Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gunstelling kosse

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gunstelling kosse

    Ek wil graag weet wat jou gunstelling geregte is, waarmee kan iemand jou die dag treat wat vir jou magie spesiaal sal wees.

    Ek weet braaivleis is op die lys, maar as dit nou nie jou gunsteling is nie, moet nie bekommer nie, as jy nie daarvoor stem nie, is jy nie 'n volksverloëner nie

    As julle dalk so gaaf wil wees om bietjie uit te brei op julle gunsteling geregte, dalk nog meer gaaf wees en vir my 'n resep of twee hier plaas vir lekker geregte, ek is baie lief vir kosmaak, so ek sal dit beslis gebruik, hou daarvan om iets nuuts te probeer, maar ek waarsku jou net, as dit sleg is, moet nie verwag dat as jy vir my kom kuier gaan ek dit maak nie

    Jy kan ook vir meer as een stem, ek wonder of ek nie self sommer vir almal moet stem nie, ek geniet nogals my kos

    Groetnis
    Phil
    43
    Braaivleis met pap en wors
    16.28%
    7
    Pastas
    16.28%
    7
    Pizzas, brode en pastye
    9.30%
    4
    Afval en ander derglike kosse wat mens nie veronderstel is om te eet nie
    0.00%
    0
    Hoender; gebraai, gebak, gekook, hoeookal
    16.28%
    7
    Seekosse
    16.28%
    7
    Eet sommer net die poedings en pass die kos
    2.33%
    1
    Slaaie; Griekse, Franse, Suid-Afrikaanse, Spaanse, Germaanse, watookal
    16.28%
    7
    Sommer net gemorskos, soos 'n garage pie of 'n Big Mac
    2.33%
    1
    Ander
    4.65%
    2

  • #2
    Ek eet ten minste een maal per dag 'n groente roer-braai met pynappel in
    Dan eet ek vrugte by die boord vol
    ...en vol-rog graan-vrye brood met grondbonebotter eleke dag..... nie rooi-vleis nie,,, hoender as ek moet ....
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Ek sien nie pannekoek en melk-kos daar nie, maar niemand eet dit seker as stapel voedsel nie
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ganade Anneke, maar jy het nogals 'n uiteenlopende dieet

        Comment


        • #5
          Ons volk gaan ten gronde.....
          Wat is fout met julle mense ? Hoe op dees aarde is daar meer wat van slaaie, ja dis reg, SLAAIE hou as van braaivleis ?

          Nee regtig, as ek uitvind wie dit is, rooikaart ek die lot van julle !
          Ek het net een woord : Skaaptjoppie. Met 'n hoofletter.

          (Die ander woord is Cholestrol, maar kom ons los dit eers daar)

          Comment


          • #6
            Dit is eintlik maklik Fila, hierdie is 'n publieke "poll", so jy kan sien wie het vir wat gestem

            Comment


            • #7
              Originally posted by Phil Fourie View Post
              Dit is eintlik maklik Fila, hierdie is 'n publieke "poll", so jy kan sien wie het vir wat gestem
              Nie as jy klaar gestem het nie
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Originally posted by Phil Fourie View Post
                Ganade Anneke, maar jy het nogals 'n uiteenlopende dieet
                Ek is mal oor kos!!!
                Ek berei meer as een spyskaart per ete... al 5 sterre bo die vooerdeutr skitter mooi
                My gesin eet rooi-vleis en aartappels
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Wat van Brandewyn poeding met Woolies se Vla-sous



                  is die voorland!!
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Anneke

                    Daai brandewyn poeding klink heerlik, mind you, wat moet ek doen om genooi te word vir ete daar in die Cafe le Anneke?

                    Comment


                    • #11
                      Ek sou sê my vywôrit diesh is vish en schlaai

                      en paschta en natuurlik nou en dan 'n braai...
                      The Rapture

                      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                      but I must confess, don’t worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      it’s before God’s wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      it’s for all the people in the zoo
                      think about it and refresh…
                      you will see there’s no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhere…


                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by ACCM View Post
                        Ek eet ten minste een maal per dag 'n groente roer-braai met pynappel in
                        Kos met pynappel in ?
                        Daar is geen verskonning daarvoor nie.

                        Comment


                        • #13
                          Fila

                          Jy het 'n smaakgestremdheid

                          Comment


                          • #14
                            Julle mense van daar onder weet net nie van 'n lekker braai nie

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                              Kos met pynappel in ?
                              Daar is geen verskonning daarvoor nie.
                              Fila.... wat van rou spinasie-slaai met blou-kaas slaaisous..... jnannies
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X