Announcement

Collapse
No announcement yet.

KompromieŽ

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Originally posted by ACCM View Post
    Ek kyk net Noot vi noot op 'n Vrydagaand...
    Maar daardie Absa advertensie maak my siek !!
    "Ek is jammer"
    Ann, ek het die ander dag iets gesien by Absa wat Al my antennatjies laat regop staan het. Hulle het n mooi geraamde dokument by navrae wat vir almal te sien is met die opskrif : Islamic Shariah Law Compliance. En toe ek die name van die direksie gaan kyk , toe is feitlik almal Moslems.Ek het dit ge-interpreteer dat by HIERDIE bank geld die Islam finansiele wette. Ek was so ontsteld dat ek gaan 'Sherlock Holmes' speel het by die ander banke ook. FNB het dit ook met nog meer prominensie as ABSA ,maar nie Nedbank, Standard Bank of Capitec nie. Ek ruik nie net een stinkende rot nie....

    Comment


    • #17
      Protea

      Ek het noudie dag my rekening by FNB geskuif hieroor. Ek wonder of mense besef wat Shariah Law is?

      Comment


      • #18
        Wat gaan ons maak as al die banke daarmee saamgaan? Soos ouma die pay onder die matras wegsteek?
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #19
          Lanie

          Net so 'n tikseltjie pessimise as ek mag, julle wat my ken sal weet ek is nou nie juis 'n pessimis nie, maar 'n realis. Die rentekoers wat die bank jou gee is dikwels laer as die inflasiekoers, dit is altyd beter om jou geldjies daar te sit waar die opbrengs meer is as inflasie. Onder die bed gaan ook nie werk nie, want dit gaan beteken dat jou geld 8% slegter af is volgende jaar weens inflasie en dan kon jy nie eers die 5% of wat verhaal vir 'n netto verlies van 3% nie. Onder die matras is nie 'n goeie belegging nie

          Comment


          • #20
            ...........

            Jy mis my punt..... waarheen gaan jy jou fortuin skuif as al die banke besluit om te voldoen aan die Shariah Law?
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #21
              Dis is wat ek nou sÍ, help nie jy vat dit matras toe nie, jy moet 'n ander geskikte plek kry

              Comment


              • #22
                Of ons kan natuurlik die Afrikaner Christen Weerstand Ekwiteits Bank (ACWEB) stig.

                Comment


                • #23
                  Daar is natuurlik die landboubeleggingsopsie, ek verstaan baie Amerikaners doen dit met groot sukses na hulle bankstelsel so in duie gestort het ,en nog steeds doen.

                  Hoe dit werk is dat jy, as individu, basies belÍ in 'n boer se oes. Jy betaal dus 'n deel van die inset, en kry 'n deel van die wins. Kos word al hoe skaarser wÍreldwyd, wat beteken dat dit duurder gaan raak en die winste groter. Hierdie tipe belegings gaan nog groot raak, veral omdat mense nie meer banke vertrou nie.

                  Comment


                  • #24
                    Dis nou as jy geld het om te belÍ, kan jy kies wat jy daarmee doen. Die bank willie ons toelaat om ons skuld te skuif nie....
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment


                    • #25
                      Die Here se bank

                      Ek het 'n oplossing. Betaal jou tiende as jy dit nognie doen nie....met LIEFDE en gehoorsaamheid aan die Here, dan sal Hy wat doen? Nie net omdat dit 'n opdrag van God is nie, want Hy ken ook ons harte en motiewe.

                      Mal 3:10 Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sÍ die HERE van die leŽrskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle Ďn oorvloedige seŽn sal uitstort nie.
                      Mal 3:11 Ek sal ook die sprinkaan vir julle afweer, sodat hy die opbrings van julle grond nie sal verwoes nie; ook die wynstok op die land sal vir julle nie onvrugbaar wees nie, sÍ die HERE van die leŽrskare.

                      Ons geld behoort in elk geval aan die Here. Ons is net Sy bestuurders van 9 tiendes daarvan. Weet julle, petrol verhogings, rentekoerse en al die goeters pla my nie, want ek weet ek dien 'n God wat sal voorsien op Sy tyd en soos Hy goeddink. Ek (ons) is mos Sy kind!

                      In nederigheid sÍ ek dit.

                      Comment


                      • #26
                        Originally posted by Phil Fourie View Post
                        Protea

                        Ek het noudie dag my rekening by FNB geskuif hieroor. Ek wonder of mense besef wat Shariah Law is?
                        Ek het ook vir my n alternatiewe rekening oopgemaak by een van die banke wat dit NIE het nie. Phil, ek het nie n idee wat Shariah Law behels nie . Al wat ek weet dit het Islam konneksies. Lig ons in asb? Hoe raak dit my rekening en beleggings as lid van so n betrokke bank?

                        Comment


                        • #27
                          Protea, lees gerus hier

                          http://www.absa.co.za/absacoza/conte...7ah-Compliance

                          Jy sien, die bank betaal hulle nie rente op beleggings nie, maar vra hulle ook nie rente op krediete nie, want hulle mag nie rente betaal of verdien nie, wat die Shariah Law verder behels, dit regeer die manier hoe moslems behoort te leef en baie van dit word vandag reeds in baie van die wÍreld se regsstelsels gevind.

                          Later meer inligting oor die duistere kant

                          Comment


                          • #28
                            As mens nou die "Sharia Law" terminologie hier uithaal, wie
                            van julle sal nog 'n probleem met die onderstaande gedeelte he?




                            What is Shariah Law?


                            Under Shariah Islamic law, making money from money, such as charging interest, is usury and therefore not permitted. Wealth should be generated only through legitimate trade and investment in assets. But investment in companies involved with alcohol, gambling, tobacco and pornography is strictly off limits.
                            Shariah Law and Islamic Finance

                            The overarching principle of Islamic finance is that all forms of interest are forbidden. The Islamic financial model works on the basis of risk sharing. The customer and the bank share the risk of any investment on agreed terms, and divide any profits between them.

                            Comment


                            • #29
                              Originally posted by Phil Fourie View Post
                              Protea, lees gerus hier

                              http://www.absa.co.za/absacoza/conte...7ah-Compliance

                              Jy sien, die bank betaal hulle nie rente op beleggings nie, maar vra hulle ook nie rente op krediete nie, want hulle mag nie rente betaal of verdien nie, wat die Shariah Law verder behels, dit regeer die manier hoe moslems behoort te leef en baie van dit word vandag reeds in baie van die wÍreld se regsstelsels gevind.

                              Later meer inligting oor die duistere kant
                              Nou vra ek julle : Hoe het so n banksisteem ons eie finansiele instellings so suutjies en onaangekondig 'bekruip' en op n dag toe is hulle maar net daar?

                              Comment


                              • #30
                                Originally posted by protea View Post
                                Nou vra ek julle : Hoe het so n banksisteem ons eie finansiele instellings so suutjies en onaangekondig 'bekruip' en op n dag toe is hulle maar net daar?
                                Hi Mona, ek ken net die Eng. woord : We are being deceived MAAAR noudat ons weet, is dit ons verantwoordelikheid wat daaromtrent te doen....

                                Ek was nie bewus van FNB nie Al my dollars lÍ daar
                                The LORD is my Miracle

                                G_d was gracious He has shown favor


                                Hope is a seed
                                God plants in our hearts
                                to remind us
                                there are better things ahead.
                                -Holley Gerth

                                Comment

                                Working...
                                X