Warrior
      Anakin has the following similar or variant Names: Anakinn Annakin Annakinn Anahkin Anahkinn
      ***
      Meaning of the name Anakin : Warrior
      ***
      Annekin
      Origin: Made Up
      Meaning: Warrior
      Gender: M
      Pronunciation: AN-i-kan
      Derived From: Anakin The legitimacy of this name has not yet been verified. This name may be misspelled with a reckless disregard for history, aesthetics, or phonics. This name might also be a random word or surname. Use with caution.



      Annekin is pronounced the same as the following names: Aniekan, Anikin, Anniken.

      ****

      Norwegian diminutive of ANNA
      Anna~ grace/gracious
      ~kin son of the most high king/ family

      Nie 'n common naam vir 'n seun nie.
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        baie baie baie dankie!!! ek gaan vir hom bid, sy pa is 'n star wars fan, ek weet hy het sy seun na darkvader vernoem. asseblief bid vir hom!!

        Comment


        • #5
          Originally posted by Cornelia Russell View Post
          baie baie baie dankie!!! ek gaan vir hom bid, sy pa is 'n star wars fan, ek weet hy het sy seun na darkvader vernoem. asseblief bid vir hom!!
          Hoe kan 'n pa dit aan sy kind doen?

          Heel duidelik salig onbewus van wat hyaan sy kind gedoen het
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Anekin

            Hallo almal

            Ek het 'n beradings kursus gevolg maar doen self nie berading nie. Ek vermoed dat daar 'n gees van woede in die knapie is, maar mens kan dit slegs met persoonlike kontak vasstel. Hy is te jonk om deur die werlike proses van berading te gaan. Ek weet van 'n groep in Pretoria wat met sulke gevalle werk, dit is op die Bybel geskoei.
            In beginsel kom dit daarop neer dat die bose gees aangespreek word, soos wat Jesus dit gedoen het met "Legio" en dan die gees uitdryf in Sy naam.

            Ek sou dit egter nie aanbeveel as jy nie ervaring het met die goed nie.
            Ek het hul web adres, maar ek weet nie of ek dit op die forum kan plaas nie.
            Laat weet, miskien kan mens 'n plan beraam.

            Sterkte
            Hennie

            Comment

            Working...
            X