Announcement

Collapse
No announcement yet.

Grootste geestelike musiekkonsert

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Grootste geestelike musiekkonsert

    Ek en my man lag gisteraand hardop vir die wreld se verwaandheid en die duisende wat dit nie eers gaan raaksien nie.....

    Wie van julle sal die "grootste geestelike musiekkonsert nog" bywoon as dit by 'n casino gehou word?

    Praat van 'n teenstrydigheid!!!!!!!
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    LOL Waarvan praat jy?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Daar was gisteraand 'n advertensie van "die grootste geestelike musiekkonsert nog" wat hulle by Carnival City gaan hou. Die "who's who" van Suid-Afrika se christen musiekkunstenaars gaan daar wees.... ek sal nou nie name noem nie...

      Is ek verkeerd om my o te rol vir christelike musiek by 'n dobbel-plek?
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Ek glo nie dit is verkeerd om jou o te rol en vir die snaaksigheid daarvan te lag nie..... Maar hoekom nie dit daar hou nie?
        Die duiwel neem letterlik die hele wreld oor, nie eers ons kerke is veilig nie. So hoekom nie bietjie lig laat skyn waar 'n mens dit die minste sal verwag nie?

        Die Here is alomteenwoordig, so hoekom kan sy skapies nie ook so probeer wees, miskien lok ons mense wat bietjie struikel nader

        Ek glo egter mens moet natuurlik iewwers die streep trek. Hulle s meng jou met die semels en die varke vreet jou op?

        Comment


        • #5
          Wel miskien tyd dat ons ons plek in die wreld terugneem, as Steve Hofmeyer in the AGS Auditorium sy konstert kan hou .....
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Interresante dilemma - is dit evangelisasie in Sodom en Gemorra, of is dit die versterking van Sodom en Gemorra se beurse asook 'n legitimisering van hul bestaan vir Christene.

            Ek dink dit is OK om te evangeliseer, maar dan moet jy juis jou uitspreek teen die dinge wat daar aangaan, anders gee jy die duiwel vastrapplek.

            Ek sal maar die fees "pass". Ek bly in elk gevan in die Kaap!

            Anton
            השייך לאלוהים דרך ישו

            Comment


            • #7
              Ek hoor wat julle s, kom ons vat die wreld terug vir die kerk, kom ons meng onsself lekker in tussen hulle in, word hulle vriende en betaal hulle vir hulle geriewe sommer ook terwyl ons daar besig is. Ek verseker jou, die casino sien net die dollars, nie die evangelie nie, maar dan moet ek ook s, baie van hierdie who's who in die Christen musiekbedryf laat my ook maar baie wonder, die een oomblik "Lig jou hande na bo", dan "Wil jy nog lepel l"

              Ons is besig om te ver-wrelds, hoe hoog is die prys wat ons bereid is om te betaal?

              Groete
              Phil

              NS! Ek hou hierdie naweek 'n Christen boekverkoping hier in 'n bordeel in my dorp, stuur solank die woord uit dat mense kan kom, ek sal vir die dametjies vra om mooi aan te trek dat hulle nie die mense verlei nie, soos die casino seker ook doeke sal gooi oor die dobbelmasjiene om nie die mense te verlei nie

              Sorry, ek weet dit was nou nie 'n mooi vergelyking wat ek hier gemaak het nie, maar dit is presies dieselfde as om 'n Christen konsert in 'n Casino te hou.

              Comment


              • #8
                H h h...

                Glo my, die dobbelmasjiene sal oop staan, en oppas, hulle breek dalk rekords.

                Hierdie plekke is die tuiste vir afgode. En mammon is maar een van hulle!

                Anton
                השייך לאלוהים דרך ישו

                Comment


                • #9
                  Ek gaan nou groot gaan, Saterdagaand gaan ek 'n Gospel show hou hier by 'n bekende "club", almal welkom, jy hoef nie te betaal vir toegang nie, daar is 'n kontantkroeg beskikbaar

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Phil Fourie View Post
                    Ek gaan nou groot gaan, Saterdagaand gaan ek 'n Gospel show hou hier by 'n bekende "club", almal welkom, jy hoef nie te betaal vir toegang nie, daar is 'n kontantkroeg beskikbaar
                    Het die kroeg 'n rokers-seksie?
                    השייך לאלוהים דרך ישו

                    Comment


                    • #11
                      Ja, maar dit is ongelukkig waar ons die moederskamer wil inrig

                      Comment


                      • #12
                        Daar sal seker hewige troegangsfooi gehef word.... maar dan kla hulle oor kampgeld by Oom Angus Sorri ..... daardie vis geslip
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment

                        Working...
                        X