Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Draad aan en vir Phil

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK 'n Draad aan en vir Phil

    Mense sal sien dat Phil Fourie nie meer 'n Mediater is nie, hy het weens bepaalde omstandighede bedank en hierdie draad is spesifiek om hom te bedank vir die werk wat hy in Lighuis en ook op Bibleforums in die algemeen gedoen het. Hy was hier heel van die begin toe ons met Lighuis begin het en baie van die dinge wat hier in Lighuis is, is deel van sy handewerk.

    Dankie Phil en hoop om jou nog hier rond te sien!
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  • #2
    Phil, Dankie vir jou tyd en liefde waarmee jy hier bedien het.
    Mag jy wandel in die pad wat die Here vir jou bestem het.

    Dankie


    Mag Die HERE jou seŽn en jou behoed;

    Mag die HERE Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;

    Mag die HERE Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.


    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Phil , ons gaan jou mis as moderator. Mag die Here jou seŽn in die opdrag wat Hy jou gee omdat jy n gehoorsame kind van die Lewende God is en omdat jy kies om in Sy wil te wandel

      Comment


      • #4
        Phil, ek sien die harde werk raak wat jy hier in Lighuis verrig het. Baie dankie daarvoor!
        Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

        Comment


        • #5
          Dankie vir die werk Phil,

          Maar moet asb nie ophou om te pos nie, ons het nodig om die waarheid te hoor, al stem ons nie altyd saam nie, maar dis mos ma hoe mens leer of hoe? Die finale se bly maar die Woord en die Here wat sal oordeel oor ons harte.

          Ek glo die Here sal vir jou ander deure oopmaak waar die een se tyd nou verby is ( as ek regverstaan en aanneem dat jy nou iewers anders ingespan sal word deur ons Here. )

          Groete
          Dis alles net genade -Ma Grace
          "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

          Comment

          Working...
          X